Die Boervolk van SA

Go Back   Die Boervolk van SA > Veiligheid en Sekuriteit (Justisie) > Boks-Kryt
Register FAQ Members List Calendar Search Today's Posts Mark Forums Read

» Recent Threads
Rumors of war
Last post by leon peacock
2 Hours Ago 11:45 PM
Genesis 2
Last post by Valkyr
3 Hours Ago 10:29 PM
Boer Liedjies
Last post by Piett
4 Hours Ago 09:57 PM
Die Witboek........
Last post by Piett
1 Day Ago 07:43 PM
Wendag
Last post by Tiaan
1 Day Ago 12:40 PM
Genesis 1
Last post by Valkyr
1 Day Ago 11:54 AM
Die Wiel.....
Last post by Piett
2 Days Ago 05:41 PM
Stefanus Lötter Volksveraaier...
Last post by Piett
2 Days Ago 04:42 PM
Verslag van die...
Last post by Piett
2 Days Ago 01:27 PM
Boervolk en boerevolk
Last post by Piett
4 Days Ago 11:01 PM
Repatriation
Last post by Valkyr
4 Days Ago 11:01 PM
Wat kan ons doen?
Last post by rapportryer
5 Days Ago 03:51 PM
Barend Pienaar
Last post by leon peacock
5 Days Ago 03:30 PM
Elia kom weer?
Last post by Piett
6 Days Ago 12:48 PM
Satanis se Gode van...
Last post by Piett
6 Days Ago 12:27 PM
Skoffel.....Trol
Last post by Piett
1 Week Ago 01:49 PM
Droom gesig oor nou???
Last post by Piett
1 Week Ago 09:28 AM
Die Witboek ja of nee....BV
Last post by Piett
1 Week Ago 08:57 AM
Aansoek om Krygsgevangenskap...
Last post by Kubaan
1 Week Ago 05:11 PM
Gelofte....Verbond van...
Last post by Piett
1 Week Ago 04:24 PM
Xboers se Fotos.
Last post by Piett
1 Week Ago 12:46 PM
PIONIER {Satanis}
Last post by Valkyr
1 Week Ago 07:56 AM
Daai Ou Man (Satanis) sien sy...
Last post by Piett
1 Week Ago 07:20 AM
Brittish Israelism
Last post by Valkyr
1 Week Ago 07:14 AM
Vrymesselary!!!!
Last post by Piett
1 Week Ago 10:40 PM
Reply
 
Thread Tools
Old 02-01-2010   #41
Piett
Super Moderator
 
Piett's Avatar
 
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
Piett is on a distinguished road
1st February 2010, 20:26 #3
noordoos
Steunpilaar

http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1187725927

Join Date: Aug 2007
Location: Wes Tvl
Posts: 2,961



Re: Ant: Wat het van Henry geword

Quote:
Originally Posted by PIONIER
Hehe, hoe seg die spreekwoord die jakkals verander van hare.... Hier op die werf net van name.

Raakgevat! Kom ons hou n kompetiesie. Wie kan vir Henry 'spot'.
__________________
.

In die nuwe Suid Afrika word jy nie meer wakker nie, jy skrik wakker!

Jy hou van speeltjies speel oosdoos, net soos jy met Hannes Lottering gespeel het.

Hierdie "spel" wat jy speel "Devil's Advocate" wat jy tussen jou hanteerders {sataniste} en die Israeliete speel, gaan jou nog in die moeilikheid bring.

Geniet dit terwyl jy kan, jy en net jy alleen sal daarvoor moet betaal.

Dis mos die "Modus Operandi" van die vyhand, hou die mense aan die stry, dan kan hulle nie konsolideer nie.
__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD

Last edited by Piett : 02-01-2010 at 09:02 PM.
Piett is online now   Reply With Quote
Old 02-05-2010   #42
Piett
Super Moderator
 
Piett's Avatar
 
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
Piett is on a distinguished road
4th February 2010, 23:44 #38
noordoos
Steunpilaar

http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1187725927

Join Date: Aug 2007
Location: Wes Tvl
Posts: 2,968



Re: Haiti se aardbewing: Deur die VSA veroorsaak!!!!!!

Henry, ek hou nie daarvan om my tyd te mors op 'wild goose chases' nie. Ek volg nooit jou skakels nie, maar het nou ingegee en gaan kyk na die HAARP blad. Jy laat dit klink of dit algemene kennis daar is dat aardbewings gemaak kan word. Wel, daar is niks! Dit gaan oor goed 100km op in die lug. Niks hier op aarde nie. Hulle gee ook n verduidelikking waarom dit nie die weer kan beinvloed nie. Nou waarna moet ons daar gaan kyk. Of dit is n eksperiment van jou om te sien of iemand 'actually' sal gaan kyk na die bewyse. Wel, ek waardeur nie die mors van my tyd nie.

