Die Boervolk van SA

Go Back   Die Boervolk van SA > Veiligheid en Sekuriteit (Justisie) > Boks-Kryt
Register FAQ Members List Calendar Search Today's Posts Mark Forums Read

» Recent Threads
Rumors of war
Last post by leon peacock
3 Hours Ago 11:45 PM
Genesis 2
Last post by Valkyr
4 Hours Ago 10:29 PM
Boer Liedjies
Last post by Piett
4 Hours Ago 09:57 PM
Die Witboek........
Last post by Piett
1 Day Ago 07:43 PM
Wendag
Last post by Tiaan
1 Day Ago 12:40 PM
Genesis 1
Last post by Valkyr
1 Day Ago 11:54 AM
Die Wiel.....
Last post by Piett
2 Days Ago 05:41 PM
Stefanus Lötter Volksveraaier...
Last post by Piett
2 Days Ago 04:42 PM
Verslag van die...
Last post by Piett
2 Days Ago 01:27 PM
Boervolk en boerevolk
Last post by Piett
4 Days Ago 11:01 PM
Repatriation
Last post by Valkyr
4 Days Ago 11:01 PM
Wat kan ons doen?
Last post by rapportryer
5 Days Ago 03:51 PM
Barend Pienaar
Last post by leon peacock
5 Days Ago 03:30 PM
Elia kom weer?
Last post by Piett
6 Days Ago 12:48 PM
Satanis se Gode van...
Last post by Piett
6 Days Ago 12:27 PM
Skoffel.....Trol
Last post by Piett
1 Week Ago 01:49 PM
Droom gesig oor nou???
Last post by Piett
1 Week Ago 09:28 AM
Die Witboek ja of nee....BV
Last post by Piett
1 Week Ago 08:57 AM
Aansoek om Krygsgevangenskap...
Last post by Kubaan
1 Week Ago 05:11 PM
Gelofte....Verbond van...
Last post by Piett
1 Week Ago 04:24 PM
Xboers se Fotos.
Last post by Piett
1 Week Ago 12:46 PM
PIONIER {Satanis}
Last post by Valkyr
1 Week Ago 07:56 AM
Daai Ou Man (Satanis) sien sy...
Last post by Piett
1 Week Ago 07:20 AM
Brittish Israelism
Last post by Valkyr
1 Week Ago 07:14 AM
Vrymesselary!!!!
Last post by Piett
1 Week Ago 10:40 PM
Reply
 
Thread Tools
Old 11-03-2008   #1
Piett
Super Moderator
 
Piett's Avatar
 
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
Piett is on a distinguished road
Viking Ou ISRAELIET wil GAMES speel!!!

8 Ure gelede #98
ISRAELIET
Bittereinder
Volksregister
Kampkommandant

http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1212101472

Aansluit Datum: Oct 2006
Plek: Roodepoort
Poste: 4,395

Re: Ant: Re: Onverskillige redinasies

Kwoteer:
Oorspronklik gepos deur Voertsek
Ag asb. Israel kry end. Jy weet dit is die BOKSKRYT en die handskoene is af hier. EK is nie besig om doekies hier om te draai nie. Die saak moet uit.

Staak jou ongegronde dreigemente, om my in die bokskyt aan te val.

As jy dit so in daai lig sien, dan speel ons die game dan so.
Jy sê dit is die bokskruit die, en handskoene af, net jammer jy doen dit in elke draad waar jy pos. Ek het diplomaties probeer wees. Mooi gevra, vir sommige is dit nie n probleem nie, net vir jou. Seker te veel tee en skons, maar nou ja. Dan is dit tot daartoe.
__________________
B. E. V. BOERE ERFENIS VERENIGING

Ou ISRAELIET:

Kom ons kyk of jy van my GAME gaan hou.!!!

__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
Piett is online now   Reply With Quote
Old 11-03-2008   #2
Piett
Super Moderator
 
Piett's Avatar
 
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
Piett is on a distinguished road
11th June 2008 #15
Scrooge
Staatmaker
Volksregister

http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1222687791

Aansluit Datum: Dec 2007
Poste: 1,492

Re: Kampkommandant Verkiesing

Charmain 3 10.71%
Gelofte Boer 3 10.71%
ISRAELIET 5 17.86%
Nieuwoudtrl 3 10.71%
RoosMaryn 2 7.14%
Sclark 8 28.57%
Toffie 4 14.29

Coming down the straight it seems like sclark is slipping with all the pressure from Israeliet wat hier in haar nek blaas. Wonder net wie gaan tot haar redding kom.

Toffie ...pragtig ..hier kom hy sterk aangedraf van die binnekant... `n hele R50.00 vir jou daar..geborg deur A***. he..he..heeeeeeee
Gee hom gas sclark
__________________
God sy met julle

Ou ISRAELIET:

Ons begin die Game met GAS!!! Let nou mooi op in die pos hier bo aangaande GAS, en dat die GAS aan n vroumens toegedien word.

Maar natuurlik word daar niks gese aangaande die pos nie, wat Scrooge is dan deel van jou en andere se BALLBEARING gang.

