» Recent Threads |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
05-27-2007
|
#1
|
|
Super Moderator
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
|
Hallo Hektor.....Achilles Is Hier!!!!!
Hektor, jy is n regte klein kakstoker, jy lig jou been teen al wat n forum en blog is, en jy stook net waar jy gaan.
Jy praat maklik oor ander mense, waarvan jy nie eers die feite het nie, maar jy vergeet van die betrog waaraan jy deel gehaad het ne.
Onthou jy nog die bedrog:
http://www.stormfront.org/forum/show...&highlight=mod
Julle het lekker gekonkel om jou maatjie as Mod te kry ne, al die valse lede.
__________________
Quote:
|
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
|
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
|
|
|
06-03-2007
|
#2
|
|
Super Moderator
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
|
Ek sien nou eers hektor is n mod op bv, ek wonder wie se gat hy nou in op gekruip is.........ek hoop hy het vaselien gebruik. 
__________________
Quote:
|
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
|
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
|
|
|
06-03-2007
|
#3
|
|
Super Moderator
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
|
Ou Klip gesigie:
Jy plaas baie maklik links van al die Kak wat jy al oor +- 3 jaar gepraat het..... IS DIT NIE DALK NOU AL TYD DAT JY DIE BEWYSE BEGIN GEE NIE, of is jy maar net NI se skoot hondjie?????
http://www.stormfront.org/forum/showthread.php?t=210121
http://www.stormfront.org/forum/showthread.php?t=367197
Waar is die bewyse vir al jou kak wat jy verkoop????????
__________________
Quote:
|
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
|
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
|
|
|
06-03-2007
|
#4
|
|
Super Moderator
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
|
Woogie
mag praat
Woogie's Avatar
Join Date: Feb 2007
Location: Suidelike Halfrond
Posts: 33
Woogie is op die regte pad
Quote:
Exclamation Re: Ant: Praag
Quote:
Quote:
Originally Posted by Kemp Boer
Julle moet almal eerder pasop vir frikkie. Van die SAPD daar in port Elisabeth
Met sy web tuiste vir oud weermag lede. Wat ook baie op praag skryf ek lees gereeld sy briewe daar. en te veel mense het nou al teen die mens getuig van sy bedrog en lokvalle.
|
Julle kan gerus ook hier loer:
http://skandpaal.blogspot.com/2007/0...e-polisie.html
http://skandpaal.blogspot.com/2006/1...potgieter.html
En vir die wat vanoggend na 09:00 op die Forum was,
julle sal agter kom daar was 'n rooi boodskap in plaas van ons Tuisblad...
Ons wonder nog wie se hande werk dit is...
|
http://boerevryheid.co.za/forums/sho...433#post117433
Ou Woogie:
Vir wie blaf jou nou eintlik?????? seker vir jou self, want daai skand paal is die grootse klop kak wat ek in my lewe gesien het.
Die mense wat dit op gestel het, kon nie eers bepaal of Frikkie n Kaptein is nie, hulle moet hom self vra.
Wys jou net die IQ van party mense ne!!!!
Lees gerus hier:
http://www.boervolk.com/forums/showp...&postcount=127
En dan byt jy jou eie gat......... 
__________________
Quote:
|
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
|
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
|
|
|
06-05-2007
|
#5
|
|
Super Moderator
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
|
hektor! ou klip gesigie:
Quote:
Hektor
Kampkommandant
Modereerder
Default Re: Gedagtes?
Ek dink hierdie laer moet veral oor (Politieke) Teorie gaan. Teorie is natuurlik nie 'n doel op sy eie, maar sal moet help om ons doelwitte in die praktyk toe te pas. Beplanning is altyd die dinkwerk wat 'n mens doen voor dat tot 'n aksie oorgegaan word.
__________________
Apartheid is Liefde!
|
Ek kan nie sien hoekom jy n "Politieke" MISHOOP wil begin nie, jy is n Politieke MISHOOP jouself.
TOERIE en die PRAKTYD werk nie so mooi saam nie......Ek sien jy duck and dive die hoeke wat ek jou in sit op SF:
http://www.stormfront.org/forum/show...5&postcount=54
__________________
Quote:
|
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
|
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
|
|
|
06-08-2007
|
#6
|
|
Super Moderator
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
|
Klipgesigie!!!!
Waar is jy???? hoekom antwoord jy my nie op SF nie??????
http://www.stormfront.org/forum/show...ie-393619.html
Ek het Sooooooo Baie vrae wat ek jou nog moet vra. 
__________________
Quote:
|
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
|
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
|
|
|
05-28-2008
|
#7
|
|
Super Moderator
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
|
Quote:
Yesterday, 02:50 AM #6 Die Ou Man vbmenu_register("postmenu_5504995", true);
Forum Member
http://www.stormfront.org/forum/imag...ine=1200584743
Join Date: May 2005
Posts: 835

Re: Koningin van die Suide
Piett en Frikkie is twee Kaspase wat uit dieselfde stuk vrot lap geskeur is. Beide van hulle het 'n onversadigbare drang daarna dat ek tog aan hulle moet aandag gee. Dit grens aan die patalogiese.
Ek kan my ongelukkig nie vereenselwig met enige van hierdie Kaspase se onwelvoeglike gedrag en poste nie.
Die walglike pos hierbo, waar Siener se visioene besmet word met verfoeilike invoegsels, is 'n sprekende voorbeeld van die denke van twee individue wat 'n verotte moraliteit deel.
Frikkie die Jood.
Frikkie laat die manne wonder.
Frikkie se draad verdwyn.
Frikkie se siel.
