Die Boervolk van SA

Go Back   Die Boervolk van SA > Boervolk Teologie > Boervolk Teologie
Register FAQ Members List Calendar Search Today's Posts Mark Forums Read

» Recent Threads
Rumors of war
Last post by leon peacock
3 Hours Ago 11:45 PM
Genesis 2
Last post by Valkyr
4 Hours Ago 10:29 PM
Boer Liedjies
Last post by Piett
4 Hours Ago 09:57 PM
Die Witboek........
Last post by Piett
1 Day Ago 07:43 PM
Wendag
Last post by Tiaan
1 Day Ago 12:40 PM
Genesis 1
Last post by Valkyr
1 Day Ago 11:54 AM
Die Wiel.....
Last post by Piett
2 Days Ago 05:41 PM
Stefanus Lötter Volksveraaier...
Last post by Piett
2 Days Ago 04:42 PM
Verslag van die...
Last post by Piett
2 Days Ago 01:27 PM
Boervolk en boerevolk
Last post by Piett
4 Days Ago 11:01 PM
Repatriation
Last post by Valkyr
4 Days Ago 11:01 PM
Wat kan ons doen?
Last post by rapportryer
5 Days Ago 03:51 PM
Barend Pienaar
Last post by leon peacock
5 Days Ago 03:30 PM
Elia kom weer?
Last post by Piett
6 Days Ago 12:48 PM
Satanis se Gode van...
Last post by Piett
6 Days Ago 12:27 PM
Skoffel.....Trol
Last post by Piett
1 Week Ago 01:49 PM
Droom gesig oor nou???
Last post by Piett
1 Week Ago 09:28 AM
Die Witboek ja of nee....BV
Last post by Piett
1 Week Ago 08:57 AM
Aansoek om Krygsgevangenskap...
Last post by Kubaan
1 Week Ago 05:11 PM
Gelofte....Verbond van...
Last post by Piett
1 Week Ago 04:24 PM
Xboers se Fotos.
Last post by Piett
1 Week Ago 12:46 PM
PIONIER {Satanis}
Last post by Valkyr
1 Week Ago 07:56 AM
Daai Ou Man (Satanis) sien sy...
Last post by Piett
1 Week Ago 07:20 AM
Brittish Israelism
Last post by Valkyr
1 Week Ago 07:14 AM
Vrymesselary!!!!
Last post by Piett
1 Week Ago 10:40 PM
Reply
 
Thread Tools
Old 12-26-2007   #1
Piett
Super Moderator
 
Piett's Avatar
 
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
Piett is on a distinguished road
Skull Oordeel oor jou Naaste, Vergifnis van sondes

Quote:
Lev 19:15
Julle mag geen onreg doen in die gereg nie. Jy mag vir die geringe nie partydig wees nie en die aansienlike nie voortrek nie. Met geregtigheid moet jy oor jou naaste oordeel.
So jy kan oor jou naaste oordeel!!!
__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
Piett is online now   Reply With Quote
Old 12-26-2007   #2
Piett
Super Moderator
 
Piett's Avatar
 
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
Piett is on a distinguished road
Luk 12:57 ]
En waarom oordeel julle ook nie uit julleself wat reg is nie?

Old 12-26-2007   #3
Piett
Super Moderator
 
Piett's Avatar
 
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
Piett is on a distinguished road
Joh 7:24

Moenie oordeel volgens wat julle sien nie, maar oordeel ‘n regverdige oordeel.
__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
Piett is online now   Reply With Quote
Old 03-19-2008   #4
Piett
Super Moderator
 
Piett's Avatar
 
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
Piett is on a distinguished road
Wink Vergifnis van Sondes.....

Voordat ons na die vergifnis van sondes kan kyk, moet ons eers bepaal wie is jou Broer, Suster en jou NAASTE.
__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD

Last edited by Piett : 08-02-2008 at 08:29 PM.
Piett is online now   Reply With Quote
Old 03-19-2008   #5
Piett
Super Moderator
 
Piett's Avatar
 
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
Piett is on a distinguished road
Thumbs up Wie is jou Naaste.

Quote:
Originally Posted by Piett View Post
Voordat ons na die vergifnis van sondes kan kyk, moet ons eers bepaal wie is jou Boer, Suster en jou NAASTE.

