Ek was by toe die eerste konsep van Wendag die lig gesien het, daar was DRIE van ons teenvordig.
Die persoon wat die Witboek geskryf of oorvertaal het na Afrikaans, het met die voorstel gekom oor Wendag.
My eerste standpunt aangaande die Wendag aangeleenheid was as volg:
Indien daar bewys kan word, dat Sarel Cilliers die 16 Desember 1838 op daai dag, of binne die volgende jaar voor die volgende 16 Desember 1939, as Wendag verklaar het, sou ek dit so aanvaar.
Ek is meegedeel dat die bewyse bestaan, maar dat die boeke nie nou besikbaar is nie want dit is by die drukkers of erins, MAAR DAT DIT BESIKBAAR SAL WEES MET DIE EERSTE WENDAG VERGADERING.
Wel ek het toe nie daai wendag byeenkoms bygewoon die, maar in Jan 2007 het ek toe vir bewestiging geva rondom die bewyse aangaande die Wendag saak.
Die antwoord wat ek toe ontvang was soos volg en kan hier gelees word:
Dit is dan intersand om te sien in daai link dat Sarel Cilliers, eers na 40 jaar, Gelofte dag na wendag toe wou benaam, toe daar gese was dat 16 Desember na Dingkaansdag toe vernoem moet word.
Bid jou dit aan!!!! na 40 jaar, Sarel Cilliers het van die wa af gedonner en die kerk aangehang, hy het sy verpligtiginge teenoor God en Volk, aangaande die Gelofte / Verbond wat hy namens die Volk aan God gemaak het versuim.
En toe wou hy 16 Desember vermenslik en dit Wendag noem!!!!!
En nou kom die "Wendag Narre" en wil he ons moet dit wendag noem!!!!!!!!
Die benaming van Wendag is ook teenstrydig met die Gelofte self:
Quote:
dat wij die
dag en datum elk jaar
als en verjaardag en een dankdag zoals een Sabbat in Zijn eer zullen doorbrengen;
Die benaming "wendag" gaan nie so goed af met wat in die Gelofte staan nie, wendag word geneem van Wenkommando wat te Bloedrivier geveg het.
Wendag is n vermenslike herdoop van 16 Desember 1838, in die Gelofte staan daar baie duidelik dat die DAG as n Sabbat in God se eer sal wees!!
Kom wendag in die Skrif voor????...nie volgens my kennis nie.
Ek verwerp die konsep van Wendag met alles wat in my Boer is!!!!!!!!!!
Daar is genoeg vir my GELIEG in die skoolbanke, Weermag en deur my lewe deur sg Leiers wat dink hulle het die kat aan die knatters beet, maar eintlik het hulle die kat aan die gat beet!!!!!
En daar word nog steets vir die Volk gelieg en bedrieg!!!
__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is. Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
Ek het geen probleem met die term Geloftevolk nie.
Aloewel ek my identiteit as Boer nie sal verruil nie.
Geloftevolk klink egter beter as boerevolk.!!
Geloftevolk kan ook geregverdig word deur die Gelofte self:
Quote:
Mijne Broeders en Mede-landgenoten,
hier staan wij tans op een ogenblik voor een
heilige God van Hemel en aarde om een
belofte aan Hem te beloven, als Hij met Zijn bescherming met ons zal
wezen, en onze handen zal
geven dat wij hem overwinnen, dat wij die
dag en datum elk jaar
als en verjaardag en een dankdag zoals een
Sabbat in Zijn eer zullen doorbrengen; en dat wij een tempel to Zijn eer stichten
zullen, waar het Hem zou behagen;end dat wij het ook aan onzen kinderen
zullen zeggen, dat zij met ons erin moeten
delen, tot gedachtenis ook voor onze
opkomende geslachten.
Want de ere van Zijn Naam daardoor zal
verheelikt worden, dat de roem en eer van
overwinningaan Hem zal worden gegeven.
