» Recent Threads |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
08-23-2009
|
#41
|
|
Super Moderator
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
|
23rd August 2009, 20:45 | #264 | Stoffel
Staatmaker
BVR
Boerevryheid Bestuur
Generaal
http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1127244566
Join Date: Sep 2005
Location: Pretoria
Posts: 1,470

| Ant: Die Volksregister
Quote:
Originally Posted by Arend
Hoeveel is al geprosesseer?
|
Ek sal jou privaat meedeel. Sekere rugmurg-ontwaterde wesens wat my aan die "Sataniese-drie-eenheid" herinner, sal verseker die inligting verdraai, en misbruik.
Boeregtroete,
Stoffel
__________________
http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1221299023
| |  |
LOL Slet's petoors, verwys jy nou na jouself en jou sataniste, Dit blyk die geval te wees:
http://boervolk.com/forums/showthread.php?t=1716
Jy sien Slet's dis wat gebeur as jy nie die beskermende Hand van God het nie:
23rd August 2009, 20:51 | #265 | Stoffel
Staatmaker
BVR
Boerevryheid Bestuur
Generaal
http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1127244566
Join Date: Sep 2005
Location: Pretoria
Posts: 1,471

| Ant: Die Volksregister
Ons het gister (Saterdagmiddag tot laat die aand baie hard gewerk aan die nuwe Webwerf en veral die Program vir die Volksregister.
Daar bestaan n moontlikheid dat n mede Boer vir ons die Program gaan borg. Toe Ohna (wat gereeld elke oggend ons statistieke deurstuur) huistoe ry, slaan n sprinkaan haar voorruit stukkend (by die verkeerslig van Rigel laan en die N1 aansluiting), gryp haar handsak wat (foutiewelik) op die voorste sitplek le, en hol die bosse in.
Ek plaas Leon se brief (gesensor) (HOOP NIE HY GEE OM NIE)
Quote:
Gisteraand net voor 19:00 het Ohna met die Witkar by Rigel-rylaan gestaan om op die snelweg huistoe te klim.
In ’n sekond of twee het ’n @#&*% die ruit stukkend geslaan en haar handsak op die sitplek gegryp en in die bosse verdwyn.
Sy het my kom haal en ek en twee ander mans is na die toneel.
Met die hulp van die twee here, die padvalke en die polisie wat later daar opgedaag het (Hierdie slag het 10111 gewerk), het ons die meeste van haar besittings teruggevind waar die @#&*%'s (daar was toe twee van die vuilgoed) dit onder klippe en grond begrawe het. Gelukkig haar ID, wapenlisensie, selfoon, sleutels en kredietkaarte teruggevind. Die beursie en handsak is weg.
Gelukkig het Ohna verder niks oorgekom nie – net de bloue b*****m in, gekneusde waardigheid en gelukkig om nie gisteraand hospitaal toe (of erger) te moes gaan nie.
Don: Sal ruit môre laat herstel.
Wees maar weer eens bedag daarop:
Moet NIE snags by ’n robot stop NIE – ry, en te dêm met die kaartjies.
Moet NIE jou handsak of iets waardevols op die sitplek los NIE.
Wees paraat – KYK wie en wat is om jou, en bedink noodoptrede vooraf.
Ons leef nog steeds in vyandelike gebied – dis nog nie verower nie.
L |
__________________
http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1221299023
| |  |
__________________
Quote:
|
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
|
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
|
|
|
08-23-2009
|
#42
|
|
Super Moderator
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
|
__________________
Quote:
|
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
|
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
|
|
|
08-24-2009
|
#43
|
|
Moderator
Join Date: Jan 2007
Location: Port Elizabeth
Posts: 1,846
|
Nou wat op aarde het hierdie foto`s en diefstal nou met die register te doene.
Ou Lets raak nou uitgepraat oor sy leuens en soos gewoonlik moet hy nou die draad ontspoor en iets bybring om die aandag af te trek van die WAARHEID af.
SLINKS NE...