Jy gaan egter in die nabye toekoms jou hande vol he met jou eie BALLBEARINGS!!!.....Hoopenlik sal jy sukses vol wees, wat jy moet nog daai vierkleur ook nog vashou.

Vervolg......
__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
Piett is online now   Reply With Quote
Old 11-04-2008   #3
Piett
Super Moderator
 
Piett's Avatar
 
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
Piett is on a distinguished road
Nou kom n ander lid van Hv forum, en maak die selfde standpunt oor Gas, en ken dit ook toe aan vroumense:

6 Dae Gelede #307
Afrikaner Vryheids Vegter
Kennis

Aansluit Datum: Oct 2006
Poste: 74

Ant: Suidlanders en Misleiding

leonas en fifis:

Gee hulle gas!!!!!!!!!!!!
__________________
Vir God , Volk en Vaderland
As ek storm, volg my
As ek struikel, help my
As ek omdraai, skiet my

Maar ou Istaeliet besluit die Gas storie gaan nie werk nie, want die GAS behoort net aan hom en sy BALLBEARING gang.

Ou ISRAELIET, gaan oor tot die aanval:
6 Dae Gelede #311
ISRAELIET
Bittereinder
Volksregister
Kampkommandant

http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1212101472

Aansluit Datum: Oct 2006
Plek: Roodepoort
Poste: 4,399

Re: Ant: Suidlanders en Misleiding

Kwoteer:
Oorspronklik gepos deur Afrikaner Vryheids Vegter
leonas en fifis:

Gee hulle gas!!!!!!!!!!!!

Sukkel jy daarmee, nou moet vroumense dit namens jou doen.
__________________
B. E. V. BOERE ERFENIS VERENIGING
__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
Piett is online now   Reply With Quote
Old 11-06-2008   #4
Piett
Super Moderator
 
Piett's Avatar
 
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
Piett is on a distinguished road
Die lid van BV forum, verstaan nie die Israeliet nie, "Gee hulle Gas" is n bekende uitdruking is die Afrikaanse taal en onder Afrikaans speekendis.

AVV is seker Israeliet moet eintlik in die woestyn wees, en is nou verdwaald.

AVV besluit om die verdwaalde Israeliet van sy eie medisyne te gee:

6 Dae Gelede #316
Afrikaner Vryheids Vegter
Kennis

Aansluit Datum: Oct 2006
Poste: 74

Ant: Re: Ant: Suidlanders en Misleiding

Kwoteer:
Oorspronklik gepos deur ISRAELIET
Sukkel jy daarmee, nou moet vroumense dit namens jou doen.

Dit blyk dat jy daarmee SUKKEL, want die vroumense doen dit names jou.
__________________
Vir God , Volk en Vaderland
As ek storm, volg my
As ek struikel, help my
As ek omdraai, skiet my
__________________

Israeliet begin nou krei trap, wat hy besef hy is op die verkeerde plek, hy moet eintlik in die woestyn wees.

5 Dae Gelede #371
ISRAELIET
Bittereinder
Volksregister
Kampkommandant

http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1212101472

Aansluit Datum: Oct 2006
Plek: Roodepoort
Poste: 4,399

Re: Ant: Re: Ant: Suidlanders en Misleiding

Kwoteer:
Oorspronklik gepos deur Afrikaner Vryheids Vegter
Dit blyk dat jy daarmee SUKKEL, want die vroumense doen dit names jou.

Waarmee sukkel ekke nogal ? Ek is nie hier om GAS te gee soos jy doen in van jou poste nie. Dan ook net vrouens wat jy gas probeer gee. Daarom jou sinnelose pos van vroeër.

Jou naam sê ook alles vriend.

Net soos die "dametjie" wat heeltyd na die afrikaner verwys. Die afrikaner wat niks doen nie. Daarmee stem ek saam. Wonder net of sy al besef het, sy is op n Boere Volk forum ?
__________________
B. E. V. BOERE ERFENIS VERENIGING

Israeliet vra nou ewe verwaand:

Quote:
Waarmee sukkel ekke nogal
Israeliet se hy is nie hier om GAS te gee soos AVV nie:

Quote:
Ek is nie hier om GAS te gee soos jy doen in van jou poste nie.
Nou besef Israeliet hy het in die verkeerde pot klei getrap, en verdraai AVV se standpunt:

Quote:
Dan ook net vrouens wat jy gas probeer gee.

Inwerklikheid het AVV gese:

Quote:
Oorspronklik gepos deur Afrikaner Vryheids Vegter
leonas en fifis:

Gee hulle gas!!!!!!!!!!!!
AVV het vir die vroumense gese hulle moet die ander GAS gee, nie soos Israeliet beweer nie!!!

Nou raak Israeliet beledigend:

Quote:
Jou naam sê ook alles vriend.
En val AVV se gebruikers naam aan.

Vervolg.................
__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
Piett is online now   Reply With Quote
Old 11-10-2008   #5
Piett
Super Moderator
 
Piett's Avatar
 
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
Piett is on a distinguished road
Ons vind tans n onderbreeking in die verhaal van Israeliet en sy GASwerf en RIOOLplaas.

