» Recent Threads |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
08-16-2008
|
#41
|
|
Super Moderator
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
|
Quote:
Originally Posted by Kubaan
More Piett, ek sien jy is vroeg op, wel ek het nog nie eens gaan slaap nie.
Denzel is verlangs `iets van my maar weet self nie wat nie.
Ek is nie `n Familie tipe ou nie, my sover 5 x vrouens en strige kinders hou my nog elke naweek bedrywig as ek my vlag was en uithang om droog te word.
Groetnis
|
Ja ek moet vandag werk, so ek sal nie baie op die forum wees nie.
Sien jy kort nog 2 vrouens om die 7 dae week vol te maak, as dit so aangaan kan ons n sg boeremag op die been bring.
__________________
Quote:
|
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
|
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
|
|
|
08-16-2008
|
#42
|
|
Moderator
Join Date: Jan 2007
Location: Port Elizabeth
Posts: 1,846
|
Quote:
Quote:
Originally Posted by Piett
Ja ek moet vandag werk, so ek sal nie baie op die forum wees nie.
Sien jy kort nog 2 vrouens om die 7 dae week vol te maak, as dit so aangaan kan ons n sg boeremag op die been bring.
|
|
Liewe Aarde, asseblief gee gap. Ek hou van Boeresport maar ek moet tog ook `n brake kry.
Ek kan nie 7/7 dae spykerkaskenades hou nie.
Netnou sit ek ook met `n "slou puncture"
Proesnis
__________________
Ek is banger vir 'n leër van 100 skape gelei deur 'n leeu - as 100 leeus gelei deur 'n skaap
HIER KOM DE LAREY, DE LAREY, EK SAL DIE sogenaamde boere KOM RY ... DE LAREY.......
DEATH:-: Happiness is: A long walk with a putter!!!!
|
|
|
08-19-2008
|
#43
|
|
Moderator
Join Date: Jan 2007
Location: Port Elizabeth
Posts: 1,846
|
Quote:
Quote:
Originally Posted by Kubaan
Jislaaik, 5uur en ek print en nommer nog steeds poste wat ek gaan inhandig maar nietemin,
Ek wil net gou iets hier duidelik stel en sommer op skrif ook.
Toe ek Lets bel was ek regtig onder die indruk dat ek wel met hom gepraat het.
Dit was eintlik nie `n onaangename gesprek nie en ek het hom vertel hoekom ek optree soos ek tans doen, vanaf fred rundle verby dries en wie weet wat nog en die petalje van hoe fred hulle `n epos vervals het en toe soos op hulle draad gesien kan word beweer dat ek eers vir NI moet inligting gee en toe sommer gese word ek wou R20 000 of so iets vooruit in betaling he. Ek het hom gese ek haat die regses as gevolg van wat hulle aan my probeer doen het en dat ek geframe word vir iets wat ek nie gedoen het nie, die Peacock episode natuurlik en as ek my sin kan kry moet hul ou vierkleurtjie in stukkies weg waai. Ek se `n ding soos ek die perd ry, nie met kinkels en draaitjies nie.
Wat egter toe snaaks was en op `n stadium het die selfone nie lekker geklink nie en ek het `n woord of twee gemis was ek regtig onder die indruk dat ek opgeneem word van daai oomblik af maar dit kan ook die alternatief wees soos ek nou daaraan dink.
Ek vermoed baie sterk dat ek met Lets gepraat het maar dat die selfoon toe op "speakerphone" gesit is dat wie ookal daar was na die gesprek kon luister. `n Ou kan mos hoor dis nie meer dieselfde duidelike stem nie maar ek kan ook verkeerd wees en net Lets kan se of ek ooit met hom gepraat het of nie.
Daar was duidelik aan my die twee Name gegee wat die O. Kpl. geplaas het Nl. Frederik Albertyn Potgieter en Frederick Johannes Potgieter. Ek was so half uit die veld geslaan aangesien Lets of wie ookal op daardie stadium vir my gese het dat hy taamlik min op die Forum is en nie alles lees nie en nie weet waarvan ek praat nie of nie kennis dra daarvan nie of so iets in daai lyn, soos ek se ek was regtig uit die veld geslaan want ek praat van iets waarvan hy nie kennis dra nie maar hy noem die name presies soos wat dit op sy Forum gepos word.
Ek het gese dat ek nou weer onder bespreking is en dat die hele ding nou handuit ruk.
Ek vermoed dat hulle toe probeer het om agter te kom hoe ek die poste agter die toe draad sien maar ek was in op `n backdoor so hulle kon dit def. nie optel nie.
Nou, as Lets nie geweet het van die vervalsde poste en dat ek toe vir hom se dat dit nie ek is nie, inteendeel die vraag was en ek wens so hulle het my opgeneem dat hulle nou kan kom bewys of ek lieg of nie was: Is jy Frederick Johannes Potgieter, op my antwoord van nee was dit die volgende Naam Frederik Albertyn Potgieter waarop ek weer nee gese het en toe gee hy my adres reg sowel as my posbus en vra of ek in 1964 of 61 gebore is waarop ek toe se nee, 1963 wat ook soos skokkende nuus geklink het vir hom.