DOK
__________________
Ek is banger vir 'n leër van 100 skape gelei deur 'n leeu - as 100 leeus gelei deur 'n skaap
HIER KOM DE LAREY, DE LAREY, EK SAL DIE sogenaamde boere KOM RY ... DE LAREY.......
DEATH:-: Happiness is: A long walk with a putter!!!!
|
|
|
08-24-2009
|
#44
|
|
Volks Kryger
Join Date: Mar 2009
Posts: 453
|
En nou verwys die Satan Homself op sy addergebroedsel forum na ons drie as die Sataniese drie-eenheid.
Dit nadat ek Lets uitgewys het as n afgodsdienaar en Dom as n Vrymesselaar met sy Sataniese geloof!
LOL!
Lets hang Noorse mitologiese afgode soos Thor en Mjollnir aan terwyl Dom eenvoudig Satanies is deur God die Vader, God die Seun en God die Heilige gees te vergelyk met Allah.
LOL!
Die Satan is listig. En hy loop rond soos n brullende leeu.
|
|
|
08-29-2009
|
#45
|
|
Super Moderator
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
|
Quote:
Sakkie
- Ou vriende
  Op vakansie- Poste: 61
Re: Lets Pretorius.
« Antwoord #43 aan: Vandag om 09:25:50 PM »
Haal aan van: Marietjie aan July 14, 2009, 06:43:10 PMDavid, 'n diktator kan dalk nou net grootskaalse volksmoord veroorsaak... Ek dink eerder ons het 'n waterdigte en vêrsiende strategie nodig! 'n Goed-beplande skaakspel...
Die probleem is dat ons nood nog nie hoog genoeg is om almal te kry om saam te staan nie. Op die stadium hol elke skaap nog in sy eie rigting, want die nood druk nog nie erg genoeg nie... Ek is bevrees dit gaan dalk eers rêrig regkom as ons mense geen ander uitweg meer het nie. Onthou, op die oomblik kan die volstruise nog kop wegsteek onder die sand en sê daar's niks fout nie, want baie voel nog nie die warm asem in hulle nekke nie...
Ek wil ook net 'n woord van waarskuwing hier rig.
Lets is nie my leier nie. PUNT. Ek ken Lets ook nie persoonlik nie en sal hom persoonlik dus nie verder bespreek nie.
Maar uit lojaliteit aan 'n mede-Boer, wat deur 'n gesamentlike vyand hier uitmekaar geruk word op ander vlakke, en om baie duister redes, wil ek tog ook uitwys dat die "onderbroek" affere my heeltemaal te veel herinner aan die "groen gaatjies-onderbroek" van Eugene Terblanche so 'n paar jaar terug. Nou sal die mense wat nog kan onthou dalk verstaan wat ek wil probeer sê. Dieselfde ouens is vandag besig om Lets deur 'n fyn beplande media set af te breek, en sodoende ons volk verder in twee te skeur, omdat dit 'n "Freudilistic fact" is dat mense nie graag met "losers" geassosieer wil word nie! In DIE geval die media-gemaakte "Boere-clowns" waarin ook Lets nou deur 'n veneinige pen verander word! Die Boere word dus nou effektief verder in twee pole VERDEEL! Deur die media en ons eie regering!
Wees dus maar almal BAIE versigtig, enige een van ons kan in die volgende "clown" verander word deur die media - ons moet maar net nie te veel "shine" vang nie... Die oorlog word lankal nie meer regverdig geveg nie! Onthou, ons het ons land so te sê sonder slag of stoot deur die media se bydraes verloor!
Die teenpool hiervan was Mandela wat deur die media in 'n "helde-figuur" verander was om al 9 die swart volke SAAM te bind! En ons almal weet watter katastrofiese gevolge DIT gehad het.
Op hierdie oomblik dink ek ons volk moet ons eie taktiek ook so bietjie verander... Miskien moet ons ook so bietjie harder begin werk daaraan om die ander kant te verdeel...!