Terloops, ek vermoed ook die goed bestaan, maar niks wat jy sê dra by daartoe nie. En ja, die 'joke' is op my. Het ek wragtig verwag hulle gaan daar sê hulle kan aardbewings maak en dit is hoe die goed lyk wat dit doen?
__________________
.

In die nuwe Suid Afrika word jy nie meer wakker nie, jy skrik wakker!

Oosdoos 'wild goose chases' seg jy,wat van hierdie 'wild goose chases' :


3rd February 2010, 22:36 #2400
noordoos
Steunpilaar

http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1187725927

Join Date: Aug 2007
Location: Wes Tvl
Posts: 2,968



Re: Siener - Wat is die tyd?

Nuutste duimsuigstorie rondom Siener se visioene?
http://artikels.sienervanrensburg.co.za/

FHP artikel.
Spykertjies, Plastieksakkies en Wapenopslagplekke ....
Dankie Frik.
__________________
.

In die nuwe Suid Afrika word jy nie meer wakker nie, jy skrik wakker!


http://artikels.sienervanrensburg.co.za/

Ek lees die volgende kak raak:

Quote:
[588.01 10/06/23] Ek gaan na Europa oor berge, [588.02] ek kom by 'n plek en daar lê nieuwe mausers gewere onder planke, [588.03] endjie verder en daar in een hoek lê 2 mense met 'n laken oor hulle en grond kom ook oor hulle. [588.04] Verder en daar kom 'n horlosie maar met strepe en tussen die strepe kom die vierkleur met strepe uit.

Reël [588.01] verwys na die donkies [Boerekrygers] wat na Europa gaan om die Duitsers te gaan help. Die berge [probleme] waaroor hulle trek is die Britse magte wat reeds op daardie vroeë stadium van die verhaal by Kimberley en Noordwes teen die nuwe konserwatiewe regering besig is. Hierdie Britse militêre magte kom van Pretoria af en hulle is reeds in die land as die visioenêre verhaal “amptelik” begin.

Reël [588.02] verwys nie na ‘n wapenopslagplek nie, maar wel na twee Duitse generaals met hul gevegsgroepe wat na Suid-Afrika op pad is. Die leser sal in die kort opsomming van die Unieverhaal sien dat een van hulle as ‘n Duitse motorkar aangedui word. Hierdie motorkar vervooer die Groen Groep se handbyltjie vanaf hul kampplek in die Kolonie tot by die koppie noord van Lichtenburg, en hulle vlug ook daarvandaan na die westekant toe as die Engelse magte hulle verjaag. Die twee mausers vorm die eerste van drie golwe Duitse hulp wat na ons toe sal kom. Ek gee ook die “bewys” hiervoor, soos ons dit in visioen [492] aantref, naamlik: [492.01 13/09/20] In die Kolonie kom twee mausers bij mekaar uit

Ek wil volledigheidshalwe daarop wys dat ‘n geweer in simboliese terme letterlik ook na ‘n "klein kanon" kan verwys. Die begrip “klein” dui aan dat dit nie ‘n internasionale aangeleentheid is nie, soos in ‘n wêreldoorlog nie, maar dat dit op die kleiner interne vlak lê. Dit is dus bloot vriendelike militêre hulp op ‘n baie klein skaal, soos in “deel van ‘n burgeroorlog”.
http://artikels.sienervanrensburg.co....php?f=79&t=90

Van wanneeraf verander nieuwe mausers gewere, na "klein kanon"

Quote:
Ek wil volledigheidshalwe daarop wys dat ‘n geweer in simboliese terme letterlik ook na ‘n "klein kanon" kan verwys.
En dan verander die mauser gewere ook sommer na "wit-skimmel perde".

Quote:
Die twee mausers [ook wit-skimmel perde] verdeel hier en een groep sluit by die Groen Groep aan.
As ek jy is oosdoos Check ek eers die vordering van die spoorlyn, voor ek die kak glo:

Quote:
Hierdie motorkar vervooer die Groen Groep se handbyltjie vanaf hul kampplek in die Kolonie tot by die koppie noord van Lichtenburg, en hulle vlug ook daarvandaan na die westekant toe as die Engelse magte hulle verjaag. Die twee mausers vorm die eerste van drie golwe Duitse hulp wat na ons toe sal kom.
Die mausers verander nou weer in Duitse hulp.!!!

So die mausers is nou al DRIE, "klein kanon" , "wit-skimmel perde" en "Duitse hulp".!!

Oosdoos, jy raak glats en al te voorbaaring en te groot vir jou skoene.