My tweede Naam wou hy toe weet wie dit ookal op die selfoon was; ek het gese wat wil jy met my tweede Naam doen en geweier om dit te gee. Duidelik was hierdie `n ongemaklike posisie vir die persoon op die anderkant want hulle was heel deurmekaar met hul disinformasie.
Op `n stadium het die persoon ook vir my gevra hoekom ek hom so aanval, "dis nou as dit Lets was" en kry ek opdragte van my hanteerder waarop ek gese het, moet nou nie weer daardie rigting gaan nie want dan kan jy maar vergeet van die oproep en ons kan die gesprek beeindig. Dit is net baie snaaks vir my dat daar altyd sulke vrae gevra word sodra persone verkeerd is soos nou die geval is met my Name.
EICH, daar gaan nog hare waai oor daai name...hehehe
Die gesprek is toe beeindig met die Vicky episode, sy het my teen BV gewaarsku, op google vertel van Stefanus en dak pakslae gee toe die stem baie hard se, moenie kak praat van Vicky nie sy het by my gebly, O ja.. die ou het gevra of ek baartman ken wat ek def netief nie ken nie en toe ek hom vra of hy die gesprekke tussen my en Vicky op Google gehoor het toe is ek `n poes waarna ek sommer die selfoon afgesit het.
Sorry ou Vicky, jy word nou weer hier ingetrek maar heel duidelik beskerm iemand jou verskriklik hoor... So erg dat hy van hierdie tale gebruik maak....EICH....
Ok nou ten laaste, indien dit nie Lets was nie wat doen Baardman met Lets se selfoon, O ja terloops, sy Nommer, die een wat ek gebel het het ek ook destyds by Vicky gekry hoor so NEE, daar is nie `n hanteerder wat hom nou vir my gegee het nie.
Hoe kan hy hom voordoen as iemand anders, is daar dan nou iewers `n leier wat nie vir homself kan opstaan nie en o Ja, wat my laat dink dat dit op `n stadium Lets was was omdat hy gevra het hoekom ek so aanhou uitvra oor die borgvoorwaardes want ek het nie `n idee wat daar aangaan nie, wel nou kan ons miskien `n idee kry maar dit nou eers daar gelaat.
Lets is die enigste persoon wat nou kan antwoord en ek stuur hierdie brief net soos wat ek hom nou plaas ook aan hom soos met die vorige een en dit die rede hoekom ek nie die vorige een edit nie en eerder `n nuwe een skryf oor die hele aangeleentheid.
Indien Lets se dit was hy, wel die selfoon nommer kan dit bepaal ook ne dan is hy def. in met hierdie gemors wat die O.Kpl so plaas oor my wat vals is.
Indien dit nie Lets is nie vra ek sommer nou al verskoning dat ek dit so aanneem dat dit eers hy was op die tel. en indien dit nie hy was nie, wie gee baartman die reg om op Lets se Naam te praat en daai vieslike taal en / of woord gebruik waarvoor BV ook nou al `n naam met en dit was juis waar Vicky in die prentjie gekom het met die pos wat Stefanus destyds geplaas het oor die vrouesteelers in BV.
Kom ons kyk of ons hier `n eerlike antwoord gaan uitkry.
Ek wil ook se dat ek nie my selfoon nommer versteek het nie so wie dit ookal was het hom maar moet my nie bel nie want dan kan woorde verdraai word so indien jy sou belangstel, hier is die Epos.
Liefde Groete
Frikkie "Denzil" Kubaan
Ps: Watse tipe Admins staan vir die Volk met sulke woorde ??????
|
|
Briewe wel gelees soos per bewys:
Quote:
----- Original Message -----
From: POSSAK
To: 'Frikkie Potgieter.'
Sent: Saturday, August 16, 2008 2:44 PM
Subject: Read: Baardman Net ter inligting, ignoreer maar gerus:
Your message
To: Dr Lets Pretorius
Cc: ????k@??????.....co.za
Subject: Re: Baardman Net ter inligting, ignoreer maar gerus:
Sent: 16-08-2008 06:03 AM
was read on 16-08-2008 03:42 PM.
|
__________________
Ek is banger vir 'n leër van 100 skape gelei deur 'n leeu - as 100 leeus gelei deur 'n skaap
HIER KOM DE LAREY, DE LAREY, EK SAL DIE sogenaamde boere KOM RY ... DE LAREY.......
DEATH:-: Happiness is: A long walk with a putter!!!!
|
|
|
08-19-2008
|
#44
|
|
Moderator
Join Date: Jan 2007
Location: Port Elizabeth
Posts: 1,846
|
__________________
Ek is banger vir 'n leër van 100 skape gelei deur 'n leeu - as 100 leeus gelei deur 'n skaap
HIER KOM DE LAREY, DE LAREY, EK SAL DIE sogenaamde boere KOM RY ... DE LAREY.......