Marietjie, jy weet dat ek van voor die begin van of OvJ, of GKV, by jou vlerkgesleep het om op die Vakansieplaas te kom kuier. Genooi met skakel en al, van Facebook af.
Daardie dae het ek meer aandag aan Vuisboek gegee as aan enige ander ding, die 3 ure-'n-dag OvJ wat daaruit ontstaan het, ingesluit.
Ek wil net graag 'n moontlik-verkeerde persepsie hier regstel. Formeel.
As ek met woord en daad vir Letters Petoors aanvat en teenstaan is dit om twee redes alleen.
1. Hy het my skaamteloos belaster en beswadder en vieslik opgetree. Hy het my persoon met sy vuilheid bemors, nadat ek 'n mate van vertroue en ook 'n mate van vriendskjap teenoor hom openbaar het. Daarna het hy by dit alles my volkskap belaster deur my te titeleer as "hanskakie". In my hele volkome gemoed is Lets Pretorius 'n liederlike stuk gemors.
2. Lets Pretoors se eggenote het in haar argwaan my liewe vrou in haar persoon aangeval en beledig op die publieke gedeelte van hulle forum, Boerevryheid, en toe haar sotlike argument deur my vrou ontbloot word, word daar skielik Bybeltekse en verse aangehaal ..... weersinwekkend.
Wat ek probeer oordra, ek voel myself kultureel EN geneties Boers. Lets het sy "Boerskap" tydens en-of-ander "openbaring" beleef en nou wil die ou pa-staan vir die Boerevolk? Sy gat man.
Ek is nou wel 'n vermaerde arm-Boer wat boer, en sonder Embee Seehabee die lewe aanvat en insig probeer kry, maar sowat van volksbedrog sal moeilik oortref word.
Dit is dalk 'n goeie idee om uit jou pad te gaan om te verdeel ..... die slegte van die goeie.
Laat die slegte openbaar word ek dink, per tonnelvisie as dit kan. Soos 'n mikroskoop.

|
Ja dis Slets petoors die!!!!... Ons moet ook nie vergeet van die vuil agterbakse gedrag van slet's en sy sataniste, van gebruik ander mense om ook hulle vuil gedrag tentoon te stel nie.
__________________
Quote:
|
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
|
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
|
|
|
08-30-2009
|
#46
|
|
Super Moderator
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
|
30th August 2009, 14:56 | #31 | Stoffel
Staatmaker
BVR
Boerevryheid Bestuur
Generaal
http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1127244566
Join Date: Sep 2005
Location: Pretoria
Posts: 1,492

| Ant: Re: Ant: Strukture en Leierskap van die Boerevolk
Quote:
Originally Posted by der Krieger
Die strukture en Leierskap van BV kom maar voor soos enige politieke uiteensetting, opgestel deur die mens en mislei deur satan. Moenie vlug van iets en vasgevang word in dieselfde iets, wat net anders lyk nie. Pasop vir MAG!
Pasop, moenie Vader 1 kant toe stoot nie!
Gaan voort met goeie werk, miskien 1 dag vra ek verskoning, nie dat ek dit sal doen nie, want dit sal julle wees wat aan my sal skryf en sê het ons maar eerder geluister, tyd sal leer....
|
Der Krieger,
Ek neem aan dis n krygsman? Ek verstaan regtig nie jou beswaar nie, die struktuur is regstreeks uit die Bybel geneem.
Ek plaas dit vir jou hier:
Exodus 16
19 Luister nou na my; ek sal jou raad gee, en God sal met jou wees. Wat jou betref, wees jy die verteenwoordiger van die volk by God en bring jý die sake voor God,
20 en onderrig hulle in die insettinge en die wette, en maak hulle die weg bekend waarop hulle moet gaan, en die werk wat hulle moet doen.
21 Maar kies jy uit die hele volk bekwame manne wat God vrees, betroubare manne wat onregverdige wins haat. En stel dié aan oor hulle: owerstes oor duisend, owerstes oor honderd, owerstes oor vyftig en owerstes oor tien;
22 en laat hulle voortdurend oor die volk die regspraak uitoefen: al die groot sake moet hulle na jou bring, maar in al die klein sake moet hulle self regspreek. Maak dit so ligter vir jou, en laat hulle saam met jou dra.