Oosdoos jy moet net nie n huis met oupoep Geelgat deel nie, jy beland dalk net op as n staatsgetuie in een of ander hofsaak.!!!

http://boervolk.com/forums/showthrea...4749#post14749



__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
Piett is online now   Reply With Quote
Old 02-09-2010   #43
Piett
Super Moderator
 
Piett's Avatar
 
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
Piett is on a distinguished road
8th February 2010, 13:00 #258
noordoos
Steunpilaar

http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1187725927

Join Date: Aug 2007
Location: Wes Tvl
Posts: 2,987



Re: Stories oor "Nag van die lang messe" wil net nie weggaan nie

Visman, die probleem is, die mense wíl die goed wat Adrian Snyman verkondig, glo. Dit is vir hulle lekker opwindend en laat hulle aan hul jong dae se speletjies dink, lekker uitkamp en adrenalien pomp. As iemand Snyman se visioene wil gaan oplees en hier woord vir woord kom weergee, doen dit dan sommer met sy 'voorspelling' van die verkiesings na '94 ook. Hoeveel gaan daar wees? Waarom? Wat gebeur dan met die land?

Visman, waarvan ek nou praat is bietjie voor jou tyd hier op die forum. Al die nonsens en vrees wat ingejaag is, voor die verkiesing, se stories is nou skoon vergete. So ook Snyman se voorspellings dat die swart regering net soveel, 7 ?, jaar gaan hou. Dit is die voorspellings in sy eerste boek. Ook dit is vergete. Hy dis mos nou nuwe, lekker stories op wat ons moet glo. Almal val daarvoor, vir die hoeveelste keer en hoeveel keer nog?

Die regte boodskap van Siener, dat God ons sal verlos, dat ons net moet glo, dat ons as ware net hoef te staan en kyk, dié word ignoreer. Dit is mos nie opwindend nie! Waar is die pret daarin? Dat ons deur n smeltkroes gaan gaan en gesuiwer word, dat ons ons moet verootmoedig en bekeer van ons verkeerde weë, geen vrees in ons harte hê nie en so kan mens aangaan. Maar kyk hoe gaan ons aan! Kyk hoe praat ons met mekaar, ons broers! Ons vermoor mekaar met woorde en ons word dit spesifiek verbied.

Ek dink ook ons moet gereed maak. Geestelik en fisies. Hoe gaan jy kan veg, al veg jy met jou rug teen n muur, as jy nie regmaak nie. Hoe gaan jy geen vrees in jou hart hê as jy geestelik nie reg is nie. Hoe gaan jy veg, onverskrokke optree, as jy vrees in jou hart het? Hoe gaan jy veg as jy fisies nie gereed is nie. En ek raak al meer oortuig, hierdie 'veg', is verdedig wanneer nodig. Nie om te gaan oorlog maak nie. Dit word vir ons gedoen.

Maar ja, ek dink jy het dit voorheen ook gesê, die mense moet so optree, ook dit is God se wil. Amper soos n Judas, as ek jou voorbeeld reg onthou.

Laastens, onthou en oorpeins dít: Jy mag geen vrees in jou hart hê nie. Wat beteken dit? Sal jy op die woeste, onstuimige see kan stap na Jesus? Nee, uit eie geloof en krag stellig nie! Maar ons moet juis genoeg geloof en krag hê om dit te doen. Maak gereed. Dit lê nog daar voor in die pad. Oefen nou reeds om alle vrees uit jou hart te verban. God sal ons nie bo ons vermoë laat versoek nie. So sal Hy ook nie verwag dat ons geloof bo ons vermoë moet hê nie. Maar Hy verwag wel, nee, Hy vereis, dat ons geloof in Hom sal hê.

Goed, hierdie is tweede laaste. Lewensverlies. Geloof waarborg nie vir jou, jou lewe, of jou geliefdes, of jou volksgenote se lewens nie. Jy moet bereid wees om jou lewe vir Hom neer te lê. As jy jou eie lewe liewer het as vir Hom, gaan jy dit én die ewige lewe verloor. Maar as jy Hom liewer het, sal jy jou ewige lewe behou! Dus, lewensverlies is onvermydelik en berus by Hom, wanneer jy dit verloor. Watter groter voorreg is dit nie, om die ewige lewe, saam met Hom, te be-erwe? En dit is hoe ek die plaasmoorde en aanvalle sien. God waarsku ons dat hierdie dinge kom. Hoe ons doodgemaak en opgekap sal word. Maar dit is vir Hom, wat ons dit deurgaan. Ek bid vir die genade, sodat die dag wat dit my of my gesin se beurt is, dat ons geen vrees sal hê nie, in hul gesig die bloed sal spoeg, in die wete, ek doen dit vir Hom. En indien Hy ons dit spaar, is dit tydelik, want ons is maar tydelik hier.
__________________
.

In die nuwe Suid Afrika word jy nie meer wakker nie, jy skrik wakker!