Quote:
Luk 10:25
En daar het ‘n sekere wetgeleerde opgestaan wat Hom versoek het deur te sê: Meester, wat moet ek doen om die ewige lewe te beërwe?
Luk 10:26
En Hy antwoord hom: Wat is in die wet geskrywe? Hoe lees jy?
Luk 10:27
En hy antwoord en sê: Jy moet die Here jou God liefhê uit jou hele hart en uit jou hele siel en uit jou hele krag en uit jou hele verstand; en jou naaste soos jouself.
Quote:
Luk 10:28
Toe sê Hy vir hom: Jy het reg geantwoord; doen dit, en jy sal lewe.
Quote:
Luk 10:29
Maar hy wou homself regverdig, en sê vir Jesus: En wie is my naaste?
Quote:
Luk 10:30
En Jesus antwoord en sê: ‘n Sekere man het afgegaan van Jerusalem na Jérigo en onder rowers verval, en nadat hulle hom uitgetrek en geslaan het, gaan hulle weg en laat hom half dood lê.
Luk 10:31
En bygeval het ‘n priester met daardie pad afgekom, en toe hy hom sien, gaan hy anderkant verby.
Luk 10:32
En net so het ook ‘n Leviet by dié plek gekom en hom gesien en anderkant verbygegaan.
Luk 10:33
Maar ‘n sekere Samaritaan wat op reis was, het op hom afgekom; en toe hy hom sien, het hy innig jammer gevoel,
Luk 10:34
en na hom gegaan, sy wonde verbind en olie en wyn daarop gegooi. Hy het hom toe op sy eie pakdier gehelp en hom na ‘n herberg geneem en vir hom gesorg.
Luk 10:35
En toe hy die volgende môre weggaan, haal hy twee pennings uit en gee dit aan die eienaar van die herberg en sê vir hom: Sorg vir hom, en enige onkoste wat jy nog meer mag hê, sal ek jou betaal as ek terugkom.
Luk 10:36
Wie dan van hierdie drie, dink jy, was die naaste van hom wat onder die rowers verval het?
Luk 10:37
En hy antwoord: Hy wat barmhartigheid aan hom bewys het. Toe sê Jesus vir hom: Gaan en doen jy net so.

Duiderlike kan ons nie kry WIE is ons Naaste.

Jou Naaste is iemand wat hom/haar oor jou sal ontverm, maw.....iemand wat soos jy is!!

So om die ewige lewe te kan betree, moet jy jou Boer, Suster jou Naaste vergewe.
__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
Piett is online now   Reply With Quote
Old 03-19-2008   #6
Piett
Super Moderator
 
Piett's Avatar
 
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
Piett is on a distinguished road
Smile Wat is die riglyne........vir vergifnis van jou Broer, Suster en Naaste

Quote:
Mat 18:20
Want waar twee of drie in my Naam vergader, daar is Ek in hul midde.
Mat 18:21
Toe kom Petrus na Hom en sê: Here, hoe dikwels sal my broeder teen my sondig en ek hom vergewe? Tot sewe maal toe?
Mat 18:22
Jesus antwoord hom: Ek sê vir jou, nie tot sewe maal toe nie, maar tot sewentig maal sewe toe.
Quote:
Luk 17:3
Pas op vir julleself. En as jou broeder teen jou sondig, bestraf hom; en as hy berou kry, vergewe hom.
Luk 17:4
En as hy sewe maal op ‘n dag teen jou sondig en sewe maal op ‘n dag na jou terugkom en sê: Ek het beroumoet jy hom vergewe.
Wel daar het julle dit!!
__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
Piett is online now   Reply With Quote
Old 03-21-2008   #7
Paul Bennett
Boervolk Trust Direkteur
 
Paul Bennett's Avatar
 
Join Date: May 2007
Posts: 220
Paul Bennett is on a distinguished road
Quote:
Originally Posted by Piett View Post
Quote:
Originally Posted by Piett
Voordat ons na die vergifnis van sondes kan kyk, moet ons eers bepaal wie is jou Boer, Suster en jou NAASTE.