23 As jy dit doen en God dit jou beveel, kan jy dit uithou en sal ook al hierdie mense tevrede na hulle woonplek gaan.
Die Bybel: Ou Vertaling, Bybelgenootskap van Suid–Afrika, (1953: Kaapstad) Die Boodskap.
Boeregroete,
Stoffel
__________________
WORD DEEL VAN DIE OPLOSSING,REGISTREER OP DIE VOLKSREGISTER BY :
(KLIK OP DIE STRYDVLAG HIER ONDER)
http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1221299023
| |  |
Slet's petoors jy is werklik a satanis.!!!
Quote:
|
21 Maar kies jy uit die hele volk bekwame manne wat God vrees, betroubare manne wat onregverdige wins haat. En stel dié aan oor hulle: owerstes oor duisend, owerstes oor honderd, owerstes oor vyftig en owerstes oor tien;
|
1. In die eerste plek het die betekking op die Bybelse Israliete.
2. In die tweede plek:
Quote:
|
betroubare manne wat onregverdige wins haat
|
Is jy en jou satanise werpsels onregverdige, agterbakse, tweegat, leunaars, bedrieers en verraaiers.!!!
3. In die derde plek, is God se struktuur nie op, Thor, pagan, Egiptiese, vrymesselaar en sataniste primiede stelsel gebaseer nie.
30th August 2009, 15:20 | #33 | der Krieger
Kennis
http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1188390875
Join Date: Aug 2007
Posts: 332

| Re: Strukture en Leierskap van die Boerevolk
Soffel, maar rus bietjie oor vers 21 asseblief, dink mooi en antwoord jouself.
__________________
Soli Deo Gloria Aan God al die Eer
| |  |
Maar dan is jy en jou werpsels nie uit God nie, so van God se struktuur weet julle niks van af nie.
http://boervolk.com/forums/showthread.php?t=1716
http://boervolk.com/forums/showthread.php?t=1708
http://boervolk.com/forums/showthread.php?t=1717
__________________
Quote:
|
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
|
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
Last edited by Piett : 08-30-2009 at 05:21 PM.
Reason: Links
|
|
|
09-02-2009
|
#47
|
|
Volks Kryger
Join Date: Mar 2009
Posts: 453
|
Ek hoor van n paleis revolusie op BV.
Die manne is glo gatvol vir Lets en sy bende.
Ons leef in interresante tye.
|
|
|
09-04-2009
|
#48
|
|
Super Moderator
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
|
4th September 2009, 18:38 | #317 | Stoffel
Staatmaker
BVR
Boerevryheid Bestuur
Generaal
http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1127244566
Join Date: Sep 2005
Location: Pretoria
Posts: 1,501

| Ant: Die Volksregister
Die 2de Kompetisie het begin op 1 September.
Ons is steeds op siek na n borg vir die wenner (of wenners)
Die Pienaars het aangedui dat hulle die R1000 Mjollnir prys sal neem en dan wag ons nou vir Doringboom om vir ons aan te dui watter van die twee oorblywende pryse sy sal neem.
Die een wat oorbly is BPK se eiendom.
Die statistieke sal binnekort gegee word, dit moet net eers aangepas word vanaf 1 September.
die nuwe deelnemers kan gerus begin inpons.
Boeregroete,
Stoffel
__________________
WORD DEEL VAN DIE OPLOSSING,REGISTREER OP DIE VOLKSREGISTER BY :
(KLIK OP DIE STRYDVLAG HIER ONDER)
http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1221299023
| |  |
Ja ons weet jy is siek Slet's petoors, jy hoef dit nie nog te verkondig nie.!!!