Oosdoos, hierdie pos van jou beindruk my glad nie, die skynheiligheid vanself:

8th February 2010, 19:31 #25
noordoos
Steunpilaar

http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1187725927

Join Date: Aug 2007
Location: Wes Tvl
Posts: 2,987



Re: Om 'n vlag te brand, of nie.

Quote:
Originally Posted by Ridder Van Die Langpad
Sommige van die foto's het mense se gesigte in. Daar is 'modelreleases' geteken maar ek moet steeds alles in my vermoë doen om die mense te beskerm.
Iemand kan bv 'n foto wat ek van jou geneem het vat en 'n lekker vet ousie langs jou sit en dan is jy vir my die moel in. Veral as weet ek kon dit beter beskerm het. Dit is die basics van die oefening. Kopiereg en nog baie kom by.


Ridder, gee vir my aanwysings na so n foto wat jy wil beskerm. Dan wys ek jou hoe vinnig plaas ek dit vir jou hier as n aanhangsel.

Jy stop eerlike mense, nie die wat wil k*k aanjaag nie.
hehe, wat sê dit van my?
__________________
.

In die nuwe Suid Afrika word jy nie meer wakker nie, jy skrik wakker!

Presies wat ek van jou se:

Skynheilig.!!!
__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
Piett is online now   Reply With Quote
Old 02-23-2010   #44
Piett
Super Moderator
 
Piett's Avatar
 
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
Piett is on a distinguished road
23rd February 2010, 13:27 #134
noordoos
Bittereinder

http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1187725927

Join Date: Aug 2007
Location: Wes Tvl
Posts: 3,079



Re: Boere se Verraad teen Vroue en Kinders

17/02/10 22h48 Quote:
Originally Posted by Die Ou Man
Ek het 'n man uit my stamland se pos hier gaan haal omdat sy inset spreek tot die verraad van ons mans as beskermers, wat ons vroue en kinders oorlaat aan die lot van die politieke oorheerser.

Quote:
Originally Posted by Wolfs_hond
Uhuru 1964
Zanzibar 20.000 murdered Women, Children an entire island ethnically cleansed through Mass murder, Genocide.

"John Okello mobilised around 600–800 revolutionaries on the main island of Unguja. Having overrun the country's police force and appropriated their weaponry, the insurgents proceeded to Zanzibar Town where they overthrew the Sultan and his government. Reprisals against Arab and South Asian civilians on the island followed"

Link / Skakel http://en.wikipedia.org/wiki/Zanzibar_Revolution

Video [url="http://www.youtube.com/watch?v=4lpY8_mKvjk"]Thousands of Arabs Massacred by blacks in Zanzibar!

ANOTHER MASSACRE IN ZANZIBAR.
ZANZIBAR, Jan. 25.--An English missionary named Brooks and 16 of his followers were murdered on Saturday near Saadani by members of the coast tribes and natives of Zanzibar.

UHURU ??????
Bushmen >> nearly all
Watusu
Hottentot >> nearly all
Zanzibar >>20.000
Rhodesia >> Ongoing genocide
Mozambique >> Genocide completed
Angola >> Genocide completed
Kenia >> Genocide completed
South Africa >> Currently experiencing Plaasmoorde
(Counting the clock while people pray like they prayed in Angola/Mozambique)

You do not counter genocidal violence with prayer alone, you counter it with >>>>>>>>>

Hierdie tendens is nie nuut nie, maar dateer uit ons bestaansdae as Volk.

Nou wil ek die volgende vraag aan my mede-Boere vra.

Hoe het die vroue in die konsentrasiekampe gereageer ten aanhore van die feit dat die manlike Boere krygers oorgegee het aan die Britse Owerheid?

Liefde groete.

Die Ou Man


Last edited by Die Ou Man : 19th February 2010 at 21:54.

Goed, nou dat die draad tot sy natuurlike einde gekom het, kan ons rustig gesels oor wat hier gebeur het. Ek gaan nie n nuwe draad oopmaak nie, aangesien dit hier gebeur het en alles van betrekking, behalwe die poste wat uitgevee is, is hier. En ja, ek weet, dit het niks met die draad te doen nie, sien dit as n draad binne n draad.

Ek het die aand van die 19de Feb die draad begin lees. Ek sien toe dat DOM vir Stefan beledig, slegsê, in sy karakter afklim, noem dit wat jy wil. Dit was in #24. Ek gaan kyk toe waaroor gaan die bohaai en sien dit is agv pos #1 van DOM wat ook ek nie kon verstaan nie. Ek pos toe tweeledig. Eerstens om uit te klaar wat pos #1 bedoel en tweedens om te bevraagteken hoe DOM so op iemand kan afkom.

Die wat gereageer het kon nie my punt verstaan dat ek, soos Stefan, nie pos een kan verstaan nie. DOM self het verkies om nie te antwoord nie.