__________________
Die Onbekende God
Last edited by Die Ou Man : Yesterday at 02:23 PM. Reason: Piett en Frikkie is sielsgenote en besmet Siener se visioene.
|
http://www.stormfront.org/forum/show...de-492489.html
Hierdie draade waar na Die Ou Man verwys in sy pos was deur hektor begin, en die aanval teen Frikkie was ook deur die klein Kak begin.
http://www.stormfront.org/forum/show...kkie+Potgieter
Hierdie klein kak is die selfde persoon wat disinformasie onder die Volk saai, onder die wakende oog van sy Hanteerders, SOOS hier:
http://boervolk.com/forums/showpost....6&postcount=61
En die volk tot geweld aanhits!!!!......ek vra myself die vraag....hoekom!!
Dit laat my ook wonder!!!.......die is die tipe mense waarme "Die Ou Man" homself vereenseldig!!
__________________
Quote:
|
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
|
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
Last edited by Piett : 05-28-2008 at 04:14 PM.
|
|
|
08-11-2008
|
#8
|
|
Super Moderator
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
|
http://www.boerevryheid.co.za/forums...ad.php?t=14410
Klipgesiggie, jy nooi dan mense uit om op n ander forum te gaan Baklei, dit is jou
Modus operandi...........Jy het dit al in die verlede ook gedoen, en my vaslik beskudig oor dood dreigemente op n ander forum.
__________________
Quote:
|
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
|
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
|
|
|
08-11-2008
|
#9
|
|
Super Moderator
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
|
Vandag 02:49:51
FrikkieGebruiker Van: Port ElizabethGeregistreer op: 2008-08-11Bydraes: 5 Webwerf
Die begin van die einde vir Boere Vryheid.
THEODORE THOMPSON, ALIAS HEKTOR;
JY BEGIN OP BOEREVRYHEID MET DIE VOLGENDE DRAAD??????
"Kom baklei saam op die HNP se forum"
EN EK HAAL JOU POS AAN:
" Hektor
Steunpilaar
Kampkommandant
Hektor's Avatar
Join Date: Oct 2005
Location: Transvaal
Posts: 2,487
Hektor begin al 'n figuur wordHektor begin al 'n figuur word
Talking Kom baklei saam op die HNP se forum
Kom baklei saam op die HNP se forum oor leierskap en beginsels. Wie gaan die haan op die mishoop wees.
http://www.hnp.org.za/forum/viewforum.php?id=33
REG, EK IS DIE EERSTE HAAN OP DIE MISHOOP EN SAL BAIE POSTE HIER PLAAS VIR JULLE OM OP TE ANTWOORD?????
BEGIN MAAR SOLANK VOORBEREI EN LEES GERUS HIER ????
http://boervolk.com/forums/forumdisplay.php?f=31
NET `N LAASTE VERSOEKIE ASSEBLIEF....
KAN JULLE NIE HIERDIE ADVERTENSIE DRAAD VAN MY OOK BIETJIE OPDATEER NIE, AARDE DAAR WAS BAIE BERIGTE EN POSTE WAT DAAR HOORT EN SOMMER SPOGGERIG SAL UITSTAAN.
http://skandpaal.blogspot.com/
LIEFDE GROETE
DIE OU KUBAAN
Gewysig deur Frikkie (Vandag 03:31:44)
"Collection of the SOUTH AFRICAN HISTORY of our ONCE PROUD FORCES.
http://www.samagte.co.za/phpbbs/
Aflyn
#2 Vandag 04:38:30
Karina de JagerGebruiker
Van: BloemfonteinGeregistreer op: 2007-11-18Bydraes: 48
Re: Die begin van die einde vir Boere Vryheid.
Hektor is mosterd ná die maal - verdeel en heers. Snaaks dat die "Boere" altyd wil "baklei"...
"Kom baklei saam op die HNP se forum"
. . .soet is die stryd vir die stryer, Al moet hy uiteindelik verloor;
Maar die man wat sy deelname weier, Is die man wat sy nasie vermoor.
-- I.D. du Plessis --
Aanlyn
#3 Vandag 04:52:44
FrikkieGebruiker Van: Port ElizabethGeregistreer op: 2008-08-11Bydraes: 5 Webwerf
Re: Die begin van die einde vir Boere Vryheid.
Karina de Jager het geskryf:
Hektor is mosterd ná die maal - verdeel en heers. Snaaks dat die "Boere" altyd wil "baklei"...
"Kom baklei saam op die HNP se forum"
More Karina,
Dit is juis hoekom ek hier kom pos het.
Hulle beskuldig almal en wil ooral baklei maar die hele spul staan self agter die deur.
Ek is dus nou die eerste haan op die mishoop so kom ons kyk wat in hulle skuil.
Die HNP was nerens eers in die gesprek nie so hoekom hulle nou juis hierdie webwerf / Forum wil kom ontwrig sal net hy en Lets Pretorius wat die poste toelaat weet.
Groetnis
Frikkie Kubaan
Gewysig deur Frikkie (Vandag 04:53:34)
"Collection of the SOUTH AFRICAN HISTORY of our ONCE PROUD FORCES.
http://www.samagte.co.za/phpbbs/
Aflyn
#4 Vandag 06:01:19
HektorGebruiker Van: FicksburgGeregistreer op: 2008-08-11Bydraes: 6 Webwerf
Re: Die begin van die einde vir Boere Vryheid.
Karina de Jager het geskryf:
Hektor is mosterd ná die maal - verdeel en heers. Snaaks dat die "Boere" altyd wil "baklei"...
"Kom baklei saam op die HNP se forum"
Hallo Karina,
Ag siestog, nou het ek hierdie vreedsame en verdragsame forum waar almal handjies met mekaar vas hou, kom ontwrig  . Nou ja, ek het nou eintlik nie iets van 'n teeparty hier opgermerk nie. En verder dink ek so 'n bietjie bakleiery moedig besoekers aan om te kom kyk....
Terloops, vind net eers 'n bietjie uit wie is "Frikkie" (Hy is nie ons maatjie nie).