Waar Israeliet werk, in die woestyn, tussen die kleipotte, het hy die verkeerde knoppies gedruk, en sy GASwerf en RIOOLplaas se LIGGIES afgeskakel.

Nou is Israeliet baie kwaad: Want Israeliet kan nie nou met sy BALLBEARINGS speel nie.

Today, 05:28 PM #19
ISRAELIET
Forum Member

http://www.stormfront.org/forum/imag...ine=1193751080

Join Date: Jul 2007
Posts: 23

Re: Subie is verban op Boerevryheid ?

Quote:
Originally Posted by subie
Hello Vriende
Lyk my ek is verban op Boerevryheid al wat ek kry is dit:-
You don't have permission to access /forums/index.php on this server.

Wil net graag vir my vriende/kennisse wat ek daar ontmoet het dat ek nie weggehardloop het nie maar sonder rede om een of ander duistere rede daar verban is.Dalk het my opinies sekere mense ongemaklik laat voel.As daar iemand hier is wat ook op boerevryheid pos miskien net die ander ouens op boerevryheid kan in kennis stel dat ek verban is en nie gepak en pull het nie.
Dit is nie belangrik vir my om op boerevryheid as sulks te pos nie.Sou net graag wil het my vriende moes weet en darem alternatiewe kontak reelings kon tref het.

subie

Hallo Subie, nee, jy is nie verban nie. Jy sou n ander boodskap gekry het as dit die geval was. BV is van lyn af. Toegemaak.

As jy sal onthou die draad oor Hetzner. Hulle het BV toegemaak. Ek sal more hier wees dan kan ons bietjie gesêls ou maat.

VERVOLG.............
__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
Piett is online now   Reply With Quote
Old 11-13-2008   #6
Piett
Super Moderator
 
Piett's Avatar
 
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
Piett is on a distinguished road
Ons gaan voort met die verhaal van Israeliet en sy GAS werke:

AVV hou sy asem op, toe hy besef dat sy voorspelling bewaarheid gaan word, soos volg:

6 Dae Gelede #316
Afrikaner Vryheids Vegter
Kennis

Aansluit Datum: Oct 2006
Poste: 74

Ant: Re: Ant: Suidlanders en Misleiding

Kwoteer:
Oorspronklik gepos deur ISRAELIET
Sukkel jy daarmee, nou moet vroumense dit namens jou doen.

Dit blyk dat jy daarmee SUKKEL, want die vroumense doen dit names jou.
__________________
Vir God , Volk en Vaderland
As ek storm, volg my
As ek struikel, help my
As ek omdraai, skiet my

Want skielik ondervind Israeliet probleme, en toon duidelike simptome van GAS!! daar waar die son nie skyn nie.

1 Dag gelede #40
ISRAELIET
Bittereinder
Volksregister
Kampkommandant

http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1212101472

Aansluit Datum: Oct 2006
Plek: Roodepoort
Poste: 4,399

Re: Fokus op die persoon en nie die pos?

Kwoteer:
Ons mense moet nie bekommerd wees oor die ou wat as spook aanteken en as "nobody" rondsluip nie.Kyk na die "groot" name met die 3000 en meer poste meestal.Ons mense lyk my voel gerusgestel om soveel poste agter iemand se naam te sien.Pasop!!

Hoekom voel ek so n skerp pyn hier in my wêreld waar die son nie juis skyn nie ?
__________________
B. E. V. BOERE ERFENIS VERENIGING

En toe gebeur die onvermydelike:

2 Minute gelede #42
ISRAELIET
Bittereinder
Volksregister
Kampkommandant

http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1212101472

Aansluit Datum: Oct 2006
Plek: Roodepoort
Poste: 4,398

Re: Fokus op die persoon en nie die pos?

Kwoteer:
Oorspronklik gepos deur subie
Hello Israeliet
Niks teen jou gemik nie net n algemene pos oor die "boogeyman" wat ons mense so vasvang partykeer.

subie

Saak is reg, was toe al die tyd n poe.... ag askies, n wind.
__________________
B. E. V. BOERE ERFENIS VERENIGING
__________________

Duidelik kan Israeliet nie onderskei tussen n POE of n WIND nie, en ondervind Istaeliet nou GROOT GAS probleme!!

SIES!!! Israeliet!!!.....Skaam jou.......toe jy daai WIND (GAS) laat ontsnap het, moes die res van ons, ons PC's afsit, om nie die klank te vang nie.

Ons is nie in die WOESTYN nie jy weet!!

EINDE.........
__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
Piett is online now   Reply With Quote
Old 11-15-2008   #7
Piett
Super Moderator
 
Piett's Avatar
 
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
Piett is on a distinguished road
6 Ure gelede #1779
ISRAELIET
Bittereinder
Volksregister
Kampkommandant

http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1212101472

Aansluit Datum: Oct 2006
Plek: Roodepoort
Poste: 4,476

Re: Siener - Wat is die tyd?

Kwoteer:
Oorspronklik gepos deur Swart Gevaar
So het ek al agtergekom. Wat sê die Bybel oor sulke goed soos waarsêery? Of om soveel geloof te plaas in die woorde van mense?