Wel, ek het my onttrek aan die forum en vandag weer rustig kom kyk. Nou kan ek sien waarom niemand kon verstaan wat ek bedoel nie. DOM het direk nadat ek gepos het sy pos #1 gaan 'edit'. Briljant DOM! Ons Boere skil mos nie ons appeltjies twee keer nie, dus sou ek nie weer die pos so aandagtig lees nie en ook nie agterkom dit is verander nie. DOM sal seker nou stry en een of ander logiese verklaring daarvoor opdis. Dit is reg so, jy het die voordeel van die twyfel, gebruik dit. Ek wil net noem hierdie regstelling is 47 uur, twee dae later, gedoen. En dan ook net na my pos. Baie toevallig, is dit nie?

Dus kan DOM nou met reg sê Stefan het net moeilikheid gesoek en Stefan is skuldig. So ook van myself, want ook ek het nie die nodige inteligensie om te verstaan wat ek lees nie. Koel soos n komkommer!

Maar gee dit een lid die reg om n ander lid so af te takel? Hoe regverdig jy dit?

Dan kom ons by die toesmeerdery. DOM word uit alle oorde verdedig. Ek en Stefan se 'smet' word summier verwyder. Geen waarskuwings dat dit gedoen sal word sodat ons n kans gegee word om ons poste te regverdig voordat dit verwyder word nie. Dit word ook nie na n ander draad verskuif sodat almal kan sien waaroor dit gaan nie. Nee, dit is te pynlik en word heeltemal verwyder.

Quote:
Originally Posted by Die Ou Man
Jy is besig om doelbewus hierdie draad te ontspoor.
Open asb 'n draad waar ons jou persoonlike kwessies kan aanspreek.
Jou insette het niks met die onderwerp te make nie. Daarom reageer ek nie daarop nie.
Jy voer 'n vendetta waaroor Arend ons reeds aangespreek het.


My genade, bestaan n vendatta uit die een uitwysing van iets? En dit is nou rede om nie n vraag te antwoord nie?

Quote:
Originally Posted by BPK Barend Paul Kruger
Stevan kom ek Antwoord, Wolfshond se pos het tedoen met uitwissing van etniese groepe. Dit wys ons hoe dit orals begin het en hoe ver dit tans is.

DOM se aanhaling en dan sy pos sluit aan by hoe die engelse die Boere se exterminasie as Volk begin het met die konsentrasie kampe.


Dan kom BPK maar vorendag met n antwoord, want die stilte van DOM raak ondraaglik vir hom. BPK, ek wil dit net vir jou noem, jou antwoord hou nie water nie. DOM se eerste pos het net na Uhuru aangeleenthede verwys en daar was niks wat na die draad se naam verwys het nie en het niks met die draad te doen gehad nie. Stefan het reageer voordat enige ander poste geplaas was wat rigting aan die draad gegee het en ook voordat DOM die 'edit' gaan doen het.

Dan gaan BPK vêrder:

Quote:
Dom het jou beledig deur op jou karakter in te klim, hy het dus 'n forum reel gebreek.
Dom kan jou vraag in sy eie woorde met respek beantwoord en verskoning vra vir sy weerbastige maniere of koelkas toe gaan.
Dom en Dom alleen - handel ek verkeerd hier of regverdig?

BPK, ek sou sê regverdig, maar dit word tog toegesmeer.

Quote:
Originally Posted by Arend
Mede forumgebruikers, ek het hierdie draad skoongemaak van die smet en twis wat daarop geplaas is. Ek het 'n waarskuwing geplaas in pos 61. Van die mense het die mooi versoek geïgnoreer. Gaan voort en ek sal geen ander alternatief om dan met strenger aksies voort te gaan nie.

As jy 'n vendetta het teen 'n persoon, is daar kanale om te volg. Ek gaan nie meer hierdie aanvalle en uitlokkende vrae duld nie.

Bly by die onderwerp van die draad of maak jou uit die voete uit.


Hier sê Arend vir my die volgende sonder doekies omdraai:
Ek plaas smet en veroorsaak twis. - Dit omdat ek n mede lid verdedig.
Ek ignoreer sy versoek omdat ek volstaan by my punt.
Weer word ek beskuldig ek voer n vendetta.
Ek vra uitlokkende vrae. - Gaan kyk na my vraag, dit is ordentlik en opreg gestel.
As ek aanhou, moet ek my eerder uit die voete maak. - Wel, as dit die gemeenskaplike gevoel van bestuur is, sal ek aan jou versoek voldoen.