Aflyn
#5 Vandag 06:18:50
FrikkieGebruiker Van: Port ElizabethGeregistreer op: 2008-08-11Bydraes: 5 Webwerf
Re: Die begin van die einde vir Boere Vryheid.
Hektor het geskryf:

Jy is reg, ek is `n Boer, Boere Afrikaner, Suid Afrikaner, Kubaan, verraaier, haater, mishoop, net wat jy wil en assosieer my gladnie met julle verregse strooi belhalms nie maar jy ontspoor die draad.
Jy het nie die Forum waar almal handjies vashou kom ontspoor nie, jy het hulp gevra by die verregse belhamels van Lets Pretorius want jy het nie die moed om iets alleen te doen of reg te kry nie.
Kom by die punt uit en sê hoekom jy hierdie Forum met hulp wou kom ontspoor het, ek sien gladnie hier dat enigiemand jou of iemand in jou lae klas aangeval het nie.
Ek gaan def. ook nie hier met jou argumenteer nie want ek het beter dinge om te doen en so ook natuurlik die HNP wat doen en nie dreig en hulp soek soos jy en jou leier nie.
Gaan dateer asseblief my advertensieblad op te http://skandpaal.blogspot.com/ dan doen jy ten minste iets positiefs en moet asseblief nie dat ek so soebat nie......
Kom antwoord hier as jy die moed het maar ek weet jy het nie....
http://boervolk.com/forums/forumdisplay.php?f=31
Hier is die eintlike draad wat genoem word: " Die Waarheid oor Frikkie Potgieter " en hier sal jy baie lelike FEITE kry waarmee julle belhammels al uitgeloop is:
http://boervolk.com/forums/forumdisplay.php?f=30
Liefde Groete
Die Ou Kubaan
Ps: Jammer HNP, ek het my saak gestel en sal nie verder in argumente op jul webwerf betrokke raak nie maar sal def. hier deelneem aangesien ek nie eens van hierdie Forum geweet het nie. Ek voel net dat julle bewus is van wat die verregse belhamels mee agteraf besig is om te doen onder die leiding van Lets Pretorius en daarom die draad hier geopen.
Julle kan hom nou maar sluit ook........
"Collection of the SOUTH AFRICAN HISTORY of our ONCE PROUD FORCES.
http://www.samagte.co.za/phpbbs/
Aflyn
#6 Vandag 06:23:06
Karina de JagerGebruiker
Van: BloemfonteinGeregistreer op: 2007-11-18Bydraes: 48
Re: Die begin van die einde vir Boere Vryheid.
Hektor, is jy 'n lid van die HNP?
En o ja, ek ken vir Frikkie. Hoe lui die spreekwoord, jou vyand se vyand is nie noodwendig jou vriend nie... maar dit beteken nie dat mens heeltyd met almal hoef te baklei of sleg te sê nie, dit is eenvoudig net te veel moeite.
Gewysig deur Karina de Jager (Vandag 06:30:57)
. . .soet is die stryd vir die stryer, Al moet hy uiteindelik verloor;
Maar die man wat sy deelname weier, Is die man wat sy nasie vermoor.
-- I.D. du Plessis --
Aanlyn
#7 Vandag 06:41:07
HektorGebruiker Van: FicksburgGeregistreer op: 2008-08-11Bydraes: 6 Webwerf
Re: Die begin van die einde vir Boere Vryheid.
@ Karina,
Ek is 'n kritiese vriend van die HNP. En ek weet vir watter lokaas die mense by BV sal gaan.
Aflyn
#8 Vandag 06:45:55
Karina de JagerGebruiker
Van: BloemfonteinGeregistreer op: 2007-11-18Bydraes: 48
Re: Die begin van die einde vir Boere Vryheid.
Jammer, jy het my nou verloor, die mense van BV waarheen sal gaan?
. . .soet is die stryd vir die stryer, Al moet hy uiteindelik verloor;
Maar die man wat sy deelname weier, Is die man wat sy nasie vermoor.
-- I.D. du Plessis --
Aanlyn
#9 Vandag 06:59:41
HektorGebruiker Van: FicksburgGeregistreer op: 2008-08-11Bydraes: 6 Webwerf
Re: Die begin van die einde vir Boere Vryheid.
Karina de Jager het geskryf:
Jammer, jy het my nou verloor, die mense van BV waarheen sal gaan?
Kuier op hierdie forum.
Aflyn
#10 Vandag 07:05:25
Karina de JagerGebruiker
Van: BloemfonteinGeregistreer op: 2007-11-18Bydraes: 48
Re: Die begin van die einde vir Boere Vryheid.
Hektor het geskryf:
Karina de Jager het geskryf:
Jammer, jy het my nou verloor, die mense van BV waarheen sal gaan?
Kuier op hierdie forum.
Maar hoekom sal die Boere dan nou belangstel in wat die Afrikaners doen? Ek hoop nie BV vind uit jy is vriende (al is dit 'n kritiese vriendskap) met die Afrikaners nie, hulle sal jou summier verban...
Dit wat julle als aan die Afrikaners toedien is, om die minste te sê, walglik en dit spreek van jul oningeligtheid en jul strewe om die volk te verdeel.
. . .soet is die stryd vir die stryer, Al moet hy uiteindelik verloor;
Maar die man wat sy deelname weier, Is die man wat sy nasie vermoor.
-- I.D. du Plessis --
Aanlyn
#11 Vandag 07:35:13

Daar is 'n voordeel in toegang tot meer inligting. Ek is nie bekommerd oor 'verban word' nie. Jy kan ook daar inskryf (of is jy dalk?), jou standpunt stel en sien of jy op grond van jou standpunt verban sal word.
Karina de Jager het geskryf:
Dit wat julle als aan die Afrikaners toedien is, om die minste te sê, walglik en dit spreek van jul oningeligtheid en jul strewe om die volk te verdeel.