DEATH:-: Happiness is: A long walk with a putter!!!!
|
|
|
09-19-2008
|
#45
|
|
Super Moderator
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
|
Hier kom die Pseudo boere!!!.....Hier kom die Pseudo boere!!!.....!!!
Doen dit net reg die keer, moet net nie in die onderbroeke kom nie!!!
Die laaste keer het julle die Man in die Vuil pak daar op die koppie by Prieska alleen gelos.
Gin wonder Jaaaahweeeeeh het terug op sy Wolk geklim, en die Wolk in overdrive gesit, en laat spanner terug na Irak, waar sy Dienste van meer belang was.
__________________
Quote:
|
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
|
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
|
|
|
04-03-2009
|
#46
|
|
Super Moderator
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
|
14 Hours Ago | #26 | Lets Pretorius
Kennis
Volksregister
BVR
Boerevryheid Bestuur
Hoofkommandant
http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1191422580
Join Date: Oct 2007
Posts: 424

| Re: BVR neem deel aan Volkskongres
Baie dankie vir almal wat vir ons gebid het en aan ons gedink het tydens die besoek aan Umgungunghlovu.
__________________
http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1228860074
| |  |
Ou Slet's petoors, ek weet nie vir wat se jy dankie nie, daai gebidery het niks gehelp nie.
Indien die gebidery van enige waarde was, so Zuma die Boervolk uit gesonder het as die Wit tribe, en nie die Afrikaners nie.
__________________
Quote:
|
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
|
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
|
|
|
04-05-2009
|
#47
|
|
Super Moderator
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
|
Today, 12:16 PM | #7 | Noble
Forum Member
Join Date: Jan 2009
Posts: 26

| Re: Boerevryheid and the black ANC connection.
I have no choice but to agree with Bushwarvet, that Lets Pretorius only follow his own mind and desires. Lets Pretorius do not take much notice of other people's idees, if not in line with of his proposal or way of thinking. That make him an autocrat, not only to his fellow 'elected' councillors but also to his direct family.
The Majuba declaration was the big issue a few years ago, but as the time passes by so did the demands of the Majuba declaration. And nobody ever afterwards heard a word of the demands what was made in the declaration. Not even from the Pretorius regime of BVR or his followers on BV.
A new strategy has now come to the forward. 'Lets talk to the Zulu' and start a new small Codesa from scratch. And that was what was happening the other day with Jacob Zuma. Every interested liberal Afrikaner were invited to put his case on the table in a 5 min speech, and when they take it from there.
When you read the reports afterwards new frieds has been made with the liberals, who are directly responsible for the current state of affairs in which the Afrikaner find himself
So the demands of the 'Vryheid van die Boervolk voor 2010' as set out in the original document called Majuba declaration, is thrown from the table and a new strategy has been develop - Lets talk to the Zulu.
Down the drain is the 'Vryheid voor 2010' for the Boervolk thanks to the desires and ideas of Dr Lets Pretorius and this followers of BV.
Lets talk
| |  |
__________________
Quote:
|
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
|
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
|
|
|
04-06-2009
|
#48
|
|
Super Moderator
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
|
Zuma explains Afrikaner comment
04/04/2009 22:41
Johannesburg - All South Africans have equal claim to the country, ANC president Jacob Zuma said on Saturday, just days after telling Afrikaners they were the only white group which was truly South African.
"This did not in any way mean that other white South Africans are not loyal or patriotic to the country, or that their contribution to this country is being questioned," he said.
Zuma was speaking in Pretoria during commemorations of the 30th anniversary of the execution of Umkhonto we Sizwe hero Solomon Kalushi Mahlangu.
Nation-building was a top priority, he said, adding that the Freedom Charter and the constitution clearly stated that South Africa belonged to all who lived in it, black and white.
"We fought for a society in which all people would be afforded equal rights and be of equal worth. We remain fully committed to this ideal," said Zuma.
He was aware that "some white compatriots" had raised concerns over his remarks about Afrikaners' "deep-rooted affinity" for the country, with no other country outside South Africa that they could call home.
He had also referred to their outstanding contribution to the development of the country and reconciliation, he said.
Zuma said all South Africans had contributed to the country's success in the past 15 years.
"We appreciate the role of Afrikaners in the same way that we have praised other minority groups be it the Jewish community, Hellenic, Portuguese, Italian, Indian or Coloured communities.
"We have met with all these communities at different stages and voiced our appreciation of their role and contribution.
"Our country derives enormous value from our collective wisdom and collective strength as South Africans, united in our diversity.
"We will continue to work together, all of us, black and white, English speaking or Afrikaans speaking, to build an even more prosperous, non-racial and united South Africa," he said.
Earlier in the week, DA leader Helen Zille described Zuma's remark as a "well-known 'divide and rule' tactic, which authoritarian racist governments always use to divide their opponents".
Rather than flattering white Afrikaners, he had patronisingly tried to "curry favour" with them, outrageously insulting them, she said.