Quote:
Originally Posted by Vicky
Pragtig Barend! Jy antwoord Stefan met 'n antwoord wat jy vir jouself kon uitwerk uit DOM se inset in pos 1. Nou wil jy DOM yskas toe stuur as hy 'n lid nie met 'n teelepel voer nie?? Dink jy dis nodig om iemand yskas toe te stuur as "common sense" ontbreek?

Maak baie seker wie eerste forum reëls oortree, voor jy waarskuwings rig. Dit is nie 'n oortreding van enige reël om 'n vraag wat daarop gemik is om 'n onderwerp te ontspoor, of wat doelbewus onnosel voorkom, te ignoreer nie. Dit was buitendien nie 'n vraag nie, dit was 'n aanval. Ek weet jy kan gaan kyk na poste wat uitgevee is - gaan kyk gerus en oorweeg dan weer jou woorde.


Vicky, doelbewus onnosel, is 'in the eye of the beholder'.



Quote:
Originally Posted by Arend
Barend, ek stem saam met Vicky. Dom was vanaf die eerste bladsy uitgelok. Ek kan hom nie kwalik neem as hy tot oorlopens toe vol is vir die persoonlike aanvalle teen hom nie. Hy het net soveel reg om hier op die forum te pos as enigeen anders. Of ons saamstem met sy sienings of nie.

Daar is heelwat ander ouens met wie se sienings ek ook nie saamstem nie. Dit gee my nie die reg om hulle persoon aan te val nie.


DOM was nie uitgelok nie en al was hy, kon hy die relevansie toon sonder sy reaksie in #24. Hy het die kruitvat in #24 aan die brand gesteek, niemand anders nie. Voor #24 kon hy nog ignoreer, maar daarna het hy nie meer n keuse gehad nie. In #24 reeds, kon hy die hele situasie ontlont het. Maar hy verkies eerder om aan te val en te 'edit'.

Dit gee Arend nie die reg nie, maar DOM wel?

Dan nog die kwessie van BPK wat die uitgeveede poste sou gaan ondersoek, waarvan ook niks gekom het nie?

Ek verneem graag bestuur se reaksie hierop.
__________________
.

In die nuwe Suid Afrika word jy nie meer wakker nie, jy skrik wakker!

Noodoos, moet nou nie dat ek begin respek vir jou kry nie.

Baie goed opgesom, maar wat kan daar van sataniste verwag word.???

Hierdie is satanis se ou tricks, en hy kom daarmee weg, want slet's skuld hom baie geld.

Satanis het sy werpsels mooi geleer in die "ART OF DECEPTION", en as daar een is wat die satan se tricks ken, is dit ek, ek was daar gewees......


Nie dat ek vir slet's opkom nie, hy sal n veraaier bly.!!!!
__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD

Last edited by Piett : 02-23-2010 at 02:04 PM.
Piett is online now   Reply With Quote
Old 03-13-2010   #45
Piett
Super Moderator
 
Piett's Avatar
 
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
Piett is on a distinguished road
13th March 2010, 13:25 #1
noordoos
Bittereinder

http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1187725927

Join Date: Aug 2007
Location: Wes Tvl
Posts: 3,163



Hebreeus/Griekse vertaling metodes

Nou ja, die gogga het my gebyt. Ek kan nie meer langer al die beskuldigings en verduidelikkings van allerhande mense aanvaar sonder om self te gaan kyk en ondersoek instel nie. Ek verwys nou na vertalings in die Bybel.
Ek oorweeg dit sterk om die Logos 4 sagteware aan te koop, die Scholar Silver paket. Dit is duur, daarom dat ek nog wik en weeg. Mens kan dit egter afbetaal op jou krediet kaart.
Intussen ploeter ek maar op die internet rond en soek daar na vertalings vanuit die oorspronklike teks. Ek wil graag een so n oefening met julle deel. Dit is Mat 28:19. Ek haal aan uit die Nuwe vertaling:
Quote:
"Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees,"

My belangstelling is in die woorde, "al die nasies" uit bogenoemde vers. Kom ek sit julle eers in die prentjie vanwaar die belangstelling. Dit kom vanaf n pos van Asbak in Voertsek se draad, 'Wie is jou naaste'. Ek haal die pos aan, sodat ek makliker daarna kan verwys.
Quote:
Originally Posted by Asbak
Weer een van die ou versies wat elkeen van ons laat les op sê:
Matt 28:19 Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het.
Hierdie is nie een van Origenes se versies nie. Is dit 'n verdraaing? Of was/is die betekenis van hierdie vers verkeerd ge-intrepeteer? Kom ons kyk na die volgende:
MattithJaHûW 28:19 Gaan dan heen, maak studente van al die [My3] nasies, en was/doop hulle in die Naam4 van die VADER en die Seun en die Gees van die Apartheid; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. [Psalm 51:2; JeshaJaH 1:16]
Hier wys oom Dirk vir ons wie ons naaste is. Is dit nie so nie? Waaroor sal ons nog twyfel? Uit die Griekse teksverse wat ek ontvang het by die Univeriteit van Pretoria is dit dieselfde uiteengesit as oom Dirk s'n, daarom betwyfel ek dit nie.
Die valse verkondiging en soos die meeste van ons geleer het moet reg aan gespreek word sodat die hele wêreld daarvan bewus kan wees, die VERSTES ingesluit!