Ek is bewus van die Boer vs. Afrikaner debat, en vir goeie redes wil ek nie by dit betrokke raak nie.
Gewysig deur Hektor (Vandag 07:40:27)
Aflyn
#12 Vandag 07:44:56
FrikkieGebruiker Van: Port ElizabethGeregistreer op: 2008-08-11Bydraes: 5 Webwerf
Re: Die begin van die einde vir Boere Vryheid.
Hektor het geskryf:
Karina de Jager het geskryf:
Hektor het geskryf:
Kuier op hierdie forum.
Maar hoekom sal die Boere dan nou belangstel in wat die Afrikaners doen? Ek hoop nie BV vind uit jy is vriende (al is dit 'n kritiese vriendskap) met die Afrikaners nie, hulle sal jou summier verban...
Daar is 'n voordeel in toegang tot meer inligting. Ek is nie bekommerd oor 'verban word' nie. Jy kan ook daar inskryf, jou standpunt stel en sien of jy op grond van jou standpunt verban sal word.
Karina de Jager het geskryf:
Dit wat julle als aan die Afrikaners toedien is, om die minste te sê, walglik en dit spreek van jul oningeligtheid en jul strewe om die volk te verdeel.
Ek is bewus van die Boer vs. Afrikaner debat, en vir goeie redes wil ek nie by dit betrokke raak nie.
Hektor,
Moet asseblief nie jou snert hier kom kwytraak nie.
My eerste verbanning op boerevryheid was juis toe ek uitgevaar het oor die aangeleentheid waar lets pretorius homself as julle sogenaamde boervolk leier verkies het ek ek Tobie Louw se Naam genoem het. Toe ek weer toegelaat word was dit die einde toe ek noem dat lets nie `n MANDAAD het om namens my te praat nie en hy my ook verklaar as `n trekker.
Jamme.... Ek bly al by die 20 Jaar nog in een huis en trek nie rond soos wat hy voorgee en lieg nie.
Ek registreer as FrikkiePotgieter so kom ons kyk ??????
Doen bietjie navorsing voordat jy al hierdie snert toelaat.
By julle bestaan VRYHEID VAN SPRAAK nie, veral as daar teen jou leier se besluite beswaar gemaak word.
LIEFDE GROETE
DIE OU KUBAAN
Ps: Ek gaan nou weer net vir die wis en onwus daar registreer en dan bewys ek jou sommer verkeerd.....
"Collection of the SOUTH AFRICAN HISTORY of our ONCE PROUD FORCES.
http://www.samagte.co.za/phpbbs/
Aflyn
#13 Vandag 07:45:10
Karina de JagerGebruiker
Van: BloemfonteinGeregistreer op: 2007-11-18Bydraes: 48
Re: Die begin van die einde vir Boere Vryheid.
Hektor het geskryf:
Jy kan ook daar inskryf (of is jy dalk?), jou standpunt stel en sien of jy op grond van jou standpunt verban sal word.
Ek is al meer as 'n jaar gelede daar verban (oor my standpunt) en op die oomblik is ek in die "koelkas" (omdat ek een van CR de Wet se NI-maatjies aanstoot gegee het).
. . .soet is die stryd vir die stryer, Al moet hy uiteindelik verloor;
Maar die man wat sy deelname weier, Is die man wat sy nasie vermoor.
-- I.D. du Plessis --
Aanlyn
#14 Vandag 08:40:47
HektorGebruiker Van: FicksburgGeregistreer op: 2008-08-11Bydraes: 6 Webwerf
Re: Die begin van die einde vir Boere Vryheid.
Ek neem aan jy is dieselde Karina de Jager. Maar in hierdie draad is daar net sprake daarvan dat jy by BV bedank het: http://boerevryheid.co.za/forums/sho...d.php?p=118741
Aflyn
#15 Vandag 08:49:47
Karina de JagerGebruiker
Van: BloemfonteinGeregistreer op: 2007-11-18Bydraes: 48
Re: Die begin van die einde vir Boere Vryheid.
Hektor het geskryf:
Ek neem aan jy is dieselde Karina de Jager. Maar in hierdie draad is daar net sprake daarvan dat jy by BV bedank het: http://boerevryheid.co.za/forums/sho...d.php?p=118741
Ek kan nie daardie draad sien nie, dis seker weggesteek saam met al die ander Israel-geloof-drade, waarvan niemand mag weet nie.
My eerste gebruikersnaam, Afrikanermeisie, is verban. My tweede een, Oud-lid, het ek bedank, want toe raak die sektes net te erg - witboekers, Israel-watookals, new age, ens. Toe bedank ek. Toe steek julle al daardie sekte-drade weg sodat almal wat nie op die Israel-register, skuus en bedoel Volksregister geregistreer is nie, dit nie kan sien nie.
En nou is my laaste naampie, Radford, in die koelkas omdat CR de Wet nie wil hê ek moet uitblaker wie almal NI is nie (en daardie poste is natuurlik verwyder sodat niemand snuf in die neus moet kry nie...). Praat van spraakvryheid.
Daar het jy dit nou. O ja en die eerste keer is ek verban omdat ons 'n groot geheim oopgevlek het.... ooooh!
. . .soet is die stryd vir die stryer, Al moet hy uiteindelik verloor;
Maar die man wat sy deelname weier, Is die man wat sy nasie vermoor.
-- I.D. du Plessis --
Aanlyn
http://www.hnp.org.za/forum/viewtopic.php?id=124
__________________
Quote:
|
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
|
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
|
|
|
08-11-2008
|
#10
|
|
Super Moderator
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
|
Quote:
Vandag 06:01:19
HektorGebruiker Van: FicksburgGeregistreer op: 2008-08-11Bydraes: 6Webwerf
Re: Die begin van die einde vir Boere Vryheid.
Karina de Jager het geskryf:
Hektor is mosterd ná die maal - verdeel en heers. Snaaks dat die "Boere" altyd wil "baklei"...