The implication of his message was: "By seeming to flatter, I can actually fool you all into forgetting about the corruption allegations against me. By pressing the ethnic button, I can also distract your attention from the ANC's power abuse."
At a meeting with representatives of Afrikaner agricultural, women's and cultural organisations, Zuma said that of all the white groups in South Africa, it was only the Afrikaners who were "truly South Africans in the true sense of the word".
- SAPA
| |  |
Ek daar het ons dit nou, absoluut niks bereik deur Slet's petoors en kie nie.
Quote:
|
Baie dankie vir almal wat vir ons gebid het en aan ons gedink het tydens die besoek aan Umgungunghlovu.
|
Slet,s petoors, van wanneer af het Umgungunghlovu na Randburg verskuif.???
__________________
Quote:
|
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
|
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
|
|
|
04-06-2009
|
#49
|
|
Super Moderator
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
|
2 Minutes Ago | #803 | peter henderson
Kennis
Volksregister
Join Date: Jan 2009
Location: ZAR
Posts: 308

| Ant: Uhuru
Not yet uhuru
YOLANDI GROENEWALD AND PEARLIE JOUBERT - Mar 02 2007 07:26
Police are investigating possible links between the Boeremag, 23 of whose members are standing trial in Pretoria, and a far right-wing group called the "Suidlanders" (South landers).
The Suidlanders shot to public notice last week as the organisation behind the Nelson Mandela "hoax emails" feverishly circulated on the internet.
Claiming the authorities had covered up Mandela’s death to avoid "mass hysteria", it called on Afrikaners to stockpile fuel and food and to assemble at certain points for their safety.
Police investigators working on the Boeremag treason trial said this week that the Soweto bombers currently on trial in Pretoria -- Herman van Rooyen, the three Pretorius brothers and Rudi Gouws -- referred to themselves as "Suidlanders".
Documents found on Boeremag murder and treason accused Wilhelm Pretorius’s computer link the name "Suidlanders" with the Boeremag. Among them was a Suidlander oath. And Mandela’s death was central to the Boeremag apocalypse, which predicted a massacre of whites after his funeral and a right-wing coup d’état.
State witnesses in the Boeremag trial have described the organisation’s plans to stockpile fuel, weapons, ammunition, food and medicine and to create meeting points as a prelude to an uprising.
The emblem adopted by the Suidlanders, which appeared on their internet statement last week, is the same as that used by the Boeremag.
A police investigator said last week’s scaremongering was taken seriously by law enforcers and a possible Boeremag connection was being investigated.
The Suidlanders’ alleged leader is Gustav Muller, who is known to seen himself as the Joshua of the Afrikaner volk, appointed by God to lead it to freedom. The group’s spokesperson is Tanya du Preez, who in messages posted on the internet forum Boerevryheid.co.za signs herself "Racheltjie de Beer" -- a famous Afrikaans folk heroine.
Since it was revealed in Rapport newspaper at the weekend that Mandela was alive, well and on holiday in Mozambique, and has since appeared at the birthday party of his former wife Winnie Madikizela-Mandela, Du Preez has gone to ground.
The Suidlanders’ media campaign around Mandela has sparked a fierce row in right-wing circles. Some critics charge that it has heightened dissension and confusion among Afrikaners, others that the campaign is the brainchild of the National Intelligence Agency.
However, the campaign has clearly refocused fears on the white right of an impending racial holocaust sparked by Mandela’s death, which they call "The Night of the Long Knives" or "Operation Uhuru".
On Boerevryheid.co.za, some bloggers have turned on the organisation "for crying wolf" and complained that the false reports would discredit any further action when a real "uhuru" took place.
A DVD and SMSs have fuelled the scaremongering. The Mail & Guardian has heard the soundtrack of a DVD telling whites to flee the cities as soon as news of Mandela’s death is broadcast and head for safe havens such as the Heilbron Spar.
A number of bloggers have insinuated that the latest campaign is a government ploy to test how the "Boerevolk" would organise themselves in the event of uhuru.
There is a widely supported feeling on the site that government agents planted the Mandela claims and that the Suidlanders could be a government ploy.
One poster wrote: "[Tanya] has cried wolf so many times about this same subject that I just don’t listen to anything she has to say anymore." Another named "Transvaler" wrote: "These people have a hidden agenda."
The forum’s administrator, medical doctor Lets Pretorius, who is also an accused in the Boeremag trial, told the M&G outside the Pretoria High Court this week that the forum aimed to liberate the "Boerevolk" rather than Afrikaners, who had usurped the original Boer identity that existed during the Great Trek and the Anglo-Boer War.
Pretorius also heads the Boerevolk Freedom Foundation, which aims to establish a volkstaat. He described the Mandela death claims as "disinformation", adding that there was a definite attempt to discredit him and his efforts to unite the "Boerevolk".
He was suspicious of a meeting to which he had been invited where efforts were made to forge links and cooperation with Suidlanders. "Gustav works for the government or he is naive, or a useful idiot. They fed him porridge and he swallowed it. I don’t know the answer. Maybe they used his aspirations to become an Afrikaner leader by feeding him information."