Ek vra omdat die 5% Nation ook glo dat hulle 'n uitverkore volk is, wat die "deaf, dumb and blind" moet opvoed. Hulle het die waarheid blah, blah, blah, die einde is hier ens. Enigste verskil is dat hulle swart is.

Kry so n alewige krieweling in die agterste deel van my liggaam waar die son nie juis skyn nie, behalwe as ek buk, dat jy deel is van die 5%.
__________________
B. E. V. BOERE ERFENIS VERENIGING

AVV kry weer n voorgevoel, dalk is dit net n DROOM.........
__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
Piett is online now   Reply With Quote
Old 11-18-2008   #8
Piett
Super Moderator
 
Piett's Avatar
 
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
Piett is on a distinguished road
Yis!! Israeliet, sien jou nou wat gebeur as jy so:

Quote:
Kry so n alewige krieweling in die agterste deel van my liggaam waar die son nie juis skyn nie, behalwe as ek buk,
Bukend daar waar die son nie juis skyn nie, en jy laat daai (wind) {GAS} van jou ontsnap, jy het die SPACESHIP "hoervryheid" in deepspace ingestuur.

Ek dink jy het hulle FUSES geblaas, want hulle liggies is nog steets af.

Invervolg as jy jou {GAS} wil laat ontsnap, doen dit sitend, en verkieslik op n KLEIPOT, en in die woestyn.

__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD

Last edited by Piett : 11-18-2008 at 05:48 AM.
Piett is online now   Reply With Quote
Old 11-19-2008   #9
Piett
Super Moderator
 
Piett's Avatar
 
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
Piett is on a distinguished road
37 Minute gelede #15
ISRAELIET
Bittereinder
Volksregister
Kampkommandant

http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1212101472

Aansluit Datum: Oct 2006
Plek: Roodepoort
Poste: 4,491

Re: Waaroor is Paul Bennett so omgekrap?

Kwoteer:
Oorspronklik gepos deur Gecko
Is dit omdat X-Boers nie vir hulle wou se waar die vakansieplaas is nie?

Hier volg sy pos op hulle webblad:

Paul Bennett
Boervolk Trust Moderator

Join Date: May 2007
Posts: 50
Skynheilig BV lede

--------------------------------------------------------------------------------

Ek het nog nooit verwag dat agter af Lets, Barend, of Edwin of self Jacques Aproskie se woord enige iets beteken toe hulle plegtig belowe het om om verskonning te vra vir die nonsens wat hulle oor my rond gestuur het nie, maar Ek het better van Sakkie (XBOER) en Israeliet (Jacques) verwag, julle is net so agter af en skynheilig soos die BVR. Sterkte met julle oorlog, Ek sal vir julle darem nog peanuts bring as julle agter die trallies sit. Ek is 100% sekker dit is waarheen Lets julle en nog baie ander lede van BV heen lei, so sterkte.
__________________

Hy het my gister middag gebel. Gesê dat P**** hom gebel het, om te sê dat BV van lyn af is. Paul reken hy weet dit nie. Wou by my weet of daar n alternatiewe kletskamer / forum is. Ek het vir hom gesê dat ek nie weet nie. Vir welke rede wou hulle dan weet waar is die "ander" webwerf, as daar een is, laat weet my ook, en die ko-ordinate asseblief. P**** was seker vervelig, hy kon nie meer poste spoeg en plak en dan vir al die gaste kommentaar lewer nie.
Was by die dokter gewees, oor my "gas", "gasgee" probleem. Dit pla P**** geweldig baie.
__________________
B. E. V. BOERE ERFENIS VERENIGING

Quote:
Hy het my gister middag gebel. Gesê dat P**** hom gebel het, om te sê dat BV van lyn af is.
Yis Israeliet!!! ek is jammer ek het Paul gebel instede van jou , ek meen Paul is baie nader as jy, jy is in die woestyn, kommunikasie is duur jy weet.

Vernaam nou dat Die Boervolk van SA n suksesvole ruimtetuig gelanseer het, dit is in die aard van die saak n baie groot prestasie, en die geld saakies so bietjie skraal.

Quote:
P**** was seker vervelig, hy kon nie meer poste spoeg en plak en dan vir al die gaste kommentaar lewer nie.

Nee hel Israeliet!!.....dit was hel verveelig, julle is meer nuuswaardig as News24.

Ou Israeliet, spoeg en plak julle nooit nie, nie eers van die net af nie, is dit deesdae n sonde.???

Quote:
Was by die dokter gewees, oor my "gas", "gasgee" probleem. Dit pla P**** geweldig baie.
Hel Israeliet, ek is baie bly daai "GAS" aangeleenheid is uitgesort, was jy by dokter "SPOOK" gewees na hulle jou "ge-beem me up Scotty".???

Nog n Israeliet wat ons hier in Boerland nie mee hoef te deel nie.