"Kom baklei saam op die HNP se forum"
Hallo Karina,
Ag siestog, nou het ek hierdie vreedsame en verdragsame forum waar almal handjies met mekaar vas hou, kom ontwrig . Nou ja, ek het nou eintlik nie iets van 'n teeparty hier opgermerk nie. En verder dink ek so 'n bietjie bakleiery moedig besoekers aan om te kom kyk....
Terloops, vind net eers 'n bietjie uit wie is "Frikkie" (Hy is nie ons maatjie nie).
Aflyn
|
1. So jy se jy hou eintlik van n bakleiery!!....maar dit weet ons alteers, jy doen dit al van SF se dae af!!!!
2. Vertel ons nou van Frikke, siende dat jy en Frikkie so lekker gesels daar op die HNP se forum.........gee ons daai bewyse!!!, dat jy se hy is n verraaier, dis nou al n lank tyd uitstade!!
__________________
Quote:
|
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
|
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
|
|
|
08-11-2008
|
#11
|
|
Super Moderator
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
|
Quote:
Vandag 08:49:47
Karina de JagerGebruiker
Van: BloemfonteinGeregistreer op: 2007-11-18Bydraes: 48
Re: Die begin van die einde vir Boere Vryheid.
Ek kan nie daardie draad sien nie, dis seker weggesteek saam met al die ander Israel-geloof-drade, waarvan niemand mag weet nie.
My eerste gebruikersnaam, Afrikanermeisie, is verban. My tweede een, Oud-lid, het ek bedank, want toe raak die sektes net te erg - witboekers, Israel-watookals, new age, ens. Toe bedank ek. Toe steek julle al daardie sekte-drade weg sodat almal wat nie op die Israel-register, skuus en bedoel Volksregister geregistreer is nie, dit nie kan sien nie.
En nou is my laaste naampie, Radford, in die koelkas omdat CR de Wet nie wil hê ek moet uitblaker wie almal NI is nie (en daardie poste is natuurlik verwyder sodat niemand snuf in die neus moet kry nie...). Praat van spraakvryheid.
Daar het jy dit nou. O ja en die eerste keer is ek verban omdat ons 'n groot geheim oopgevlek het.... ooooh!
. . .soet is die stryd vir die stryer, Al moet hy uiteindelik verloor;
Maar die man wat sy deelname weier, Is die man wat sy nasie vermoor.
-- I.D. du Plessis --
|
Mmmmmm...intersant, al die bekende dinge!!!
__________________
Quote:
|
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
|
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
|
|
|
08-11-2008
|
#12
|
|
Moderator
Join Date: Jan 2007
Location: Port Elizabeth
Posts: 1,846
|
Hierdie is die beste wat ek nog ooit gesien het en spreek so mooi die waarheid uit oor selfaangestelde president lets petoors, segsman, leier en baas oor die BoerVolk sonder dat hy enige mandaad daarvoor het...:
. . .soet is die stryd vir die stryer, Al moet hy uiteindelik verloor;
Maar die man wat sy deelname weier, Is die man wat sy nasie vermoor.
-- I.D. du Plessis --
__________________
Ek is banger vir 'n leër van 100 skape gelei deur 'n leeu - as 100 leeus gelei deur 'n skaap
HIER KOM DE LAREY, DE LAREY, EK SAL DIE sogenaamde boere KOM RY ... DE LAREY.......
DEATH:-: Happiness is: A long walk with a putter!!!!
|
|
|
08-11-2008
|
#13
|
|
Super Moderator
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
|
Quote:
Vandag 10:02:26
Karina de JagerGebruiker
Van: BloemfonteinGeregistreer op: 2007-11-18Bydraes: 49
Re: Die begin van die einde vir Boere Vryheid.
(In antwoord op wat Jacques Aproskie in die Bravo!-draad op BV geskryf het
Jacques (CR de Wet) aangesien ek jou nie op jou eie werf kan antwoord nie, sal ek jou nou maar hier antwoord.
Hoekom sal ek alles wat "boer" is wil slegmaak? Afrikaner = Boer = Afrikaner Dit is julle wat van hierdie molshopie 'n berg wil maak en in die proses almal so besig hou met snert, dat niemand sien wat rondom julle aangaan nie. (Jy het seker al van die Illuminati gehoor?)
Dit is die sektes wat daar by julle rondloop waarmee ek 'n probleem het... Jy word geken aan jou vriende.
Wat vir my baie snaaks is op BV is dat daar baie meer drade is wat die nasionalistiese Afrikaners aanval, as drade wat die regering, die wereldgeldmag, die DA, ens. aanval. Dit is nogal hartseer.
O ja, en ek het eers die tweede keer gevra om my naam te laat verwyder, die eerste keer is ek en Piet saam verwyder omdat ons iets gesê het waarvan jy nie gehou het nie. Ek sal jou 'n leidraad gee, dit het iets te doen gehad met die VN wat nie die Boerevolk as 'n aparte volk erken nie. Wie de hel wil in elk geval erkenning hê by die VN?? Dit is 'n produk van die eenwereldstaat.
Gewysig deur Karina de Jager (Vandag 10:06:16)
. . .soet is die stryd vir die stryer, Al moet hy uiteindelik verloor;
Maar die man wat sy deelname weier, Is die man wat sy nasie vermoor.
-- I.D. du Plessis --
Aanlyn
|
Ek onthou dit....
__________________
Quote:
|
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
|
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
|
|
|
08-12-2008
|
#14
|
|
Super Moderator
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
|
Vandag 13:42:22
HektorGebruiker Van: FicksburgGeregistreer op: 2008-08-11Bydraes: 8 Webwerf
Re: Die begin van die einde vir Boere Vryheid.