Quote:
als Hij met Zijn bescherming met ons zal
wezen, en onze handen zal
geven dat wij hem overwinnen
Dit is wat in die Gelofte staan, en om die benaming van Geloftevolk te gebruik, vereer die volk die gelofte, en die verbond aan God.
WENDAG IS N POT SNOT!!!.......wendag word toegeken aan die kommando, die wenkommando van onder Andries Pretorius se bevel te Bloedrivier.
Om wendag te gebruik, word die mens en die vlees vereer!!!....en nie GOD nie.
Wendag is n klap in die gesig van God!!!!...en n vereer aan satan se disiepels.!! met hulle afgode en baal tempels
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is. Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
Buiten dat daar op die Wendag forum darem n paar meer oopkopmense redeneer wat nie dadelik alles wat nie volgens hulle smaak is nie afmaak as Satanisme nie!
Buiten dat daar op die Wendag forum darem n paar meer oopkopmense redeneer wat nie dadelik alles wat nie volgens hulle smaak nie afmaak as Satanisme nie!
Natuurlik sal die sg "oopkopmense" hulle self nie agmaak as Satanisme nie.
n Satanis sal nooit herken dat hy n satanis is nie.
Dis mos logies.
Dalk hoort jy daar op wendag en nie hier nie Lao.
__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is. Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
Jesus is net ‘n mens en geen mens kan teen die satan veg nie, want die satan is ‘n gees! Jesus is en was ‘n vleeslike mens net soos ek en jy! En boweal watter god het Jesus gedien “die skepper” Die skepper is die satan. Daar word ook gesê Jesus gaan op die wolke kom, die mense sien ‘n wolkie wat die beeld het van ‘n mens en sê hulle dit is Jesus! Nou waar is hy? Daar word beweer dat as hy op die wolke kom gaan elke menslike oog hom kan sien, hoe kan net Mosselbaai hom nou konsuis gesien het?
‘n Vreemdeling het eendag vir my iets interressant vertel van Jesus.
Toe Jesus mos opgevaar het na die hemele soos die bybel dit noem, het hy gesê “ hy gaan vooruit om vir ons ‘n plekkie voor te berei in die hemel, reg! Nou hoor wat sê die vreemdeling toe vir my:
“Nou hoekom los hy ons dan nou hier op die aarde as hy weet hoe gevaarlik dit hier is!! Dit is mos net so goed dat ek my kinders tussen ‘n klomp kwaai Rottweiler honde sit en sê dat hulle moet doodstil sit en vir my wag, wetende van die gevaar! HOEKOM?
En ook nog watter god sit ons in die vleeslike liggame wat so gepynig kan word, tesame met ander lewende wesens wat ‘n gevaar vir ons inhou?
Nie ek of jy of geen ander mens in die vlees kan die satan beveg nie. Nou hoe gaan Jesus? En ook nog ‘n ding hoekom moet hy ons kom haal as dit dan ook sy vader se wil is dat ons in die liggame moet wees?
Jesus het nog nooit kan ook nooit en gaan ook nooit vir ons hier op die aarde kom red nie! Net my Vader kan.
Jesus is ook maar net ook ‘n menslike hoop om uit hierdie hel van die skepper gered te kan word! Hier waar ons sy slawe is.
Ek wil graag nog ‘n stuk uit die bybel aanhaal waar my Pappa my gewys het dat ons glad nie op mense mag vertrou nie en dat hulle ‘n mens maklik kan mislei.
Jeremia 17 : 5 Staan daar: So sê die Here: Vervloek is die man wat op die mens vertrou en vlees sy arm maak, terwyl sy hart van die Here afwyk.
Met hierdie woorde het my Pappa my gewys dat ek nie mense se leringe kan vertrou nie en dat ek my net op Hom moet fokus.
“n Mens is geestelik blind en kan nie sien wie hom lei nie daarom eerder laat die Here jou self lei, want as jy na Hom toe gaan vir antwoorde gee Hy dit vir jou.