But he added: "You should go and see our website. In three days there were 20Â 000 visits.
"On the forum we repeatedly called for people to remain calm.
"I’m glad Gustav wrote the story and put it out there. It has awakened people and prepared them for when uhuru happens. Siener van Rensburg predicted that those who are prepared, would be fine."
Trekboers's guide to uhuru
In its statement announcing Nelson Mandela’s death on the internet forum Boerevryheid.com last week, Suidlanders published a list of items to include in your rucksack when taking to the road after "uhuru".
The backbreaking list reads like a camper’s requirements for a long stretch in the Drakensberg, and includes a sleeping bag, two water bottles, cutlery, a small stove, braai grill, pocket knife and a dixie.
Other recommended items are:
* a compass;
* mosquito repellent;
* tobacco (rookgoed);
* a Bible;
* nylon rope;
* a rope saw;
* mirror;
* small screwdrivers;
* medicine including treatment for gastric infections, water disinfectant; and
* clothes, including a handkerchief and leather gloves.
Recommended food echoes the diet of the 19th-century trekboers, and includes rusks and biltong as well as more modern items such as condensed milk and instant soup.
No explicit mention is made of weapons, but the list does include "weapon cleaning gear". -- Yolandi Groenewald
IETSIE UIT DIE GESKIEDENIS BOEKE......
__________________
http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1235909258Die volk sal nog eendag dinge in sy eie hande neem, en dié wat nie wil padgee nie, trap hulle dood. SIENER VAN RENSBURG Boodskapper van God.
| |  |
PEARLIE JOUBERT, se naam is baie intersand ne Slet's petoors!!!!!!!!!
Quote:
|
en die feit dat 'n meningsopname deur Beeld daarop gedui het dat soveel as 97% van die respondente Zuma as 'n manteldraaier beskou en hom nie vertrou nie, kan 'n aanduiding wees dat van die organisasies wat aan die gesprek deelgeneem het, uit voeling is met die gevoel van hulle lede.
|
Slet's is nie net uit voeling nie, hy is totaal in sy moer in!!!!!!!!!!!!! 
__________________
Quote:
|
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
|
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
|
|
|
04-06-2009
|
#50
|
|
Moderator
Join Date: Jan 2007
Location: Port Elizabeth
Posts: 1,846
|
SE EK OOK MOS AL VAN DIE BEGIN AF.....
HOE DAN NOU OU HAASIE PETOORS ????????
Afrikanerfront
Mediaverklaring
Die Afrikanerfront, 'n oorkoepelende organisasie van 24 volksorganisasies wat selfbeskikking en onafhanklikheid van die Afrikaner- of Boerevolk nastreef, het kennis geneem van die gesprek van die ANC-leier, mnr. Jacob Zuma, met verskeie Afrikaanse organisasies. Die Afrikanerfront stel dit duidelik dat die Afrikaanse organisasies geen mandaat gehad het om namens die hele Afrikanervolk aan die gesprek deel te neem nie, en die feit dat 'n meningsopname deur Beeld daarop gedui het dat soveel as 97% van die respondente Zuma as 'n manteldraaier beskou en hom nie vertrou nie, kan 'n aanduiding wees dat van die organisasies wat aan die gesprek deelgeneem het, uit voeling is met die gevoel van hulle lede.
Die Afrikanerfront het egter met waardering kennis geneem van die feit dat die Volksraad Verkiesing Kommissie (VVK) dit uitdruklik aan Zuma gestel het dat 'n beduidende deel van die Afrikanervolk nie daarin belangstel om in een staat met die ANC-president te woon nie, en dat die Afrikaner sy eis op selfbeskikking nooit sal laat vaar nie.
Tydens die Afrikanerfront se vergadering wat Saterdag in Pretoria plaasgevind het, is besluit om solank 'n uitvoerende gesag daar te stel wat Afrikaners se belange kan bevorder. Verskillende Direktorate sal binne die volgende twee maande gevestig word, waaronder 'n Direktoraat vir Volksonderwys, 'n Direktoraat vir Volksveiligheid, 'n Direktoraat vir Volksekonomie en verskeie ander.
Sodra die VVK sy Volksraadsverkiesing suksesvol afgehandel het, sal dit die wetgewende gesag uitmaak wat dan saam met die uitvoerende gesag sal werk, wat nou reeds in plek gestel word.
Daar is ook besluit dat Afrikaner studente op die tradisioneel Afrikaanse universiteite, saamgesnoer sal word in 'n nuwe Afrikaner Studente-organisasie wat hulle sal bystaan met sake wat vir hulle van belang is.
Henk van de Graaf
Sekretaris
Tel. 083 411 8229
4 April 2009
__________________
Ek is banger vir 'n leër van 100 skape gelei deur 'n leeu - as 100 leeus gelei deur 'n skaap
HIER KOM DE LAREY, DE LAREY, EK SAL DIE sogenaamde boere KOM RY ... DE LAREY.......