Quote:
Luk 10:25
En daar het ‘n sekere wetgeleerde opgestaan wat Hom versoek het deur te sê: Meester, wat moet ek doen om die ewige lewe te beërwe?
Luk 10:26
En Hy antwoord hom: Wat is in die wet geskrywe? Hoe lees jy?
Luk 10:27
En hy antwoord en sê: Jy moet die Here jou God liefhê uit jou hele hart en uit jou hele siel en uit jou hele krag en uit jou hele verstand; en jou naaste soos jouself.
Quote:
Luk 10:28
Toe sê Hy vir hom: Jy het reg geantwoord; doen dit, en jy sal lewe.
Quote:
Luk 10:29
Maar hy wou homself regverdig, en sê vir Jesus: En wie is my naaste?
Quote:
Luk 10:30
En Jesus antwoord en sê: ‘n Sekere man het afgegaan van Jerusalem na Jérigo en onder rowers verval, en nadat hulle hom uitgetrek en geslaan het, gaan hulle weg en laat hom half dood lê.
Luk 10:31
En bygeval het ‘n priester met daardie pad afgekom, en toe hy hom sien, gaan hy anderkant verby.
Luk 10:32
En net so het ook ‘n Leviet by dié plek gekom en hom gesien en anderkant verbygegaan.
Luk 10:33
Maar ‘n sekere Samaritaan wat op reis was, het op hom afgekom; en toe hy hom sien, het hy innig jammer gevoel,
Luk 10:34
en na hom gegaan, sy wonde verbind en olie en wyn daarop gegooi. Hy het hom toe op sy eie pakdier gehelp en hom na ‘n herberg geneem en vir hom gesorg.
Luk 10:35
En toe hy die volgende môre weggaan, haal hy twee pennings uit en gee dit aan die eienaar van die herberg en sê vir hom: Sorg vir hom, en enige onkoste wat jy nog meer mag hê, sal ek jou betaal as ek terugkom.
Luk 10:36
Wie dan van hierdie drie, dink jy, was die naaste van hom wat onder die rowers verval het?
Luk 10:37
En hy antwoord: Hy wat barmhartigheid aan hom bewys het. Toe sê Jesus vir hom: Gaan en doen jy net so.
Duiderlike kan ons nie kry WIE is ons Naaste.

Jou Naaste is iemand wat hom/haar oor jou sal ontverm, maw.....iemand wat soos jy is!!

So om die ewige lewe te kan betree, moet jy jou Broer, Suster jou Naaste vergewe.
So die priester en leviet wat deel van sy Volk was is uit maar die een wat van buite gekom het, Soos lede van n ander webwerf gese het hul bediendes het hulle kom waarsku, weet dalk nie wie hul naaste is nie?
__________________
Don't go through life so fast that someone has to throw a brick at you to get your attention!" God whispers in our souls and speaks to our hearts. Sometimes when we don't have time to listen, He has to throw a brick at us. It's our choice to listen or not.

Boerevolk Trust gestig vir die Volk, deur die Volk - om mekaar te help

Last edited by Piett : 08-02-2008 at 08:29 PM.
Paul Bennett is offline   Reply With Quote
Old 08-02-2008   #8
Piett
Super Moderator
 
Piett's Avatar
 
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
Piett is on a distinguished road
Sarie lees mooi hoe Jesus ons leer Bid:

Quote:
Luk 11:4
en vergeef ons ons sondes, want ons vergewe ook elkeen wat aan ons skuldig is; en lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die Bose.
Net soos jy die Vader vra om jou sondes te vergewe, net so moet jy vergifnis vra van jou Broer/Suster teen wie jy gesondig het.

Jou Broer/Suster is dan ook jou Naaste, Jesus leer ons ook hoe om jou Naaste te bepaal, LEES POS 2.

Hierdie is ook bewyse hoe dit gedoen moet word, dis nie net vir BLINDE VERGIFNIS NIE.

Quote:
Luk 17:3
Pas op vir julleself. En as jou broeder teen jou sondig, bestraf hom; en as hy berou kry, vergewe hom.
Luk 17:4
En as hy sewe maal op ‘n dag teen jou sondig en sewe maal op ‘n dag na jou terugkom en sê: Ek het beroumoet jy hom vergewe.
En Sarie, as jy kan bepaal wie jou NAASTE is, en jou NAASTE aanvaar jou as hulle NAASTE, SO KOM N VOLK TOT STAND, N VOLK VIR GOD.
__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD

Last edited by Piett : 08-02-2008 at 09:58 PM.
Piett is online now   Reply With Quote
Old 08-02-2008   #9
Sarie
Volks Vegter
 
Sarie's Avatar
 
Join Date: Mar 2007
Location: Transvaal
Posts: 215
Sarie is on a distinguished road
Quote:
Originally Posted by Piett View Post
Sarie lees mooi hoe Jesus ons leer Bid:

Net soos jy die Vader vra om jou sondes te vergewe, net so moet jy vergifnis vra van jou Broer/Suster teen wie jy gesondig het.