Daarom het ek my Pappa in die koninkryk van die Lig my arm gemaak en vertrou net op Hom en geen ander.
Daarom is die lering van Jesus vals en dus nie waar nie. Dit is hoekom ek hom ‘n klug noem.
Maar soos die vers praat van “vervloeking” dit is nie my Pa se woorde nie. Hy Vervloek ons nie, Hy het ons lief. En ook verkwadelik hy ons nie vir wat ons hier in die skepping verkeerd doen nie.
Want oral om ons is daar geeste wat die vlees kan beheer “volgelinge van die satan wat gees is” en hulle kan ons soos poppe aan toutjies laat dans net soos hulle wil hê ons moet dans.
Soos wat alreeds hier op die aarde gebeur. Die satan sweep ons so teenmekaar op net soos hy wil en sodoende sukkel ons dan om ‘n eenheid te vorm. Maar hy gaan verloor as ons dan die een en die ander kan oorsien vir sy of haar swakhede of soos ook genoem kwaaddoenery of ook nog sondes en ons man teen hom staan om te oorwin en vir ewig dan so vry gemaak te kan word van die slawerny hier op die aarde in die skepping. Met ander woorde “Hande vat en vir die regte Here My Pappa te vra om ons te kom help en te red”.
Ek is aan geen kerk gelowe gebind nie, ek het maar net by my Pa geleer dat as Hy die grootste kwaaddoener of sondaar soos baie dit noem kan oorsien kan ons ook. Hy het ons altyd lief en veroordeel of vervloek ons glad nie oor die dinge wat ons verkeerd doen nie. Sy liefde kan deur geen mens weerspieel word nie want geen mens kan soos Hy lief he nie. Ook nie Jesus nie want hy het op verskeie plekke in die bybel kwaad geword! Mense het swakhede en foute oftewel sonde Hy nie. Hy is en bly altyd dieselfde. Hy word nie kwaad nie, Hy is nie jaloers nie, Hy is nie selfsugtig nie, Hy neem nie wraak nie, Hy vervloek nie en so baie nog meer kan ek opnoem. Maar die god in die bybel wat my Pa aan my gewys het as een god die god wat die skepper van mens en dier en plant is, hy is die satan en hy doen al die slegte dinge want hy se self vir julle in sy boek die bybel "ek is 'n jaloerse god". Nou gaan sit nou maar net by jouself en dink watter slegte emosie is jaloesie!!! En ook watter emosies gaan met jaloesie gepaard of gaan vind bietjie uit by mense wat jaloesie ken!! Dan sal jy self sien.
Groete
Die Vrou..
Hier word Die Christus as vals verklaar:
Quote:
Daarom is die lering van Jesus vals en dus nie waar nie. Dit is hoekom ek hom ‘n klug noem.
Nou kan die hele volk sien wat daar in satan se helhok plaas vind.
Hierdie is werklik waaroor daai wendag sataniste gaan, die verwerping van die Almagtige Die Skepper.
Daar word niks aan sulke poste gedoen of verwyder nie.
Laat daar geen onduidlikheid bestaan wie en wat hierdie mense is nie.
__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is. Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
Die bybel leer ons, die wat nie weet nie sondig nie. Maar almal van die wendag "wit boekers" ken die waarheid, want elke een het 'n Bybel.
Die Bybel leer ons ook, "ek die Here jou God is 'n jaloerse God, jy mag geen ander afgode voor my aangesig bring nie" en nou word satang as die skepper verklaar.

DIE KLOMP IS SIEK VERBY
Tiaan, wat kan jy verwag van hulle, een van die admins daar op wendag is Stefanus Lötter NI Snötter, en dit is sy geloof openbaaring:
Join Date: Jan 2006
Location: Bloemfontein
Posts: 2,643
Re: Die geloof van Dawid of die menslike vernuf van Thor Quote:
Originally Posted by propatria Mens sal nou dink: Wat het hierdie draad met politiek te doen?
Juis, politiek is die bestuur van n volk, en hierdie draad handel juis oor die bestuur van n volk.