Ek het hierdie 'site' gekry wat die grond teks aangee. Die eerste skakel wat ek gee, is n inhouds opgawe van die hele Bybel. Die tweede skakel is na hierdie spesifieke vers.
http://www.sacrednamebible.com/kjvstrongs/index.htm
http://www.sacrednamebible.com/kjvstrongs/B40C028.htm
Goed, hier is hoe hulle die vers wys:
Quote:
19 poreuqenteV oun maqhteusate panta ta eqnh baptizonteV autouV eiV to onoma tou patroV kai tou uiou kai tou agiou pneumatoV
28:19 Go ye therefore, and teach all nations, baptizing them in the name of the Father, and of the Son, and of the Holy Ghost:

Dit lyk bietjie anders daar, agv die font wat ons nie hier kan wys nie. Gaan kyk asb. self hoe dit lyk. Gaan net af op die blad na vers 19.
Goed, nou kan ons deur op elke woord te huiwer met die muis, die woord verlig omdat dit n skakel is na n verduidelikking van die woord. Ek klik met my muis wiel op die woord, sodat dit in n nuwe 'tab' oopmaak. Dit doen ek dan met elke woord in die vers. In die geval, maak ek dus 20 'tabs' oop. Nou gaan ek van tab na tab en lees elke woord se verduidelikking. Nogal vreemd, maar heel gou sien jy dat die woord waarin jy belangstel, die 6de woord is.
Dit is nou waar dit interessant word. Die verduidelikking daar, is maar baie dieselfde as ons vertaling, naamlik al die heidense of nie Joodse nasies. Maar toe doen ek n soektog na die 'strongs' nommer op die internet. Die nommer is 1484, wat jy ook op die 'tab' van die woord kry. Hierdie soektog bring my toe by die volgende skakel uit. Ek moet noem, ek moes soek en dit was nie die eerste skakel wat ek probeer het nie. Die skakel is:
http://www.blueletterbible.org/lang/...&strongs=G1484
Nou gaan ek weer na die skakel met die oorspronklike Griekse woord. (Ek dink dit is Grieks) Copy die woord en op die laaste skakel wat ek gegee het, druk jy 'ctrl+f' om die soek blokkie oop te maak. Spoeg die copy in die soek blokkie wat oopmaak, en daar pop die woord uit. Drie keer in geel. (ek gebruik Win7, ander weergawes sal dalk anders lyk, maar jy sal dit ook so kry) Nou weet ons waar die woord op die bladsy is en kan daar rondom gaan lees. Ek haal die paragraaf aan.
Quote:
?a??, a word of rarest use in Attic prose, but occurring between one and two thousand times in the Septuagint, is almost always there a title reserved for the elect people, the Israel of God. Still there are exceptions. The Philistines are a ?a?? (Gen. 26:11), the Egyptians (Exod. 9:16), and the Moabites (Ruth 1:15); to others too the name is not refused. Then, too, occasionally in the plural ?? ?a?? are == t? ????; as for example at Neh. 1:8; 11:30, 31; Ps. 96:6; Hos. 10:10; Mic. 6:16. Or again we find ?a?? joined with ???? as a sort of exhaustive enumeration to comprehend the whole race of mankind; thus Ps. 107:4; Wisd. of Sol. 3:8; Rev. 5:9; 7:9; 10:11; 11:9; 13:7; 14:6; 17:15. It is true indeed that in all these passages from the Book of Revelation the exhaustive enumeration is fourfold; and to ?a?? and ???? are added f??a? and ???ssa?, on one occasion f??a? making way for ßas??e?? (10:11) and on anther for ????? (17:15). We may contrast with this a distributive use of ?a?? and ????, but ?a?? here in the singular, as at Luke 2:32; Acts 26:17, 23, where also, being used together, they between them take in the whole of mankind, but where ?a?? is claimed for and restricted to the chosen people, while ???? includes all mankind outside of the covenant (Dent. 32:43; Isai. 65:1, 2; 2 Sam. 7:23; Acts 15:14). And this is the general law of the words’ use, every other being exceptional; ?a?? the chosen people, ????, or sometimes more fully t? ???? t?? ??sµ?? (Luke 12:30), or t?? ??? (Ezra 8:89); but always in the plural and with the article, the residue of mankind (?? ?at????p?? t?? ?????p??, Acts 15:17). At the same time ????? in the singular has no such limitation; it is a name which, given to the Jews by others, is not intended to convey any slight, thus t? ????? t?? ???da??? (Acts 10:22); they freely take it as in no way a dishonorable title to themselves, t? ????? ?µ?? (Luke 7:5; cf. 23:2; John 11:18), t? ????? t??t? (Acts 24:3; cf. Exod. 33:13; Deut. 4:6; Wisd. of Sol. 17:2); nay sometimes and with certain additions it is for them a title of highest honour; they are ????? ????? (Exod. 19:6; cf. 1 Pet. 2:9); ????? ?? µ?s?? ????? (Clement of Rome, 1 Cor. § 29). If indeed the word is connected with ????, and contemplates a body of people living according to one custom and rule, none could deserve the title better or so well as a nation which ordered their lives according to a more distinctive and rigidly defined custom and rule of their own than probably any other nation that ever lived.