Jou Broer/Suster is dan ook jou Naaste, Jesus leer ons ook hoe om jou Naaste te bepaal, LEES POS 2.

Hierdie is ook bewyse hoe dit gedoen moet word, dis nie net vir BLINDE VERGIFNIS NIE.

En Sarie, as jy kan bepaal wie jou NAASTE is, en jou NAASTE aanvaar jou as hulle NAASTE, SO KOM N VOLK TOT STAND, N VOLK VIR GOD.
Dankie Piett. Dit maak dinge vir my duideliker.

Die kerk waar ek laaste in was, preek dat jy sommer alles en almal moet vergewe, sonder dat hulle berou toon. Maar uit bogenoemde, verstaan ek nou beter.
Sarie is offline   Reply With Quote
Old 09-20-2008   #10
Piett
Super Moderator
 
Piett's Avatar
 
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
Piett is on a distinguished road
Quote:
Liefde

Die begrip liefde word uiters verkeerd verstaan deur die meeste mense. Grieks — die oorspronklike taal van die Nuwe Testament — het drie woorde vir liefde: agapao, phileo, en thumos. Al drie word vertaal in ons Bybels as: Liefde.

Phileo is broederlike liefde, of liefde tussen familielede. (Eintlik is daar nog Griekse woorde vir liefde maar ek wil nie nou hare kloof nie).

Thumos is die soort liefde tussen verliefdes — die soort wat Dawid vir Bátseba gehad het.

Agapao is die soort liefde wat die meeste voorkom, maar die minste verstaan word. Dit is die soort liefde wat goed doen aan die wat jou nie kan terug betaal nie, wat is soos dié van die Samaritaan wat die man wat deur rowers aangeval is, gehelp het. Agapao liefde is ook die liefde wat Yeshua gehad het toe Hy tot die bitter einde vasgebyt het. Hy het tot die dood toe gestaan vir die waarheid.

Die King James Version van die Bybel vertaal die woord agapao as 'charity' — dit wat mens doen aan ander wat hulp nodig het.

Dit werk so: Liefde - Wet - Sonde - Berou - Genade - Vergifnis - Liefde

As die kettang verbreek word, kan daar egter geen Vergifnis verkry word nie.
__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
Piett is online now   Reply With Quote
Old 04-29-2009
Piett
This message has been deleted by Piett.
Old 05-06-2009   #11
Piett
Super Moderator
 
Piett's Avatar
 
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
Piett is on a distinguished road
Mat 18:15 En as jou broeder teen jou sondig, gaan bestraf hom tussen jou en hom alleen. As hy na jou luister, dan het jy jou broeder gewin;
Mat 18:16 maar as hy nie luister nie, neem nog een of twee met jou saam, sodat in die mond van twee of drie getuies elke woord kan vasstaan.
Mat 18:17 En as hy na hulle nie luister nie, sê dit aan die gemeente; en as hy na die gemeente ook nie luister nie, laat hom vir jou wees soos die heiden en die tollenaar.
Mat 18:18 Voorwaar Ek sê vir julle, alles wat julle op die aarde bind, sal in die hemel gebonde wees; en alles wat julle op die aarde ontbind, sal in die hemel ontbonde wees.
Mat 18:19 Weer sê Ek vir julle: As twee van julle saamstem op die aarde oor enige saak wat hulle mag vra, dit sal hulle ten deel val van my Vader wat in die hemele is.
Mat 18:20 Want waar twee of drie in my Naam vergader, daar is Ek in hul midde.