__________________
Quote:
|
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
|
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
|
|
|
09-04-2009
|
#49
|
|
Moderator
Join Date: Jan 2007
Location: Port Elizabeth
Posts: 1,846
|
hehehehe,
Die beste van als is as bv. Absa vir `n Rugby toernooi `n borg gee besluit NIEMAND wie kry eerste plek, tweede plek ens. nie...
DIT IS ABSOLUUT DIE BORG SE KEUSE.
Jip Hannes, lyk meer na SIEK TYE waarin ons nou leef ne..
Proesnis
DOK
__________________
Ek is banger vir 'n leër van 100 skape gelei deur 'n leeu - as 100 leeus gelei deur 'n skaap
HIER KOM DE LAREY, DE LAREY, EK SAL DIE sogenaamde boere KOM RY ... DE LAREY.......
DEATH:-: Happiness is: A long walk with a putter!!!!
|
|
|
09-04-2009
|
#50
|
|
Volks Kryger
Join Date: Mar 2009
Posts: 453
|
Quote:
Originally Posted by Kubaan
hehehehe,
Die beste van als is as bv. Absa vir `n Rugby toernooi `n borg gee besluit NIEMAND wie kry eerste plek, tweede plek ens. nie...
DIT IS ABSOLUUT DIE BORG SE KEUSE.
Jip Hannes, lyk meer na SIEK TYE waarin ons nou leef ne..
Proesnis
DOK
|
Ja.
Al ou Lets se varkies is beslis nie op hok nie.
Sy volgelinge het dit ook agter gekom.
Geen wonder hulle wil ontslae raak van hom nie.
Ek verneem dat NIA ook nie meer in sy dienstigheid erns insien nie.
Of het hulle dalk genoeg van die Boere op die Volksregister?
Skynbaar wil NIA hom ook n koue skouer gee.
|
|
|
09-05-2009
|
#51
|
|
Super Moderator
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
|
5th September 2009, 11:22 | #3 | Debora
Kennis
Kampkommandant
http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1128184144
Join Date: Oct 2005
Posts: 40

| Re: Boermagverhoor No 13 getuig.............
Ja. U het onder andere pasiënte gehad soos Maseremola Matlala .Verduidelik asseblief.
Ja, kyk, M Matlala was die hoof, was die eerste minister van Lebowa – Kgomo daardie tyd, of Lebowa. Daardie tyd was dit nog 'n Lebowa tuisland en hy was ook my pasiënt vir 'n ruk lank. Ek het hom redelik gereeld daar gesien. En die Ratipana, dié wat hier in die hof sit sal dit dalk verstaan, hy het, omdat hy die kaptein ook was by Tsimanyane, is die jaarlikse bergskool deur hom gereël en dié spesifieke jaar in die winter is daar 1200 van die jong Pedi-manne soontoe na die bergskool toe en hy het met my en met dr Van Vuuren kom reël en ons was inderdaad die heel eerste blankes wat ooit by so 'n inisiasieskool teenwoordig was. Omdat dit so 'n groot groep was, wou hy gehad het ons moet kom monitor dat hulle nie doodbloei of ernstige skade optel nie. Nou, die persoon wat die mes hanteer, word genoem Ratipana, die pa van die mes. En dis waar dit vandaan kom, want inderdaad moes ons toe later 'n paar van so 80 wat nie volgens die ouers en die oupas ordentlik gedoen is nie, moes ons oordoen.
My MPraksMed-studies het ek 'n verhandeling gedoen oor die toordokters en ek het die voorreg gehad om by verskeie toordokters binne-in hulle hutte te gaan sit en die taola soos hulle dit noem, of die dolosse, se manier van val saam met hulle te bestudeer en ek het ook 'n skripsie daaroor gedoen. Daar het 'n besondere verhouding tussen my en die mense ontstaan en 'n vertrouenssituasie, soveel so dat van hulle na my toe gekom as hulle rêrig siek is en hulle goeters nie wil werk nie.
Goed, in u wedervaringe uiteindelik in 1975, vestig u uself te Potgietersrus in 'n 5-man praktyk aanvanklik.