Dit sal baie beter en makliker lees indien jy dit self doen op die internet. Ek onderstreep die interessante gedeelte. Hier sien ons dat die woord soos hier gebruik, beteken "a nation which ordered their lives according to a more distinctive and rigidly defined custom and rule of their own than probably any other nation that ever lived."
Dit beteken dus nie alle nasies nie, maar verwys na een spesifieke nasie. Ek het amper moedeloos geword in my soektog en was op die punt om maar te aanvaar die vertaling in die Bybel is reg.
Wat dink julle hiervan. Is my metode en resultaat geldig?
__________________
.

In die nuwe Suid Afrika word jy nie meer wakker nie, jy skrik wakker!

LOL suidooste wintjie, al die PT, kry vir jou e-sword, dis verniet:

http://www.e-sword.net/index.html

En hier kan jy die belanrikste Bybels aflaai:

http://www.e-sword.net/bibles.html

Kom ons kyk hoe werk jou vers in e-sword:

Quote:
Mat 28:19

(AOV) Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het.

(DSV) Gaat dan henen, onderwijst al de volken, dezelve dopende in den Naam des Vaders, en des Zoons, en des Heiligen Geestes; lerende hen onderhouden alles, wat Ik u geboden heb.

(GNT-TR+) πορευθεντες G4198 V-AOP-NPM ουν G3767 CONJ μαθητευσατε G3100 V-AAM-2P παντα G3956 A-APN τα G3588 T-APN εθνη G1484 N-APN βαπτιζοντες G907 V-PAP-NPM αυτους G846 P-APM εις G1519 PREP το G3588 T-ASN ονομα G3686 N-ASN του G3588 T-GSM πατρος G3962 N-GSM και G2532 CONJ του G3588 T-GSM υιου G5207 N-GSM και G2532 CONJ του G3588 T-GSN αγιου G40 A-GSN πνευματος G4151 N-GSN

(GNT-V) πορευθεντες TSAουν μαθητευσατε παντα τα εθνη βαπτιζοντες αυτους εις το ονομα του πατρος και του υιου και του αγιου πνευματος

(GSB) Gehet hin und machet zu Jüngern alle Völker, indem ihr sie taufet auf den Namen des Vaters und des Sohnes und des heiligen Geistes

ואתם לכו אל־כל־הגוים ועשו תלמידים וטבלתם אתם לשם־האב והבן ורוח הקדש׃ (HNT)

(KJV) Go ye therefore, and teach all nations, baptizing them in the name of the Father, and of the Son, and of the Holy Ghost:

(KJV+) GoG4198 ye therefore,G3767 and teachG3100 allG3956 nations,G1484 baptizingG907 themG846 inG1519 theG3588 nameG3686 of theG3588 Father,G3962 andG2532 of theG3588 Son,G5207 andG2532 of theG3588 HolyG40 Ghost:G4151

(KJV-1611) Goe ye therefore, and teach all nations, baptizing them in the Name of the Father, and of the Sonne, and of the holy Ghost:

Jy kan al die tale kry en dan jou navorsing doen, so maklik soos dit, en dis alles op jou PC.
__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
Piett is online now   Reply With Quote
Reply


Currently Active Users Viewing This Thread: 1 (0 members and 1 guests)
 
Thread Tools

Posting Rules
You may not post new threads
You may not post replies
You may not post attachments
You may not edit your posts

vB code is On
Smilies are On
[IMG] code is On
HTML code is On
Forum Jump

» September 2010
S M T W T F S
293031 1 2 3 4
5 6 7 8 9 10 11
12 13 14 15 16 17 18
19 20 21 22 23 24 25
26 27 28 29 30 12
» Site Navigation
 > FAQ
Powered by vBadvanced CMPS v3.0.1

All times are GMT +3. The time now is 02:20 AM.


Powered by vBulletin® Version 3.6.4
Copyright ©2000 - 2010, Jelsoft Enterprises Ltd.