Old 08-01-2009   #12
Piett
Super Moderator
 
Piett's Avatar
 
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
Piett is on a distinguished road
2Co 2:9 Want daarom het ek ook geskrywe om julle beproefdheid te weet, of julle in alles gehoorsaam is.
2Co 2:10 Aan wie julle iets vergewe, vergeef ek ook; want wie ek ook vergeef het—as ek iets vergeef het—dit was om julle ontwil voor die aangesig van Christus, sodat ons nie deur die Satan bedrieg sou word nie;
2Co 2:11 want ons is met sy planne nie onbekend nie.
__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
Piett is online now   Reply With Quote
Old 09-29-2009   #13
Piett
Super Moderator
 
Piett's Avatar
 
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
Piett is on a distinguished road
Quote:
Originally Posted by Piett View Post
Luk 12:57 ]
En waarom oordeel julle ook nie uit julleself wat reg is nie?
Quote:
Luk 12:51 Dink julle dat Ek gekom het om vrede op die aarde te gee? Nee, sê Ek vir julle, maar eerder verdeeldheid.
Luk 12:52 Want van nou af sal daar vyf in een huis verdeeld wees, drie teen twee en twee teen drie.
Luk 12:53 Die vader sal verdeeld wees teen die seun en die seun teen die vader, die moeder teen die dogter en die dogter teen die moeder, die skoonmoeder teen haar skoondogter en die skoondogter teen haar skoonmoeder.
Luk 12:54 En Hy het ook aan die skare gesê: Wanneer julle ‘n wolk in die weste sien opkom, sê julle dadelik: Daar kom reën! en dit gebeur ook.
Luk 12:55 En wanneer julle die suidewind sien waai, sê julle: Dit sal gloeiend warm wees! en dit gebeur.
Luk 12:56 Geveinsdes, die voorkoms van die aarde en die lug weet julle te beoordeel, maar hoe is dit dat julle hierdie tyd nie kan beoordeel nie?
Luk 12:57 En waarom oordeel julle ook nie uit julleself wat reg is nie?
Luk 12:58 Want terwyl jy met jou teëstander na die owerheid gaan, doen moeite op die pad om van hom los te kom; sodat hy jou nie miskien voor die regter sleep en die regter jou oorgee aan die geregsdienaar en die geregsdienaar jou in die gevangenis werp nie.
Luk 12:59 Ek sê vir jou, jy sal daar sekerlik nie uitkom voordat jy ook die laaste oortjie betaal het nie.
Siener het gese:

Met die beste argumente sal jy hulle nie kan oortuig nie, ek sien hulle oe is soos perels.
__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
Piett is online now   Reply With Quote
Old 10-02-2009   #14
Piett
Super Moderator
 
Piett's Avatar
 
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
Piett is on a distinguished road
Mat 18:15 En as jou broeder teen jou sondig, gaan bestraf hom tussen jou en hom alleen. As hy na jou luister, dan het jy jou broeder gewin;
Mat 18:16 maar as hy nie luister nie, neem nog een of twee met jou saam, sodat in die mond van twee of drie getuies elke woord kan vasstaan.
Mat 18:17 En as hy na hulle nie luister nie, sê dit aan die gemeente; en as hy na die gemeente ook nie luister nie, laat hom vir jou wees soos die heiden en die tollenaar.
Mat 18:18 Voorwaar Ek sê vir julle, alles wat julle op die aarde bind, sal in die hemel gebonde wees; en alles wat julle op die aarde ontbind, sal in die hemel ontbonde wees.
Mat 18:19 Weer sê Ek vir julle: As twee van julle saamstem op die aarde oor enige saak wat hulle mag vra, dit sal hulle ten deel val van my Vader wat in die hemele is.
Mat 18:20 Want waar twee of drie in my Naam vergader, daar is Ek in hul midde.
__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
Piett is online now   Reply With Quote
Old 01-30-2010   #15
Piett
Super Moderator
 
Piett's Avatar
 
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
Piett is on a distinguished road
Quote:
Luk 23:39 En een van die kwaaddoeners wat opgehang is, het Hom gesmaad en gesê: As U die Christus is, verlos Uself en ons.
Luk 23:40 Maar die ander een antwoord en bestraf hom en sê: Vrees jy ook God nie, terwyl jy in dieselfde oordeel is? —
Luk 23:41 ons tog regverdiglik, want ons ontvang die verdiende loon vir ons dade, maar Hy het niks verkeerds gedoen nie.
Luk 23:42 En hy sê vir Jesus: Dink aan my, Here, wanneer U in u koninkryk kom.
Luk 23:43 En Jesus antwoord hom: Voorwaar Ek sê vir jou, vandag sal jy saam met My in die Paradys wees.
Duidelik was Die Christus se LIEFDE baie selektief gewees, om die een in die Paradys te sien, en nie die ander een nie.