Word vervolg............>>>>
__________________
Aan die voet van Kerkenberg
Last edited by Debora : 5th September 2009 at 11:24.
| |  |
Ja-nee slet,s petoors, mens kan sien jy is al van lang tyd af besig met voorvader geeste.
Gin wonder jy glo vandag in Thor en sy spook stories nie.
http://boervolk.com/forums/showthread.php?t=1716
Dis dan ook logies dat julle klomp voorvader aanbidders dan ook die "DICE" gegooi het daar op Warmbad voor julle die land wou oorvat, dit ruim nogal met "dolosse".
__________________
Quote:
|
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
|
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
|
|
|
09-06-2009
|
#52
|
|
Super Moderator
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
|
Debora:
Jy is besig om my te verwar, ek kan nie bepaal van waar jy jou wyshede kwyt raak nie.
Is dit van onder die vyeboom, of is dit Aan die voet van Kerkenberg, of is die vyeboom aan die voet van die kerkenberg.
Indien jy na n vryboom soek, ek het een in my agterplaas, ek kan altyd vir jou onder my vryeboom, dit so inrig om dit vir jou so gemaklik as moontlik te maak.
Maar moet nie dat ek jou in die rede val nie, gaan gerus voort met No 13 se getuienis.
Ek is oortuig dat daar erins nog n "Tokkelos" ook nog te voor skyn sal kom:
Quote:
Tokkelos
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Spring na: navigasie, soek
Tokkelos of tokkelossie is 'n inheemse Suid-Afrikaanse woord wat "spook" of "bose gees" beteken en algemeen in gebruik is[1].
'n Tokkelos word gesien as 'n harige, kwaadwillige, klein kabouteragtige, magiese skepsel wat met Sangomas, of "toordokters" geassosieer word[2].
Daar is nie baie oor tokkelosse self geskryf nie, maar Afrikaanse literatuur verwys algemeen daarna. Die roman Toorberg, deur Etienne van Heerden (1986) is 'n klassieke voorbeeld. Nog 'n voorbeeld is Gerhard Steyn se liedjie, Tokkelossie[3].
|
Debora, se my is julle bed ook op bakstene.??
__________________
Quote:
|
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
|
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
|
|
|
09-09-2009
|
#53
|
|
Super Moderator
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
|
| |
9th September 2009, 08:41 | #33 | Lets Pretorius
Kennis
Volksregister
BVR
Boerevryheid Bestuur
Hoofkommandant
http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1191422580
Join Date: Oct 2007
Posts: 499

| Re: Ant: Bo 18 alleenlik en jammer dames maar dit moet uit.
Quote:
Originally Posted by Gezina Kruger
Maggies Dr Lets, dat ek nou so oningelig kan wees om nie te weet dat die BVR 'n mandaat het om namens die ganse Boerevolk te praat nie. Skielik voel ek soos Rip van Winkel.
Het die BVR onlangs hierdie mandaat gekry, of is dit iets wat ek lankal gemis het? Indien dit onlangs gebeur het, neem ek aan dat ons binnekort in die media daarvan sal verneem? Is daar al 'n media verklaring in die verband? Indien wel, sal ek dit graag wil sien.
Hierdie is voorwaar 'n groot gebeurtenis, ek dink dit is die eerste keer sedert Paul Kruger dat iemand 'n mandaat het van die volk (askies, Boerevolk), om namens die Boerevolk te praat!!
Weereens, verskoning vir my oningeligtheid!!
|
Ek neem jou nie kwalik dat jy Rip van Winkel is nie aangesien jy later op die toneel verskyn het.
Op hierdie webblad, oor Radio pretoria en met 100de eposse, is die vergadering van 9 Desember 2006 aangekondig.
By die vergadering was amper 100 mens teenwoordig wat as individue en ook as Walaerleiers (reeds amper 40 Walaers verteenwoordig het) teenwoordig.
Mense het gekom uit die Kaap, Natal, die Vrystaat, Wes transvaal, Oos transvaal, amper alle streke van die PWV gebied en Noord Transvaal.