As met na n teler se eindplan wil kyk, moet jy verseker na sy oorspronklike teelmateriaal gaan kyk om te sien wat wou hy geteel het.
Die teelproses begin by Abraham.
Die Israeliete was:
lafaards
plunderaars,
moordenaars van onskuldige vroue, kinders en diere,
kannibale,
verkragters,
onderhouers van kinder offerande,
beoefenaars van bloedskande, ens.
En al hierdie barbaarse en moordlustige vergrype is aangeteken in die Joodse Tenakh.
Ek berus my dan eerder by die "menslike vernuf van Thor" as om gereken te word kind van Abraham.
Liefdegroete,
Stefanus
__________________
"A person who does not have the courage to doubt may not acquire the wisdom to believe"
John 1:17, For the law was given by Moses, but grace and truth came by Jesus Christ.
Die snaakse ding is, thor se menselike vernuf is meer skuldig aan die dinge wat hulle die Istaeliete van beskudig, jy kan alles hier lees:
Tiaan die sataniste verstaan nie van jaloers nie, dis bo hulle vuurmaak plek, hulle vuurmaak plek is so hoog soos kampvuur stories.
Die sataniste verstaan nie eers hulle eie jaloesie nie.!!
Maar hulle verstaan hulle vader satan se jaloesie op God se volk, Die Boervolk baie goed.
__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is. Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
Ant: Geen vreemde gelowe toegelaat nie! Boerland is amper in plek. Daar moet egter 'n paar formaliteite afgehandel word.
Ek praat van erkenning uit Europese gesag. (Nie polities nie)
Dan moet die CP in Engeland oorneem.
Wees geduldig.
Liefde groete.
Die Ou Man
__________________
Ag moedertjie tog:
Quote:
Boerland is amper in plek. Daar moet egter 'n paar formaliteite afgehandel word.
Gaan dit n veergawe van "Disneyland" wees in boer gewan, met sy eie baal tempel en al, en "Father chrismas"
Quote:
Ek praat van erkenning uit Europese gesag. (Nie polities nie)
Dan moet die CP in Engeland oorneem.
Sluit dit jou moffies op SF in.
Quote:
Wees geduldig.
Die Boer sal van julle in die media lees, net soos met al die ander "kults" wat opgespring het.
__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is. Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
Join Date: Dec 2008
Location: Mpumalanga
Posts: 88
Wat gaan hier aan? Ek sal baie graag wil weet wat hier aan die gang is. Ek het n bietjie gaan lees oor die sogenaamde witboek en glo my, ek hou nie van wat ek daar gelees het nie.
Ek het aangesluit by Boerevryheid omdat ek gedink het dis mense wat die belange van ons Volk op die hart dra, mense wat dieselfde God as ek dien.
Maar nou spring hier n witboek storie op en dan is daar mense soos dom wat die Volk probeer verdeel. Probeer soos jy wil, God beskerm Sy kinders wat opreg is! Ek is jammer maar ek wil nie deel wees van n klomp wetters wat n witboek aan mense hier wil afsmeer nie.
Die Boer dien net een God, geen drekgode!!!!!
Gooi my van Boerevryheid af as julle lus is, ek hoop net dat julle, dom en sy trawante, verder geen Godvresende Boer sal verlei nie.
__________________
IN GOD SAL EK GLO EN VERTROU.
Join Date: Jan 2009
Location: Darkest Africa
Posts: 640
Re: Wat gaan hier aan? Quote:
Originally Posted by Ronell.jenkins Ek sal baie graag wil weet wat hier aan die gang is. Ek het n bietjie gaan lees oor die sogenaamde witboek en glo my, ek hou nie van wat ek daar gelees het nie.
Ek het aangesluit by Boerevryheid omdat ek gedink het dis mense wat die belange van ons Volk op die hart dra, mense wat dieselfde God as ek dien.
Maar nou spring hier n witboek storie op en dan is daar mense soos dom wat die Volk probeer verdeel. Probeer soos jy wil, God beskerm Sy kinders wat opreg is!