Karina de Jager het geskryf:
Hektor het geskryf:
Ek neem aan jy is dieselde Karina de Jager. Maar in hierdie draad is daar net sprake daarvan dat jy by BV bedank het: http://boerevryheid.co.za/forums/sho...d.php?p=118741
Ek kan nie daardie draad sien nie, dis seker weggesteek saam met al die ander Israel-geloof-drade, waarvan niemand mag weet nie.
Dis in die boskryt. Log in is 'n vereiste om dit te sien.
Karina de Jager het geskryf:
My eerste gebruikersnaam, Afrikanermeisie, is verban. My tweede een, Oud-lid, het ek bedank, want toe raak die sektes net te erg - witboekers, Israel-watookals, new age, ens. Toe bedank ek. Toe steek julle al daardie sekte-drade weg sodat almal wat nie op die Israel-register, skuus en bedoel Volksregister geregistreer is nie, dit nie kan sien nie.
Daar is mense met verskillende gelowe op die forum (Net soos hier). Dis egter nie 'n vereiste om 'n "Israeliet" te wees nie om in die register in te skryf. Ek is egter van mening dat die hele debat oor godsdiens op 'n forum van sy eie hoort.
Karina de Jager het geskryf:
En nou is my laaste naampie, Radford, in die koelkas omdat CR de Wet nie wil hê ek moet uitblaker wie almal NI is nie (en daardie poste is natuurlik verwyder sodat niemand snuf in die neus moet kry nie...). Praat van spraakvryheid. Daar het jy dit nou. O ja en die eerste keer is ek verban omdat ons 'n groot geheim oopgevlek het.... ooooh!
Nou ja, as jy daardie soort beskuldigings maak, dan sal jy dit seker ook kan bewys, of nie? En niks hinder jou om dit byvoorbeeld op 'n ander forum te plaas nie.
Wat die Boer versus Afrikaner debat aanbetref so het ek nie 'n probleem met die voorkeur nie. Die probleem is dat sommige mense daarvan 'n twispunt gemaak het. Soos wat dit soms ook met lidmaatskap in 'n sekere kerk of party gebeur.
Aflyn
#18 Vandag 13:46:59
Karina de JagerGebruiker
Van: BloemfonteinGeregistreer op: 2007-11-18Bydraes: 50
Re: Die begin van die einde vir Boere Vryheid.
Wel, volgens Boerevryheid behoort almal wat hulleself as Afrikaners sien, aan die Afrikanerbond - ek het daardie aantyging pas weer op julle forum gesien. Een van julle groot kokkedore het pas gesê die HNP is ook Afrikanerbond, dis hoekom julle nie na die Afrikanerfront genooi is nie. Klink vir my soos suur druiwe.
. . .soet is die stryd vir die stryer, Al moet hy uiteindelik verloor;
Maar die man wat sy deelname weier, Is die man wat sy nasie vermoor.
-- I.D. du Plessis --
Aanlyn
#19 Vandag 14:24:23
FrikkieGebruiker Van: Port ElizabethGeregistreer op: 2008-08-11Bydraes: 8 Webwerf
Re: Die begin van die einde vir Boere Vryheid.
mmmmm,
En nou raak dit die moeite wer en interessant.....
Hektor, net EEN, nie TWEE nie, NEE net EEN bewys dat dit waarvan julle my so beskuldig en versprei WAAR is.
Kom ek wag in SPANNING...
NET EEN HOOR, nie MEER nie....
Liefde Groete
Die Ou Kubaan
Ps: O JA.....
NET EEN HOOR, nie MEER nie....
"Collection of the SOUTH AFRICAN HISTORY of our ONCE PROUD FORCES.
http://www.samagte.co.za/phpbbs/
Aanlyn
#20 Vandag 14:43:34
HektorGebruiker Van: FicksburgGeregistreer op: 2008-08-11Bydraes: 8 Webwerf
Re: Die begin van die einde vir Boere Vryheid.
Karina de Jager het geskryf:
Wel, volgens Boerevryheid behoort almal wat hulleself as Afrikaners sien, aan die Afrikanerbond - ek het daardie aantyging pas weer op julle forum gesien. Een van julle groot kokkedore het pas gesê die HNP is ook Afrikanerbond, dis hoekom julle nie na die Afrikanerfront genooi is nie. Klink vir my soos suur druiwe.
Die forum is nie 'n homogene entiteit nie. Ontrent almal kan daar skryf. Iets wat op die forum gese word is dus nie altyd die amptelike standpunt van die forum se bestuur nie. Jy sal dus altyd die gebruikersnaam van die person wat iets se moet noem.
Aflyn
#21 Vandag 15:42:28
FrikkieGebruiker Van: Port ElizabethGeregistreer op: 2008-08-11Bydraes: 8 Webwerf
Re: Die begin van die einde vir Boere Vryheid.
Hektor het geskryf:
Karina de Jager het geskryf:
Wel, volgens Boerevryheid behoort almal wat hulleself as Afrikaners sien, aan die Afrikanerbond - ek het daardie aantyging pas weer op julle forum gesien. Een van julle groot kokkedore het pas gesê die HNP is ook Afrikanerbond, dis hoekom julle nie na die Afrikanerfront genooi is nie. Klink vir my soos suur druiwe.
Die forum is nie 'n homogene entiteit nie. Ontrent almal kan daar skryf. Iets wat op die forum gese word is dus nie altyd die amptelike standpunt van die forum se bestuur nie. Jy sal dus altyd die gebruikersnaam van die person wat iets se moet noem.
Hektor, ek sien jy is nog steeds aanlyn, amper `n 45 minute na jou laaste pos en nog steeds het jy my nie geantwoord nie.
Lyk my jy bel nou rond en soek antwoorde wat daar nie is nie.
Soos gese, ek wag in spanning...
My brief weer....
mmmmm,
En nou raak dit die moeite wer en interessant.....