Die vergadering het sy eie voorsitter gekies, en daarna 7 lede van die BVR aangewys.
Daarna het die vergadering aan die BVR n opdrag gegee om namens die Boerevolk op te tree; die Boerevolk op n Volksregister bymekaar te maak en vryheid vir die Boerevolk te bewerkstellig.
Daarna is die BVR by twee verdere geleenthede hersaamgestel.
Binnekort sal n hersamestelling weer plaasvind.
Wat my aan betref is dit n mandaat.
Verskoon my, ek is tans in die getuiebank in die sg. Boeremagverhoor en kan nie verder aandag gee aan die debat nie.
Boeregroete,
Lets Pretorius
Terloops, jy antwoord nie my vraag oor watter volk jy van praat nie.
Verder behoort jy as n Boere tannie, ook gebelg te voel met die verwysing na jou intieme en persoonlike ruimte en aspekte??
__________________
http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1228860074
Last edited by Lets Pretorius : 9th September 2009 at 08:45.
| |  |
Jy is reg Slet's petoors:
Quote:
|
(reeds amper 40 Walaers verteenwoordig het)
|
Daai Het is nie meer nie.!!!!
1st September 2009, 23:09 | #5 | BPK Barend Paul Kruger
Staatmaker
Volksregister
Kampkommandant
http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1243629394
Join Date: Nov 2008
Location: Johannesburg Suid, ZAR
Posts: 1,017

| Re: Hoekom is ek by die boerevolk?
Ek kon nie help om hierdie stuk weer op te roep nie. Ek was opsoek na walaer gebeure ens. van die verlede.
Ek wil graag vra dat mense van Alberton, Germiston, Kempton, die hele oosrand, Johannesburg Suid, Meyerton, Vereeniging, Basonia, Linmeyer, JHB almal hier om my begin inskakel en vir my 'n email of pm te stuur.
Ek wil graag 'n paar walaers opstel mense. Ek het 'n vriend wat vir my kan help om my walaers Karate te leer. Daar is seker baie van julle wat sal belangstel?
Ek soek ouens wat belangstel in doen. Ons hoef nie mal te gaan nie maar ons kan klein begin deur mekaar te ontmoet en 'n walaer te stig of twee of drie.
Stuur my 'n pm asseblief. My gmail walaers@gmail.com rekening werk op die oomblik nie so lekker nie dus kan julle gerus vir my deur krisis@boerevryheid.co.za ook kontak.
BG
|
__________________
Quote:
|
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
|
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
|
|
|
09-10-2009
|
#54
|
|
Super Moderator
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
|
10th September 2009, 18:25 | #20 | Stoffel
Staatmaker
BVR
Boerevryheid Bestuur
Generaal
http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1127244566
Join Date: Sep 2005
Location: Pretoria
Posts: 1,513

| Ant: Tot hier toe en nie verder nie!!!!!!!
Selfs hierdie draad het amper weer ontspoor in n godsdiens debat.
Ek het n paar mense se dogma-stellings verskuif na die Godsdiens laer by:
http://www.boerevryheid.co.za/forums...d.php?p=281218
Gaan stoei gerus daar verder.
Verstaan julle nog steeds nie dat die mense dit NIE WIL LEES NIE?
Tog lees baie dit, en hulle word kwaad en hulle reageer en hulle word verder kwaad en so kan ons aangaan.
Die geluk is dat, ten spyte van die gereelde godsdiens debatte, die ledetal EN die besoekers steeds groei.
Ons moet dalk die Bybel aanhaal (vergewe my net die een keer) soos ons die armes altyd onder ons sal kry en moet verdra, moet ons maar die godsdienstige "debatteurs" onder ons OOK verdra. hulle sal ook altyd onder ons wees!!
Julle sal nie vir my glo nie, een van die aanklaers in die sg. boeremaghofsaak het vandag IN die hof verklaar en dit op rekord geplaas, dat hulle ons webwerf elke dag lees.
Ek wil dan aanneem dat hulle (en ons), die godsdiens verskille ten spyt, in goeie geselskap verkeer!!