Duidelik het hierdie keuse van Die Christus met " wie is jou naaste " te doen.
__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
Piett is online now   Reply With Quote
Old 03-14-2010
Piett
This message has been deleted by Piett.
Old 03-22-2010   #16
Piett
Super Moderator
 
Piett's Avatar
 
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
Piett is on a distinguished road
Quote:
Luk 12:57 En waarom oordeel julle ook nie uit julleself wat reg is nie?
Quote:
GALÁSIËRS 1:9
Soos ons vantevore gesê het, sê ek nou ook weer: As iemand julle 'n evangelie verkondig in stryd met die wat julle ontvang het, laat hom 'n vervloeking wees!
Quote:
Mat 18:18 Voorwaar Ek sê vir julle, alles wat julle op die aarde bind, sal in die hemel gebonde wees; en alles wat julle op die aarde ontbind, sal in die hemel ontbonde wees.
Quote:
Joh 20:23 As julle die mense hulle sondes vergewe, dan word dit hulle vergewe; as julle die mense hulle sondes hou, dan is dit gehou.
My oordeel staan.......
__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
Piett is online now   Reply With Quote
Old 03-29-2010   #17
Piett
Super Moderator
 
Piett's Avatar
 
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
Piett is on a distinguished road
29th March 2010, 02:36 #86
propatria
Steunpilaar

Join Date: Feb 2008
Posts: 2,836

Re: Hoekom kan almal nie jou naaste wees nie.

Ferdi en ander verligdes

Petrus was n lang tyd saam met Yashua, tog het hy n swaard gedra? (het Yashua dit dan nie gesien nie? of was dit met Yashua se goedkeuring?)

Petrus kan die Jood se oor af, in teenwoordigheid van Yashua, maar hy word nie berispe oor sy daad nie, Yashua se wel vir hom dat Hy kon bid vir twaalf ligioene van Engele, hy se dus nie vir hom dat hy nie sy naaste moet aanrand nie, hy se dat die profesiee vervul moet word.

Toe die kananese vrou om hulp vae het hy nie dadelik gehelp nie, want sy was immers nie Sy naaste nie. Hy het haar genadig gewees, maar uit die stuk kan ons duidelik sien wat die presepsie van naaste sou wees, die disiepels wat haar dan wou wegstuur, het tog geweet wie hulle naastes is?

Groete
__________________
Dulce et decorum est pro patria mori

LOL

Propaddatjie:

Quote:
Petrus was n lang tyd saam met Yashua, tog het hy n swaard gedra? (het Yashua dit dan nie gesien nie? of was dit met Yashua se goedkeuring?)
Jy ken nie jou Bybel nie:

Quote:
Luk 22:36 Toe sê Hy vir hulle: Maar nou, wie ‘n beurs het, laat hom dit neem en so ook die reissak; en wie dit nie het nie, moet sy kleed verkoop en ‘n swaard koop.
Quote:
Petrus kan die Jood se oor af, in teenwoordigheid van Yashua, maar hy word nie berispe oor sy daad nie, Yashua se wel vir hom dat Hy kon bid vir twaalf ligioene van Engele, hy se dus nie vir hom dat hy nie sy naaste moet aanrand nie, hy se dat die profesiee vervul moet word.
LOLH!!!
__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
Piett is online now   Reply With Quote
Reply

Currently Active Users Viewing This Thread: 1 (0 members and 1 guests)
 
Thread Tools

Posting Rules
You may not post new threads
You may not post replies
You may not post attachments
You may not edit your posts

vB code is On
Smilies are On
[IMG] code is On
HTML code is On
Forum Jump

Similar Threads
Thread Thread Starter Forum Replies Last Post
Naaste Ploeg Geloof / Teologie 12 04-12-2007 08:31 PM

» September 2010
S M T W T F S
293031 1 2 3 4
5 6 7 8 9 10 11
12 13 14 15 16 17 18
19 20 21 22 23 24 25
26 27 28 29 30 12
» Site Navigation
 > FAQ
Powered by vBadvanced CMPS v3.0.1

All times are GMT +3. The time now is 02:51 AM.

Powered by vBulletin® Version 3.6.4
Copyright ©2000 - 2010, Jelsoft Enterprises Ltd.