Israeliet jy moet net nog n afspraak maak met " SPOOK Slet's Petoors " vir daai kwyl probleem van jou:

4 Dae Gelede #1279
ISRAELIET
Bittereinder
Volksregister
Kampkommandant

http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1212101472

Aansluit Datum: Oct 2006
Plek: Roodepoort
Poste: 4,492

Re: Groetplek

Hallo mense, ek gaan gou af wees vir n ruk. Gaan net gou milkshakes koop. BANANA, loop die kwyl nou by my mond uit.
__________________
B. E. V. BOERE ERFENIS VERENIGING
__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
Piett is online now   Reply With Quote
Old 11-23-2008   #10
Piett
Super Moderator
 
Piett's Avatar
 
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
Piett is on a distinguished road
10 Hours Ago #8
ISRAELIET
Bittereinder
Volksregister
Kampkommandant

http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1212101472

Join Date: Oct 2006
Location: Roodepoort
Posts: 4,499

Re: Verskoning aan Niewoudtrl.

Het ek iets gemis, waar is dit, ek wil gaan lees, of moet ek dit op die spoeg en plak web gaan check?
__________________
B. E. V. BOERE ERFENIS VERENIGING

Yis ou Israeliet!! spoeg en plak julle nooit nie, ek kan vir jou baie verwysings gee indien jy dit nie weet nie!!!

En jy kan gerus hier kom lees as jy iets gemis het, ek het al vir jou voorheen gese julle Hoervryheiders is meer nuus waardig as News24.com.

Israeliet het jy n klomp KLEIPOTTE naby jou gehaad toe hulle jou "ge-beem me up Scotty" het.

Want ek sien jy het alweer jou voet in n KLEIPOT vol GAS gesit:

9 Hours Ago #19
ISRAELIET
Bittereinder
Volksregister
Kampkommandant

http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1212101472

Join Date: Oct 2006
Location: Roodepoort
Posts: 4,499

Re: Verskoning aan Niewoudtrl.

Ok mense, kom ons stop die ene hier. Ons begin nou hare kloof oor wat moes en wat moes nie. Sover gaan die spoeg en plak die hele aand besig wees.

Nommers het opgetree, want hy het geglo dat hy die regte ding doen. Kom ons almal vat die kwessie as n leer proses, en gaan vorentoe sterker.
__________________
B. E. V. BOERE ERFENIS VERENIGING

8 Hours Ago #21
Piccasso
Kennis
Volksregister

http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1212148163

Join Date: May 2008
Location: Noord Vrystaat
Posts: 388

Re: Verskoning aan Niewoudtrl.

Jy het so pas aangemeld vir diens en wil sommer onmiddelik die vuurtjie doodp-s.

Gaan lees eers bietjie op hoekom ons sê wat ons sê.

Ons is al in vorige poste deur nrs.afgemaak as die grootste klomp slapgatte aan die Suid punt van Afrika.

Net omdat hy soos jy met die deur in die huis val.

Perspektief broer,asb.Gaan doen jou week se lees.

Sien jou nou nou weer.Cheers.

Yis Israeliet ek dink dis beter as jy eers hier kom lees voor jy daar inklok!!!

__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
Piett is online now   Reply With Quote
Old 11-23-2008   #11
Piett
Super Moderator
 
Piett's Avatar
 
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
Piett is on a distinguished road
4 Minutes Ago #2
Piccasso
Kennis
Volksregister

http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1212148163

Join Date: May 2008
Location: Noord Vrystaat
Posts: 391

Re: My rekenaar word aangeval!

Gee hom gas Wilheminha gee hom gas...

Israeliet!!!!!!!!!!!!!!!!!!.....hier is nog n GEE HOM GAS PROBLEEM, SORT DIE SAAK UIT ASB MAN!!!!

__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
Piett is online now   Reply With Quote
Old 12-09-2008   #12
Piett
Super Moderator
 
Piett's Avatar
 
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
Piett is on a distinguished road
Quote:
Originally Posted by Piett View Post
9 Hours Ago #156
ISRAELIET
Bittereinder
Volksregister
Kampkommandant

http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1212101472

Join Date: Oct 2006
Location: Roodepoort
Posts: 4,441

Re: Voorspellings vir die nabye toekoms.

Quote:
Originally Posted by Kommando
Vat die bogenoemde document en vergelyk dit met die kortlys op hierdie forum.

Kortlys DIE VERWAGTE TYDLYN.

Lees ook die Openbaring baie goed. Dan sal jy die Groot Prent begin vorm.

Ek hoop dit help.

Kommando, weet jy wat op "hierdie forum" aangaan?
__________________
B. E. V. BOERE ERFENIS VERENIGING
ISRAELIET
View Public Profile
Send a private message to ISRAELIET
Find More Posts by ISRAELIET

9 Hours Ago #157
Kommando
Kennis

Join Date: Nov 2008
Posts: 37

Re: Voorspellings vir die nabye toekoms.

Quote:
Originally Posted by ISRAELIET
Kommando, weet jy wat op "hierdie forum" aangaan?

Nie eintlik nie ek is nuut hier en is jammer as ek op enige iemand se tone getrap het.

Vergewe my tog.
Kommando
View Public Profile
Send a private message to Kommando
Find More Posts by Kommando

9 Hours Ago #158
ISRAELIET
Bittereinder
Volksregister
Kampkommandant

http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1212101472

Join Date: Oct 2006
Location: Roodepoort
Posts: 4,441

Re: Voorspellings vir die nabye toekoms.