Hektor, net EEN, nie TWEE nie, NEE net EEN bewys dat dit waarvan julle my so beskuldig en versprei WAAR is.
Kom ek wag in SPANNING...
NET EEN HOOR, nie MEER nie....
Liefde Groete
Die Ou Kubaan
Ps: O JA.....
NET EEN HOOR, nie MEER nie....
"Collection of the SOUTH AFRICAN HISTORY of our ONCE PROUD FORCES.
http://www.samagte.co.za/phpbbs/
Aanlyn
#22 Vandag 15:48:05
FrikkieGebruiker Van: Port ElizabethGeregistreer op: 2008-08-11Bydraes: 8 Webwerf
Re: Die begin van die einde vir Boere Vryheid.
Frikkie het geskryf:
Hektor het geskryf:
Karina de Jager het geskryf:
Wel, volgens Boerevryheid behoort almal wat hulleself as Afrikaners sien, aan die Afrikanerbond - ek het daardie aantyging pas weer op julle forum gesien. Een van julle groot kokkedore het pas gesê die HNP is ook Afrikanerbond, dis hoekom julle nie na die Afrikanerfront genooi is nie. Klink vir my soos suur druiwe.
Die forum is nie 'n homogene entiteit nie. Ontrent almal kan daar skryf. Iets wat op die forum gese word is dus nie altyd die amptelike standpunt van die forum se bestuur nie. Jy sal dus altyd die gebruikersnaam van die person wat iets se moet noem.
Hektor, ek sien jy is nog steeds aanlyn, amper `n 45 minute na jou laaste pos en nog steeds het jy my nie geantwoord nie.
Lyk my jy bel nou rond en soek antwoorde wat daar nie is nie.
Soos gese, ek wag in spanning...
My brief weer....
mmmmm,
En nou raak dit die moeite wer en interessant.....
Hektor, net EEN, nie TWEE nie, NEE net EEN bewys dat dit waarvan julle my so beskuldig en versprei WAAR is.
Kom ek wag in SPANNING...
NET EEN HOOR, nie MEER nie....
Liefde Groete
Die Ou Kubaan
Ps: O JA.....
NET EEN HOOR, nie MEER nie....
EN ONMIDDELIK HARDLOOP HY STERT TUSSEN DIE BENE WEG....
SHAME
"Collection of the SOUTH AFRICAN HISTORY of our ONCE PROUD FORCES.
http://www.samagte.co.za/phpbbs/
Aanlyn
__________________
Quote:
|
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
|
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
|
|
|
08-12-2008
|
#15
|
|
Super Moderator
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
|
Die selfde geld vir JOU Klipgesiggie, LAAT DAAI BEWYSE ROL!!!
__________________
Quote:
|
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
|
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
|
|
|
08-12-2008
|
#16
|
|
Moderator
Join Date: Jan 2007
Location: Port Elizabeth
Posts: 1,846
|
Quote:
Hektor, ek sien jy is nog steeds aanlyn, amper `n 45 minute na jou laaste pos en nog steeds het jy my nie geantwoord nie.
Lyk my jy bel nou rond en soek antwoorde wat daar nie is nie.
Soos gese, ek wag in spanning...
My brief weer....
mmmmm,
En nou raak dit die moeite wer en interessant.....
Hektor, net EEN, nie TWEE nie, NEE net EEN bewys dat dit waarvan julle my so beskuldig en versprei WAAR is.
Kom ek wag in SPANNING...
NET EEN HOOR, nie MEER nie....
Liefde Groete
Die Ou Kubaan
Ps: O JA.....
NET EEN HOOR, nie MEER nie....
EN ONMIDDELIK HARDLOOP HY STERT TUSSEN DIE BENE WEG....
SHAME
|
Ek sien Liefling Hektor volg Lets se voorbeeld,
Hardloop weg en gooi `n STILSTUIPTE......
__________________
Ek is banger vir 'n leër van 100 skape gelei deur 'n leeu - as 100 leeus gelei deur 'n skaap
HIER KOM DE LAREY, DE LAREY, EK SAL DIE sogenaamde boere KOM RY ... DE LAREY.......
DEATH:-: Happiness is: A long walk with a putter!!!!
|
|
|
08-14-2008
|
#17
|
|
Super Moderator
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
|
http://www.stormfront.org/forum/show...ie-210121.html
Ja toe Klipgesiggie!!!....waar is die goed uit jou argief, wat jy sou geplaas het, ek wag al DRIE JAAR vir dit.
__________________
Quote:
|
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
|
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
|
|
|
05-09-2009
|
#18
|
|
Super Moderator
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
|
Yesterday, 03:44 PM | #31 | JakeWhite12
Forum Member
Join Date: Jun 2006
Posts: 95

| Re: Frikkie Potgieter aka Jakewhite12
So, wat sê dit nou, hmmmmmmmmm, ou Hektor ?
Bewys dit nou dat ek Frikkie Potgieter is, huh ?
Jy is blykbaar 'n ingenieur maar jy kan nie eers waarneem
dat my 'spelling' daar aspris en spottend is nie ? Waar het
jy jou graad (of perdalks visgraat?) verwerf ? Dalk by die
boggom-universiteit van Harare, hmmmmm, ou Theodore
Thompson ?
Jy weet, ou Hektor, ons hou jou ook al baie lank dop. En
ons weet dat jy 'n uiters skelm skynregse bliksem is. _Die
dae dat jy mense met jou Afrika-agtige skynregse dansies
kan vermaak is lankal verby. Jou toneelspel werk nie meer
nie. Jou naampie is in boekies opgeskryf en mense gaan
nie eendag jou flou verskoninkies aanvaar nie. It Makes
you think, doesn't it... 
JW12
.
| | |
Yesterday, 04:55 PM | #32 | Hektor
Forum Member
http://www.stormfront.org/forum/imag...ine=1154515413
Join Date: Jan 2005
Location: South of the Zambesi
Posts: 3,545
       
| Re: Frikkie Potgieter aka Jakewhite12
Quote:
Originally Posted by JakeWhite12
So, wat sê dit nou, hmmmmmmmmm, ou Hektor ?