DEATH:-: Happiness is: A long walk with a putter!!!!
|
|
|
04-12-2009
|
#51
|
|
Administrator
Join Date: Jan 2007
Posts: 687
|
1 Hour Ago | #5 | Stoffel
Staatmaker
BVR
Boerevryheid Bestuur
Generaal
http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1127244566
Join Date: Sep 2005
Location: Pretoria
Posts: 1,315

| Ant: 14 April 2009 Kongres met Zuma
Aangesien hy (Zuma) waarskynlik, (soos baie Afrikaners wat potensiële Boere is) nog nie die onderskeid tussen Boer en Afrikaner mooi onder die knie het nie, was sy uitlatings oor “Afrikaners”, waarskynlik bedoelende “die Boerevolk”
Hierdie gebeurtenis is waarskynlik die begin van ʼn groterwordende identifisering van die Boerevolk. Dis dan ook 100% in lyn met die opdrag wat die BVR ontvang het om Vryheid vir die Boerevolk te verkry deur o.a. die Boerevolk bymekaar te maak.
Slot opmerking:
Daar kom ʼn tyd dat die regte boodskap aan die “vyand” oorgedra moet word, sonder om “gesig te verloor.” Deur jouself op grond van “ongedefinieerde beginsels” van die speelveld af te hou, verhoed jou om punte aan te teken, en nog minder om te wen.
__________________
http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1221299023
| |  |
Slet,s petoors, van wie het julle die opdrag gekry om die Boervolk bymekaar te maak.????
Terloops, dit sit nie in jou broek nie.!!!
|
|
|
04-13-2009
|
#52
|
|
Moderator
Join Date: Jan 2007
Location: Port Elizabeth
Posts: 1,846
|
Van daai seun van hom in die tronk.
Hy kry mos `n wetdream en dan kom vertel lets vir sy slange dit was `n "visioen".
lets, hoekom het jou seun nog nie uitgekom nie, sy wetdream het dan al laasjaar voorspel dat hy gaan uitkom en as ek reg onthou net so voor Kerstyd.
slangetjie petoors
DOK
Quote:
Quote:
Originally Posted by Administrator
1 Hour Ago | #5 | Stoffel
Staatmaker
BVR
Boerevryheid Bestuur
Generaal
http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1127244566
Join Date: Sep 2005
Location: Pretoria
Posts: 1,315

| Ant: 14 April 2009 Kongres met Zuma
Aangesien hy (Zuma) waarskynlik, (soos baie Afrikaners wat potensiële Boere is) nog nie die onderskeid tussen Boer en Afrikaner mooi onder die knie het nie, was sy uitlatings oor “Afrikaners”, waarskynlik bedoelende “die Boerevolk”
Hierdie gebeurtenis is waarskynlik die begin van ʼn groterwordende identifisering van die Boerevolk. Dis dan ook 100% in lyn met die opdrag wat die BVR ontvang het om Vryheid vir die Boerevolk te verkry deur o.a. die Boerevolk bymekaar te maak.
Slot opmerking:
Daar kom ʼn tyd dat die regte boodskap aan die “vyand” oorgedra moet word, sonder om “gesig te verloor.” Deur jouself op grond van “ongedefinieerde beginsels” van die speelveld af te hou, verhoed jou om punte aan te teken, en nog minder om te wen.
__________________
http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1221299023
| |  |
Slet,s petoors, van wie het julle die opdrag gekry om die Boervolk bymekaar te maak.????
Terloops, dit sit nie in jou broek nie.!!!
|
|
__________________
Ek is banger vir 'n leër van 100 skape gelei deur 'n leeu - as 100 leeus gelei deur 'n skaap
HIER KOM DE LAREY, DE LAREY, EK SAL DIE sogenaamde boere KOM RY ... DE LAREY.......
DEATH:-: Happiness is: A long walk with a putter!!!!
|
|
|
11-26-2009
|
#53
|
|
Super Moderator
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
|
26th November 2009, 10:19 | #13 | Stoffel
Staatmaker
BVR
Boerevryheid Bestuur
Generaal
http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1127244566
Join Date: Sep 2005
Location: Pretoria
Posts: 1,578

| Ant: Re: Dis lekker om 'n Boer te wees!!!!
Quote:
Originally Posted by StefanvanHuyssteen
dis lekker om Boer te wees....
lekker om te baklei en te stry onder mekaar terwyl die volk vermoor word om ons.
lekker om rugby te kyk en te braai terwyl ons volk krepeer.
lekker om elke aand in 'n bed te slaap en elke aand te bad/stort terwyl daar van ons volk in krotte woon wat nie die voorreg het nie,
lekker om mense om die bos te lei met leë beloftes vir 5 jaar lank om aan die einde van 4 jaar met 'n aansoek na UNPO te gaan en vir die volk geld te vra daarvoor terwyl jy weet dat dit nie gaan werk nie.
wat van die strategiee wat bespreek is in 2006 deur uitgelese akademici is implementeer.Dis lekker om vergaderings te hou en planne en strategie uit te dink maar wat word van die planne en strategie as dit nie tot aksie voortgaan nie.
maar dis lekker om Boer te wees.
|
Ja Stefan,
Wat jy se is gedeeltelik waar.