Quote:
Originally Posted by Kommando
Nie eintlik nie ek is nuut hier en is jammer as ek op enige iemand se tone getrap het.

Vergewe my tog.

Nee, jy verstaan my verkeerd ou maat. Jou vorige pos.

Quote:
Originally Posted by Kommando
Vat die bogenoemde document en vergelyk dit met die kortlys op hierdie forum.

Kortlys DIE VERWAGTE TYDLYN.

Lees ook die Openbaring baie goed. Dan sal jy die Groot Prent begin vorm.

Ek hoop dit help.

Ek verwys na hierdie forum. Weet jy wat daar aangaan?
__________________
B. E. V. BOERE ERFENIS VERENIGING

Jislike ou Israeliet, jy trap ook maar katvoet om Kommando.

Quote:
Ek verwys na hierdie forum.
Is dit nie veronderstel om daardie forum te wees nie.???

Quote:
Weet jy wat daar aangaan?
Is dit nie veronderstel om hier te wees nie.??

17 Hours Ago #32
ISRAELIET
Bittereinder
Volksregister
Kampkommandant

http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1212101472

Join Date: Oct 2006
Location: Roodepoort
Posts: 4,453

Re: Joodse CNN sensor die waarheid

Quote:
Originally Posted by Hannes Lottering
Dit wil so voorkom.
Hy of sy ander vet maatjie.
Ongelukkig vir hom gaan die man in Bruin nie n Jood wees nie.

Ssshhhhttttt, nou nou word ons weer bespreek jong !!!
__________________
B. E. V. BOERE ERFENIS VERENIGING

Hoekom maak jy die mense stil????? is jy bang meer mense kom jou skeinheiligheid agter.

SHAME
__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD

Last edited by Piett : 12-09-2008 at 10:00 AM.
Piett is online now   Reply With Quote
Old 12-09-2008   #13
Piett
Super Moderator
 
Piett's Avatar
 
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
Piett is on a distinguished road
Ou Israeliet, jy moet nie die mense stil maak nie, laat hulle praat oor ons en "die forum".

Maak sommer drade oop man!!! dink jy werklik ek of enige mense op die forum is bang of bekomerd wat julle van ons te se het.???

Julle gorrel op skinder stories en julle eie egos, ons werk met feite en bewyse!!!

Kom ek vertel jou nou iets, HOEMEER EK MET MENSE INAANRAKING KOM EN ONTMOET, HOE MEER MENSE WIL NIKS MET JULLE EN JULLE LEIER SLET'S PETOORS TE DOEN HE NIE.

Want keer op keer word bewys hoe agterbaks en skeinheilik julle is!!!! en die leuns en die bedrog waarmee julle julle self bemoei.

DIE WAARHEID IS BESIG OM NA GRONDVLAK TE VLOEI!!!

Lees ook hier hoe agterbaks jy eintlik is:

http://boervolk.com/forums/showpost....9&postcount=44

Julle sink al vinner en dieper in julle eie MISHOOP in!!!

__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD

Last edited by Piett : 12-09-2008 at 01:17 PM.
Piett is online now   Reply With Quote
Old 12-16-2008   #14

Ou Israeliet:

Ek het ook baie wyshede omtret jou wys geraak met die Gelofte, dit was n baie sukses volle Gelofte gewees.

Soos ek jou al gese het, die WAARHEID is besig om na grondvlak deur te snuffel.
__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
Piett is online now   Reply With Quote
Old 12-23-2008   #15
Piett
Super Moderator
 
Piett's Avatar
 
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
Piett is on a distinguished road
25 Minutes Ago #12
ISRAELIET
Bittereinder
Volksregister
Kampkommandant

http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1212101472

Join Date: Oct 2006
Location: Roodepoort
Posts: 4,613

Re: Volksgenote op die Plaaswerf, besig om geskiedenis te maak.

Quote:
Originally Posted by verewigBoerSeun
Hoekom kry ek die gevoel hierdie Forum gaan sy vonk verloor en baie stil word

Inteendeel Boerseun - verewig, kyk n bietjie hoeveel gaste is daar aanlyn per dag. Hoeveel nuwe lede het aangesluit by ons per maand. Insluitend jou my vriend.

Daar is baie mense wat nog konserwatief is, en dit skrik hulle af as ons wegtrek met knaffers en al daai lekker nommers. Buiten dit, oorsese besoekers se oë is op ons, besoek die forum en lees wat ons skryf.

Dan dink hulle - die spul mal Boere. Dit wil ons mos nie hê nie.
__________________
B. E. V. BOERE ERFENIS VERENIGING

Israeliet jy wil alweer speeltjies speel met die getale wat jy so rondgooi, alaml weet die forum kan gesel word hoe lang gaste aanlyn wys, al het die gaste lankal geloop, wys hulle nog steets aanlyn vir so lank as wat julle die TYD in die settings gestel het, en op die einde van die dag lyk dit of daar baie gaste vir die dag was.

As jy die waarheid praat, waar is al die nuwe lede dan, hoekom is dit die selfde 22-30 wat die hele tyd n klomp stront praat.???