Bewys dit nou dat ek Frikkie Potgieter is, huh ?
Jy is blykbaar 'n ingenieur maar jy kan nie eers waarneem
dat my 'spelling' daar aspris en spottend is nie ?
|
En jy het natuurlik dadelik agter gekom, dat my aanmerking sarkasties waar, nie waar nie ?
Quote:
Originally Posted by JakeWhite12
Waar het jy jou graad (of perdalks visgraat?) verwerf ? Dalk by die
boggom-universiteit van Harare, hmmmmm, ou Theodore
Thompson ?
Jy weet, ou Hektor, ons hou jou ook al baie lank dop. En
ons weet dat jy 'n uiters skelm skynregse bliksem is. _Die
dae dat jy mense met jou Afrika-agtige skynregse dansies
kan vermaak is lankal verby. Jou toneelspel werk nie meer
nie. Jou naampie is in boekies opgeskryf en mense gaan
nie eendag jou flou verskoninkies aanvaar nie. It Makes
you think, doesn't it... 
JW12
.
|
Insiggewend
__________________
Discrimino, Ergo Sum!
featured links: Origin of Apartheid
Adapt and Die! - South Africa's New Motto.
Nelson Mandela kill Whites - He's present at the song being sung.
| | |
Yesterday, 07:17 PM | #33 | JakeWhite12
Forum Member
Join Date: Jun 2006
Posts: 95

| Re: Frikkie Potgieter aka Jakewhite12
Thompson
Hier is sommer nóg insiggewende nuus : Jou vorige
optredes, kommentaar en reaksies was deeglik be-
studeer en geanaliseer en dit het jou weggegee.
Jy het flaters begaan wat nou nie meer deur jou
herstel of toegesmeer kan word nie. Die waarheid
is uit en dit kan nie meer verberg word nie.
En of jy nou sopas insig hieromtrent ontvang het
is irrelevant, want dit gaan niks aan die toekoms
verander nie. Ek is seker jy verstaan. 
JW12
.
| |  |
Ou Hektor
Lyk my jy is in die k@k, en dit is hoog tyd ook!!!!!
Terloops, ons is al n baie lang tyd bewis dat jy n Polisie informat is, JY EN DAAI GATGABBA VAN JOU, DIE EERBARE X SF MOD SiegUmJedenPreis aka Seneca.
Hoe gaan dit met daai goffel wat jy aangehou het.???
__________________
Quote:
|
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
|
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
|
|
|
05-10-2009
|
#19
|
|
Super Moderator
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
|
Nou watse tipe pret het jy en Ni gemors stefansie ingedagte, Mmmmmmm
http://www.stormfront.org/forum/imag...ine=1154515413
02-27-2009 02:38 PM
Hektor
How about leaving me messages and offering me friendships?
__________________
Quote:
|
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
|
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
|
|
|
05-11-2009
|
#20
|
|
Moderator
Join Date: Jan 2007
Location: Port Elizabeth
Posts: 1,846
|
Hierdie is nou heel int...
Theodore Thompson raak verlief op `n Dame wat haarself genoem het Jaqueline met `n vals prentjie van `n model en ou Theodore kan nie slaap as gevolg van bloedverlies in sy brein nie wat als na onder getrek het.
Sy handbriek is hoog en hy wil trou maar sy droomfoto drop hom.
Hy kan egter nie sy drange inhou nie en ou stefanus sê dat hulle bietjie pret gaan hê. Dit is ALLES op STORMFRONT.
Ek glo nie stefanus is heeltemal skeef nie en sy vrou het natuurlik `n geskiedenis van oor die huweliks-lyn te trap so dit wil voorkom of ou theodore thompson en stefanus lotter iets in die broeklyn, ekskuus, "pyplyn het vir ou helena "vicky" Lotter.....
Proesnis
DOK
__________________
Ek is banger vir 'n leër van 100 skape gelei deur 'n leeu - as 100 leeus gelei deur 'n skaap
HIER KOM DE LAREY, DE LAREY, EK SAL DIE sogenaamde boere KOM RY ... DE LAREY.......
DEATH:-: Happiness is: A long walk with a putter!!!!
|
|
|
 |
|
|
Currently Active Users Viewing This Thread: 1 (0 members and 1 guests)
|
|
|
Posting Rules
|
You may not post new threads
You may not post replies
You may not post attachments
You may not edit your posts
HTML code is On
|
|
|
Similar Threads
|
| Thread |
Thread Starter |
Forum |
Replies |
Last Post |
| Hallo |
Piett |
Nuwe Lede Bekendstellings / Forum Voorstelle en Gedagtes |
88 |
04-13-2008 12:25 AM |
| Ek is welkom hier |
Wolfsangel |
Nuwe Lede Bekendstellings / Forum Voorstelle en Gedagtes |
10 |
02-01-2008 04:19 PM |
| Hallo!!! |
TOSSEL |
Nuwe Lede Bekendstellings / Forum Voorstelle en Gedagtes |
2 |
10-16-2007 06:11 PM |
| Die Trol kry sy ontstaan hier....... |
Piett |
Die Boervolk se VYANDE |
9 |
09-27-2007 01:43 PM |
|
» September 2010 |
| S |
M |
T |
W |
T |
F |
S |
| 29 | 30 | 31 |
1
|
2
|
3
|
4
|
|
5
|
6
|
7
|
8
|
9
|
10
|
11
|
|
12
|
13
|
14
|
15
|
16
|
17
|
18
|
|
19
|
20
|
21
|
22
|
23
|
24
|
25
|
|
26
|
27
|
28
|
29
|
30
| 1 | 2 |
» Site Navigation |
|
|
|