Wat ook waar is is:
Dis ook lekker om net te kritiseer en self niks te doen nie. Daar is ongelukkig baie sulke "Boere".
Terloops, het jy toe registreer en hoe vorder jou walaer?
Boeregroete,
Stoffel
__________________
WORD DEEL VAN DIE OPLOSSING,REGISTREER OP DIE VOLKSREGISTER BY :
(KLIK OP DIE STRYDVLAG HIER ONDER)
http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1221299023
Last edited by Stoffel : 26th November 2009 at 10:22.
| |  |
Ja nee ou slets petoors!!! dit help nie nou om te Whara Whara nie.
Jy en jou mee loppers het gese julle doen dit en julle doen dat, en al die roetes wat julle volg.
En nou is 2010 om die draai, en daar is niks nie.
Al waarmee julle wel sukses vol was, was om te lieg, bedrieg, geld te steel en te verraai.!!!!
So julle kan nou maar daai veraardlike viekleur van julle nou maar met trots wapper.!
Wat geen opregte Boer sal hom daaraan stuur nie........
__________________
Quote:
|
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
|
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
|
|
|
12-04-2009
|
#54
|
|
Super Moderator
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
|
4th December 2009, 08:33 | #1 | Stoffel
Staatmaker
BVR
Boerevryheid Bestuur
Generaal
http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1127244566
Join Date: Sep 2005
Location: Pretoria
Posts: 1,581

| kommentaar oor GKK aangeleenthede.
Weens n misverstand het die vorige GKK-Laer verdwyn. Laat gerus n kommentaar hier.
Boeregroete,
Stoffel
__________________
WORD DEEL VAN DIE OPLOSSING,REGISTREER OP DIE VOLKSREGISTER BY :
(KLIK OP DIE STRYDVLAG HIER ONDER)
http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1221299023
| |  |
Slet's peroors!!!
Hoe die fok verloor julle n GKK-laer?????
Dit laat n mense dink HOE VEILIG IS JULLE DATA!!!!
__________________
Quote:
|
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
|
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
|
|
|
12-24-2009
|
#55
|
|
Super Moderator
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
|
23rd December 2009, 19:13 | #27 | Stoffel
Staatmaker
BVR
Boerevryheid Bestuur
Generaal
http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1127244566
Join Date: Sep 2005
Location: Pretoria
Posts: 1,595

| Ant: Plasings wat verwyder word.
Quote:
Originally Posted by RICHARD B RUDDICK
Gelukkig besit ek nie 3 gelowe op my area nie,Net Christenskap
Jy het my aangeval!!!!Julle is nie die enigste plek wat vir Boere baklei nie.Dankie
|
Arend argumenteer met Lerak (Karel?)
Nou trek Richard die skoen aan asof die argument teen hom is. ????
Of hy en Lerak is dieselfde persoon en hy het n glipsie gehad met die registrasie, of hy trek onnodig die skoen aan.
Of redeneer ek verkeerd?
Lerak en Richard, help my asb reg.
Boeregroete,
Stoffel
__________________
WORD DEEL VAN DIE OPLOSSING,REGISTREER OP DIE VOLKSREGISTER BY :
(KLIK OP DIE STRYDVLAG HIER ONDER)
http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1221299023
| | |
23rd December 2009, 19:23 | #28 | RICHARD B RUDDICK
Burger
http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1261599427
Join Date: Jun 2008
Location: Parts unknown
Posts: 766

| Ant: Plasings wat verwyder word.
Quote:
Originally Posted by Stoffel

Ek is nie dieselfde persoon as Lerak nie ek is een persoon wat baklei in wat ek glo.BV is nie die enigste forum in ons volk nie.
Na Arend se pos kan jy sien dat BV die enigste is vir ons volk,julle beleedig my forum PUNT.
BV is nie die enigste wat vir ons baklei nie.Lerak ek sal jou wel PM en omverskoning vra dat mense dink ons is 1.
Is almal deesdae verdag?
Ek werk onder my naam Punt.
| |  |
Ek sien Slet's petoors is alweer besig met sy ou tricks.
Een maal n jakkels altyd n jakkels........

#56
|
|
Volks Kryger
Join Date: Mar 2009
Posts: 453

Ja, Ou Lets sien almal as n bedreiging.
Selfs vir ou Minnie.
LOL!
Ek hoor hy verdink haar daarvan dat sy nou die mantel gedraai het en aktief vir NIA werk.
LOL!
Ou OOm Dr. Lets. Jou siekte word vervolgingswaansin genoem.
Ongelukkig is jou poging vandeesweek om die wit Poepol toekenning te kry maar power.
Ek sien jou oor hierdie week.
LOL!
|
|
|
12-31-2009
|
#57
|
|
Super Moderator
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
|
Ooi Slet's petoors:
Dit moet darem maar hartverskeurend wees as jou eie TROLLE vir jou vertel dat jou forum n POT SNOT is.