Ek is jammer maar ek wil nie deel wees van n klomp wetters wat n witboek aan mense hier wil afsmeer nie.
Die Boer dien net een God, geen drekgode!!!!!
Gooi my van Boerevryheid af as julle lus is, ek hoop net dat julle, dom en sy trawante, verder geen Godvresende Boer sal verlei nie.
goed gestel
__________________ For those who betrayed us, our families and have dishonored our fallen for political exploit, The day will come when we are all together again and you will stand alone before the Almighty to explain!
Join Date: Jan 2010
Location: Pretoria
Posts: 1,544
Re: Wat gaan hier aan? Quote:
Originally Posted by Ronell.jenkins Ek sal baie graag wil weet wat hier aan die gang is. Ek het n bietjie gaan lees oor die sogenaamde witboek en glo my, ek hou nie van wat ek daar gelees het nie.
Ek het aangesluit by Boerevryheid omdat ek gedink het dis mense wat die belange van ons Volk op die hart dra, mense wat dieselfde God as ek dien.
Maar nou spring hier n witboek storie op en dan is daar mense soos dom wat die Volk probeer verdeel. Probeer soos jy wil, God beskerm Sy kinders wat opreg is!
Ek is jammer maar ek wil nie deel wees van n klomp wetters wat n witboek aan mense hier wil afsmeer nie.
Die Boer dien net een God, geen drekgode!!!!!
Gooi my van Boerevryheid af as julle lus is, ek hoop net dat julle, dom en sy trawante, verder geen Godvresende Boer sal verlei nie.
Ontspan en lees die onderskeie drade.
BG
Visman
LOL!!! en die kind van satan kry nog n laaste waarskuwing ook!!!!
Join Date: Jan 2010
Location: Pretoria
Posts: 1,544
Re: Moet ons vir altyd aan die fop speen suig? Quote:
Originally Posted by Stefanus Ja Bee777, jy is reg! moennie vir my luister nie, ons luister eerder vir jou, jy het mos al die wysheid en pag in jou hand! sodoende bly ons getroue slawe onder die romeinse doktriene van konstantyn en negeer die boodskap wat Die Christus van ons God en Vader, vir ons gebring het om eerder gedienstig te wees aan die vergrype van die Ou Testament. Dit omdat ons smag na kennis en 'n hunkering het na die onbesmette boodskap van ons God en Vader.
Jesus sê vir haar: Raak My nie aan nie, want Ek het nog nie opgevaar na my Vader nie; maar gaan na my broeders en sê vir hulle:
Ek vaar op na my Vader en julle Vader, en my God en julle God.
Joh 20:17
Groete,
Ns: Jy het my nog nie laat weet of ek jou kopie van die Osirian Scripts kan oorneem nie.
Laaste waarskuwing, ek gaan jou nie weer waarsku nie.
__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is. Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
1 IN die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God.
2 Hy was in die begin by God.
3 Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding ontstaan wat ontstaan het nie.
Ek sien ou satanis is nog steets besig om die Bybel as vals te verklaar:
Quote:
Die Bybel self maak geen aanspraak op die titel "Woord van God" nie.
Luk 4:4 Maar Jesus antwoord en sê vir hom: Daar is geskrywe: Die mens sal nie van brood alleen lewe nie, maar van elke woord van God.
LOL......
Quote:
Die geskrifte in die Bybel vervat, verwys wel na die term "Woord van God" maar maak dit nie van toepassing op die Bybel as dokument nie.
Joh 10:34 Jesus antwoord hulle: Is daar nie in julle wet geskrywe: Ek het gesê, julle is gode nie?
Joh 10:35 As dit húlle gode noem tot wie die woord van God gekom het, en die Skrif nie gebreek kan word nie,
LOL......
Quote:
Wanneer God beloof dat Hy sy Woord sal bewaar, het dit hoegenaamd nie betrekking op die Bybel nie.