JY IS EGTER IN DIE KOL MET DIE VOLGENDE:

Quote:
Dan dink hulle - die spul mal Boere. Dit wil ons mos nie hê nie.
__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
Piett is online now   Reply With Quote
Old 12-23-2008   #16
Piett
Super Moderator
 
Piett's Avatar
 
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
Piett is on a distinguished road
5 Minutes Ago #34
ISRAELIET
Bittereinder
Volksregister
Kampkommandant

http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1212101472

Join Date: Oct 2006
Location: Roodepoort
Posts: 4,626

Re: Hulp met vertaling

Quote:
Originally Posted by marco
Ek is op die oomblik in Frankryk. Een van die 'buitelandse besoekers' op die werf (BV).

Gmmff, eers in pakistan, toe afghanistan, nou in frankryk. Wonder soms of Marco rerig weet waar hy is.

Dalkies in sy pa se agterplaas onder die ou boom. he he
__________________
B. E. V. BOERE ERFENIS VERENIGING

Israeliet, jy wil regtig games speel, hoekom verklap jy Marco se geheime.???

Mmmmm.......

1 Minute Ago #37
marco
Staatmaker

http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1222282957

Join Date: Jul 2006
Location: Frankrijk
Posts: 1,394

Re: Hulp met vertaling

Quote:
Originally Posted by ISRAELIET
Gmmff, eers in pakistan, toe afghanistan, nou in frankryk. Wonder soms of Marco rerig weet waar hy is.

Dalkies in sy pa se agterplaas onder die ou boom. he he

Hehe, jy oordryf nou so klein bietjie baie hier! Afghanistan en Pakistan! Jy kry my nie sommer daar nie!

Ek wonder soms self!

Al wat ek werklik weet is dat ek NIE is waar ek WIL wees nie en dit is Suid Afrika. Minus natuurlik 'n paar ander 'wesens' maar dis 'n ander storie!
__________________
***********.org

Mmmmmmm..ja ek ook!!!!
__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD

Last edited by Piett : 12-23-2008 at 02:25 PM.
Piett is online now   Reply With Quote
Old 12-24-2008   #17
Piett
Super Moderator
 
Piett's Avatar
 
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
Piett is on a distinguished road
23 Hours Ago #57
ISRAELIET
Bittereinder
Volksregister
Kampkommandant

http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1212101472

Join Date: Oct 2006
Location: Roodepoort
Posts: 4,642

Re: Ant: Wie is Allah?

Quote:
Originally Posted by Toffie
Menere,

Ek dink die probleem le dat ons probeer om mekaar te oortuig en verkeerd te bewys en dit is waar die wortel tot twis le.

Kom ons getuig, i.p.v. oortuig.

Toffie, om die menere sover te kry om te getuig, is om windop n wind te los en te hoop niemand ruik iets nie. ONMOONTLIK !!!

Allah is die moslems se God. Dit weet almal. Ek stel verder geensins belang daarin nie. EK GLO ALMAL VOEL DIESELFDE.

Dan is die draad uitgedien !!!!
__________________
B. E. V. BOERE ERFENIS VERENIGING

Ou Israeliet, ek sien jy is alweer besig met daai GAS van jou, jy moet jou GAS probleem versigtig hanteer.

As daai GAS in die verkeerde afdeling van julle Hoervryheid se ruimte skip beland, kan die hele ding opblaas.

Julle het reeds mense daar wat lief is om met dinge te speel wat BANG maak.!!!

Gebuik daai kleipotte wat jy van die middel ooste daar het,!!!! sit die GAS daarin.
__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
Piett is online now   Reply With Quote
Old 12-30-2008   #18
Piett
Super Moderator
 
Piett's Avatar
 
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
Piett is on a distinguished road
7 Minutes Ago #1404
ISRAELIET
Bittereinder
Volksregister
Kampkommandant

http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1212101472

Join Date: Oct 2006
Location: Roodepoort
Posts: 4,722

Re: Groetplek

Sien julle later. Ek gaan gou my 2 ure van polisie werk doen. (BUURTWAG)
__________________
B. E. V. BOERE ERFENIS VERENIGING

Hehehehehehe...gaan jy nou n SPACESUIT aantrek.????

En al om die buitekant van julle Hoervryheid se SPACE skip spacewalk.???

Hou asb net die GASWORKS van jou intoom, n mens weet nooit, so n glipsie, en daai spacesuit blaas soos n balon op, en jy verlaat ons verewig in die ganse ruimte in.

14 Minutes Ago #1405
Oom Henry
Burger

Join Date: Jan 2008
Location: Die Hoofstad, Apie
Posts: 557

Re: Groetplek

Quote:
Originally Posted by ISRAELIET
Sien julle later. Ek gaan gou my 2 ure van polisie werk doen. (BUURTWAG)

Skiet hulle boeta!!
__________________
“Under my suggestion, the Town Council must withdraw the k@ff!rs from the Location. About this mixing of the k@ff!rs with the Indians, I must confess I feel most strongly. I think
it is very unfair to the Indian population.” Mahatma Gandhi

En moet daai oom Henry niks glo nie, GEEN SKOTE NIE!!!.....NOU-NOU SKIET JY N GAT IN DIE SPACESHIP, en die verlaat ons verewig.