28th December 2009, 00:00 | #386 | LID 5876
Kennis
Join Date: Aug 2008
Posts: 158

| Re: Staan Kersfees tee asseblief my volk
Gaan kyk hier, pos #49, gaan baklei daar, dit is waar die vyand lê en bespreek, die twak wat hier aangaan. Gee hulle meer skietgoed, ook vir daai trolle op die smetwerf.
http://www.boerevryheid.co.za/forums...t=20823&page=4
| | |
30th December 2009, 20:37 | #132 | LID 5876
Kennis
Join Date: Aug 2008
Posts: 158

| Re: Sluit van drade
Quote:
Originally Posted by propatria
Nou word die draad oor kersfees weer gesluit?
Hoekom is die bestuur eerder geneig om n draad te sluit of iemand te verban as om mense in die koelkas te sit?
Die ander aand was daar n vurige moddergooiery op draardie selfde draad, maar het sonder ongevalle tot einde geloop, ek het vandag n versoek gestuur dat die gemors op die draad uitgevee word, net om te sien dat dit eerder gesluit word.
groete
|
Dan word 90% van die draad uitgevee.Heeltemal van "topic" af.
| |  |
http://boervolk.com/forums/showthread.php?t=1971
Jy kan nou wragtig nie se ek het jou, "I told you so" gese nie.
Dit is hartverblywend om nou na al die jare te verneem dat el al die tyd REG was........
Twyfel of enige nuwe jaars boodskap jou sal kan opbeur, ek het wel een vir jou, sal dit vannaad bekend maar, glo jy sal daarna uitsien.
__________________
Quote:
|
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
|
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
Last edited by Piett : 12-31-2009 at 11:29 AM.
|
|
|
12-31-2009
|
#58
|
|
Volks Kryger
Join Date: Mar 2009
Posts: 453
|
Met die huidige vervolgingswaansin op Boerevryheid en die sluit van drade sien ek die einde van Boerevryheid in sig....
Meeste van die BV. siele het nou oorgeloop na diw AWB forum. LOL!
Eintlik het hulle die AWB forum gestig.
Laat n mens dink ne.
Ek se mos al hoeka: Binnekort is net Lets en al sy aliasse oor op BV.
Snaaks dat die ou nie die skrif aan die muur kan sien nie?
Daar is fout daar manne, groot fout.
Steek dit in Oom Lets se broek om die situasie te red?
Ek glo nie.
NS. Oom Lets, die verrotting kom van binne.
Die val ook.
|
|
|
01-15-2010
|
#59
|
|
Moderator
Join Date: Jan 2007
Location: Port Elizabeth
Posts: 1,846
|
Ek sien Pres. Zuma is die Nuusmaker van die Jaar vir die Pers.
Hoe lyk dit boerevryheid, kan ek asseblief so skakel kry op julle Forum en `n volblad artikel in die koerrieer as julle Nuusmaker / moeilikheidmaker van die Jaar.
Jammer dat ek myself nommineer maar ek dink nie julle het elk geval `n idee wat aangaan en wie om aan te wys nie.
Groetnis
__________________
Ek is banger vir 'n leër van 100 skape gelei deur 'n leeu - as 100 leeus gelei deur 'n skaap
HIER KOM DE LAREY, DE LAREY, EK SAL DIE sogenaamde boere KOM RY ... DE LAREY.......
DEATH:-: Happiness is: A long walk with a putter!!!!
|
|
|
01-30-2010
|
#60
|
|
Super Moderator
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
|
__________________
Quote:
|
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
|
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
|
|
|
 |
|
|
Currently Active Users Viewing This Thread: 1 (0 members and 1 guests)
|
|
|
Posting Rules
|
You may not post new threads
You may not post replies
You may not post attachments
You may not edit your posts
HTML code is On
|
|
|
Similar Threads
|
| Thread |
Thread Starter |
Forum |
Replies |
Last Post |
| Feetjie.....trol |
Administrator |
Die Boervolk se VYANDE |
43 |
2 Weeks Ago 09:11 AM |
| Ni Trol |
Piett |
Die Boervolk se VYANDE |
73 |
03-22-2010 10:36 PM |
| Grafsteen......Trol |
Piett |
Die Boervolk se VYANDE |
22 |
09-21-2008 08:37 AM |
| Bombefok....TROL |
Piett |
Die Boervolk se VYANDE |
91 |
04-28-2008 11:31 AM |
|
» September 2010 |
| S |
M |
T |
W |
T |
F |
S |
| 29 | 30 | 31 |
1
|
2
|
3
|
4
|
|
5
|
6
|
7
|
8
|
9
|
10
|
11
|
|
12
|
13
|
14
|
15
|
16
|
17
|
18
|
|
19
|
20
|
21
|
22
|
23
|
24
|
25
|
|
26
|
27
|
28
|
29
|
30
| 1 | 2 |
» Site Navigation |
|
|
|