2Ti 3:16 Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid,
Dit staan dan in die Bybel, LOL.......
Quote:
Die Woord van God is Jesus en nie die Bybel nie (sien Johannes 1:1).
1 IN die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God.
2 Hy was in die begin by God.
3 Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding ontstaan wat ontstaan het nie.
Ek waar staan Johannis:1 geskrywe satanis???...in die woord van God.
Anders sou jy dit nie kon aanhaal nie.
LOL..........
Een van die dae, is nie net die Ou Testament vlas nie, maar die Nuwe Testament ook.
__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is. Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
Dit is hierdie verhaal wat deur die Boervroue opgeskeur is. Hierdie optrede was waarkynlik die grootste daad teen Jahwehisme in ons volk se geskiedenis.
Die tyd kom nader dat ons daarop sal voortbou.
Behalwe vir 'n bejaarde familielid, het die Voortrekkers sonder enige predikante die vreemde ingetrek. Trouens, die Kaapse NG sinode het 'n banvloek op die Trekkers uitgespreek. Lees Dreyer se Die Kerk en die Groot Trek. Nadat die Trekkers in die Vrystaat gevestig is, het Sarel Cilliers met sy afvaardiging na 'n sinodesitting van die Kaapse Kerk vertrek. Sy boot, die Waldensia, het gestrand, maar hy en sy groep het na groot
ontberings in Kaapstad opgedaag. Hulle is deur die sinode weggewys.
Nadat Shepstone die ZAR `genannekseer' het, het die NG kerk dankdienste daarvoor gehou.
Die NG kerk was die hoofinstrument om die Afrikaner te bedrieg om die `nuwe demokratiese SA' te aanvaar.
Terwyl die Kerk die Afrikaner polities vernietig, verwoes dit ook sy siel. Vir tweeduisend jaar is 'n sielkundige aftakeling deur skuldgevoelens op die mensdom deur 'n katolieke priesterdom ingeplant. Na 'n eeu van gemak het die Afrikaners ook vir hierdie slenter geval.
Intussen lê die ware boodskap van verlossing nogtans in die Skrif. Die Leermeester verkondig `Soek die koninkryk van God binne julle.' Soek die koninkryk daar, met hoop, toewyding, stilte en vasbeslotenheid. Niemand het die dwalinge van menslike priesters daarvoor nodig nie, hetsy dominees, Jahweh priesters of ander swakkelinge.
Maar die eerste stap tot verlossing is om daardie katolieke en ander geskrifte te verskeur soos die Boervrouens dit gedoen het. Ons hou 'n saamtrek op daardie heilige grond in Uitenhage en bou 'n vreugdevuur waarop die verlosdes hul vals geskrifte kan gooi. Dan eers sal die vyande van die Boervolk vir daardie volk agting kry. En vrees.
Arius
Quote:
5th September 2010 17:30 Re: Boervroue Skeur Bybels Stukkend #6 Die Ou Man
Join Date : Feb 2007
Location : Swerwer
Country:
Posts : 953
Quote:
Originally Posted by Arius
Intussen lê die ware boodskap van verlossing nogtans in die Skrif. Die Leermeester verkondig `Soek die koninkryk van God binne julle.' Soek die koninkryk daar, met hoop, toewyding, stilte en vasbeslotenheid. Niemand het die dwalinge van menslike priesters daarvoor nodig nie, hetsy dominees, Jahweh priesters of ander swakkelinge.
Arius
Arius.
Ek het die toepaslike gedeelte in jou plasing verhelder. Dit sluit aan by die volgende woorde van die Christus.
maar die Trooster, die Heilige Gees, wat die Vader in my Naam sal stuur, sal julle alles leer en sal julle herinner aan alles wat Ek vir julle gesê het. (Johannes 14:26)
Dit is duidelik dat die "herinnering" nie uit 'n boek of bundel geskrifte sal kom nie, maar uit die Gees.
Ou satanis nou hoe sou jy die woorde van Die Christus kon aanhaal as dit nie uit n boek of bundel kom nie.