__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
Piett is online now   Reply With Quote
Old 05-03-2009   #19
Piett
Super Moderator
 
Piett's Avatar
 
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
Piett is on a distinguished road
11 Minutes Ago #2149
ISRAELIET
Bittereinder
Volksregister
Boerevryheid Bestuur
Hoofkommandant

http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1239140226

Join Date: Oct 2006
Location: Roodepoort
Posts: 5,944

Re: Siener - Wat is die tyd?

Quote:
Originally Posted by noordoos
Dankie Werner. Ek stem saam met Sweetex, baie mooi fotos.

Dit bevestig ook dan wat ek n ruk gelede gesê het wat vriende my vertel het wat daar was. Die spoorlyn is nie klaar nie en daar gaan niks aan nie. Mense wil dit nie glo nie. Dankie vir die bevestiging. Ons het nog n lang pad om te stap.

HE HE, Daar waai my teorie van einde van Julie begin van Augustus weer by die venster uit.

Sal n les wees vir my, nê

Ns. Gaan nog n hele ruk wees noordoos ou maat. Dinge gaan nog te lekker in die ou NSA vir sekere mense.
__________________
ZUIDER AFRIKA. GELOOFSLAND. GOD SE LAND. MY LAND.

Hehehehehe....julle wil mos al die stront glo, nou het julle nog daai oumsie se leuns en bedrog om mee te deel ook.

Voorspoed
__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
Piett is online now   Reply With Quote
Old 07-16-2009   #20
Piett
Super Moderator
 
Piett's Avatar
 
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
Piett is on a distinguished road
16th July 2009, 16:18 #41
BOERLANDER
Bittereinder
Volksregister
Boerevryheid Bestuur
Hoofkommandant

http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1239140226

Join Date: Oct 2006
Location: Roodepoort
Posts: 6,298

Ant: Re: Lets se Boeremag

Quote:
Originally Posted by Hektor
Ek daag julle uit om nugter na die stelling te kyk en om logiese gevolgtrekkings te maak. Daar is twee moontlikhede:
1. Die persoon wat die stelling maak kry die inligting vanaf die intelligensiedienste en is dus iemand wat vir hierdie "dienste" werk.
2. Die persoon wat die stelling maak vertel iets wat hy self nie weet nie. Maar hy dink dit gaan dalk 'n indruk maak.

In die eerste geval is dit duidelik dat intelligensiedienste probeer om vir Dr. Pretorius en Boerevryheid te diskrediteer. In die tweede geval kom die boodskap van 'n leuenaar af wat geen geloofwaardigheid besit nie. As jy mense wat hierdie soort stellings maak op so iets aanspreek, dan kry jy gewoon die antwoord dat hulle 'n insider binne die "intelligensiediens" het wat die vir hulle vertel het ens. Nou moet hulle dit ook nog bewys. Dink maar net logies. Daai mensie kan nie eers 'n ordentlike forum of vergadering aan die gang kry nie. Nou moet ons glo dat hulle intelligensiedienste kan infiltreer?

Tot nou het daar so iets opgekom in al die gevalle waar 'n organisasie of persoon meer sukses met iets begin kry het. Ek dink hier byvoorbeeld ook aan Dan Roodt, daar is 'n soortgelyke patroon gevolg. Die vyand sal altyd op die neidigheid van die mindersuksesvolle deel van die gemeenskap kan reken. Nou moet ons maar net kyk wie die belhamels is.

Wil jy kom vertel jy weet nie wie sit agter die nie ?
__________________
ZUIDER AFRIKA. GELOOFSLAND. GOD SE LAND. MY LAND.

Ek kan jou vertel wie agter alles sit ou Israeliet, GAAN LEES HIER!!!

http://boervolk.com/forums/showthread.php?t=1025

Jy is mos n self erkende Suidlander saam met jou JOOD maatjie "de wet".

Volgens jou leier Slet's se vrou, is julle NI.
__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
Piett is online now   Reply With Quote
Reply

Currently Active Users Viewing This Thread: 1 (0 members and 1 guests)
 
Thread Tools

Posting Rules
You may not post new threads
You may not post replies
You may not post attachments
You may not edit your posts

vB code is On
Smilies are On
[IMG] code is On
HTML code is On
Forum Jump

Similar Threads
Thread Thread Starter Forum Replies Last Post
Frikkie en Israeliet ISRAELIET Boks-Kryt 17 09-02-2008 08:20 PM
OM Israeliet OF OM Boer te wees.......... Piett Gelofte / Verbond......Geskiedenis 14 06-04-2008 09:44 PM

» September 2010
S M T W T F S
293031 1 2 3 4
5 6 7 8 9 10 11
12 13 14 15 16 17 18
19 20 21 22 23 24 25
26 27 28 29 30 12
» Site Navigation
 > FAQ
Powered by vBadvanced CMPS v3.0.1

All times are GMT +3. The time now is 02:49 AM.

Powered by vBulletin® Version 3.6.4
Copyright ©2000 - 2010, Jelsoft Enterprises Ltd.