Watter bose gees het jou na hierdie "bose boek" volgens jou, die Bybel gely vir die aanhaaling.???
Quote:
5th September 2010 18:26 Re: Boervroue Skeur Bybels Stukkend #7 Die Ou Man
Join Date : Feb 2007
Location : Swerwer
Country:
Posts : 953
Sarah Raal beskryf 'n skokkende gebeurtenis in ons volk se geskiedenis. Die blote gedagte dat ons bittereinder volksmoeders hul Bybels opgeskeur het, rym nie met ons vroom volkslewe nie. Van die mans sou mens dit dalk kon verwag, maar van ons vroue in die konsentrasiekamp, nie eers amper nie.
Die gedrag van die vroue vorder deur 'n paar fases. Daar was ontkenning, verslaentheid, dan die vernederende gekruip op die grond (soos in die Ou Testament) en uiteindelik die wraak van sommige op die Bybel.
Waarom die Bybel as die uiteindelik sondebok uitgesonder is, behoort die onderwerp vir 'n interessante gesprek te vorm.
Mens moet aanvaar dat die vroue nie met Bybels in die hand by die kommandant se kantoor opgedaag het nie. Die Bybel was dus nie 'n voor-die-handliggende voorwerp as teiken vir die vroue se misnoë nie. Hulle het die Ou Testament geken en geweet wat die Israelitiese se gebruik onder sulke omstandighede was. Dit het 'n gekruip, sak en as en die skeur van klere behels, maar nie die skeur van "heilige geskrifte" nie.
Waarom sou die vroue wat die aanvanklike Ou Testamentiese roete volg, dan lynreg daarteen optree?
Waarom het die vroue hul wraak op die vyand verplaas na die Bybel?
Waarom was die Bybel uitgeken as die sondebok?
Ou satanis is alweer op sy pad van misleiding!!!!!
Quote:
Die gedrag van die vroue vorder deur 'n paar fases. Daar was ontkenning, verslaentheid, dan die vernederende gekruip op die grond (soos in die Ou Testament) en uiteindelik die wraak van sommige op die Bybel.
Van sommige vroue satanis!!!! nie die meerderheid nie, ook nie Sarah Raal
nie:
Quote:
Sarah Raal beskryf dit soos volg in haar boek: Met die Boere in die Veld.
Die môre van 31 Mei sal ek nooit vergeet nie, toe ou Richards, die kommandant van die kamp waar ek en my ouers was, kennis gegee het dat al die mense van die kamp om nege-uur voor sy kantoor moes wees. Toe ons daar kom, staan hy op ’n kar, waarvoor twee muile gespan was. Hy staan regop op die bankie van die kar, met ’n siprestak in sy hand. Toe nege-uur klaar geslaan het, sê hy net die woorde: “ Dit is vrede, dit is vrede, die Boere het hul land verloor.” Toe spring hy van die bankie af en gaan sit, trek die muile op en jaag weg.ppppp
Seker vyf minute lank was daar ‘’n doodse stilte. Toe hoor jy hier en daar een snik. Dit was asof die snikke die waarheid deurgedryf het tot aan almal se verstand en dit was asof hulle toe eers besef wat die kommandant gesê het. Party vrouens kruip op die grond rond en ween, in elke hut is daar ’n gekerm en geween. Ander weer roep hard uit: “Hy lieg, hy liegpppp!” Ou moeders stap met geboë hoofde en ween in stilte. Ander weer skeur hul Bybels stukkend en skree: “Ek glo aan niks meer nie. Hierdie slag is te onregverdig .”
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is. Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
Ek soek 'n witboek, sommer baie, toilet baper is duur.....lol
Jou stert sal brand die duiwel is daar in opgesluit, nog n foefie om ons dom te maak.
Nee wat enkel laag is Cheap net versigtig werk He He He, ek wonder sal so n boek lekker werk as n Braai Starter te siene dat dit van die Hel is?