Boeregroete,
Stoffel
__________________
WORD DEEL VAN DIE OPLOSSING,REGISTREER OP DIE VOLKSREGISTER BY :
(KLIK OP DIE STRYDVLAG HIER ONDER)
http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1221299023
| |  |
Goed so, dan dra hulle ook eerstehandse kennis van al die KAK wat julle praat.
En die dreigemente wat gemaak word, ens ens.
__________________
Quote:
|
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
|
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
|
|
|
09-13-2009
|
#55
|
|
Super Moderator
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
|
Quote:
|
Dit bring my by ʼn baie relevante saak wat ek ook baie graag met die hof wil deel en dit gaan oor sielkundige oorlogvoering. Ek het ook ʼn sekere boek en boeke bestudeer en ek het ook sekere dokumente voorberei wat my advokaat waarskynlik op ʼn stadium aan die hof sal voorhou. Ek wil net graag oor die sielkundige oorlogvoering sê die sielkundige oorlogvoering gaan oor persepsies waar jy propaganda maak en leuens vertel of feite op so ʼn wyse aanbied dat dit negatief impakteer op die persoon wat jy teiken is sielkundige oorlogvoering meer jy gebruik die ware feite maar die interpretasie van die feite wend jy aan om jou vyand te vernietig.
|
Lol Slets, jy is n meester hierin, maar later hieroor.
__________________
Quote:
|
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
|
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
|
|
|
09-16-2009
|
#56
|
|
Super Moderator
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
|
14th September 2009, 20:54 | #52 | Lets Pretorius
Burger
Volksregister
BVR
Boerevryheid Bestuur
Hoofkommandant
http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1191422580
Join Date: Oct 2007
Posts: 501

| Re: Kennisgewing Van Volksvergadering 25, 26 en 27 September 2009
Die Volksvergadering gaan n waterskeiding in die toekoms van die Boerevolk wees.
|
LOL!!
Slet's petoors, waterskeiding seg jy!!...ek sou dit eder beskyf as "waterbreek"
Gaan die geskiedenis homself herhaal???..vra maar vir Constand Viljoen.
Hoeveel mense was daar nou weer by julle BVS vergadering.???
__________________
Quote:
|
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
|
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
|
|
|
09-18-2009
|
#57
|
|
Super Moderator
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
|
06-28-2005, 04:56 PM | #186 | Stoffel
Forum Member
http://www.stormfront.org/forum/imag...ine=1119914238
Join Date: Jun 2005
Posts: 56

| Re: siener tydtafel
Quote:
Originally Posted by Redrebel
Ek wil net graag weet wat is jul definisie van 'n "BOER".
Ek sien my self nie as 'n boer nie, ek het nie 'n plaas nie en ek boer nie maar ek voel vir die land en afrikaans as taal asook mede wittes in S.A.
Kan julle my A.S.B. sê wat is jul definisie van 'n "BOER" asook WAT is jul DEF. van 'n isrealiet ???????
Ek wil graag weet want dalk stry ons oor dieselfde ding maar noem dit net anders.
As 'n boer beteken om van die boere in toenter tyd afkomstig te wees dan is ek 'n boer, maar reply A.S.B. en sê my. Dit kan help om baie op te klaar
|
My vrien die ROOI REBEL,
Ek sien van die manne vat jou bietjie aan. Ek hou nogal van jou veral omdat jy so ontstellend eerlik is. Ek hou van die vrae wat jy vra. Ten minste forseer dit van die mense om stil te gaan sit en dink en nie net te gorrel nie.
Ek hoop die antwoorde op jou vraag oor wie 'n BOER is help bietjie. Ek sal nou probeer om die begrip Israeliet te verduidelik.
Ek sien hier is baie manne (en Meisies) wat hulleself as Israeliete bestempel. Hulle moet gerus byvoeg of kritiseer oor wat ek nou gaan se. (Lyk my julle het ons Meisiekind so aangevat dat sy heeltemal stilbly??)
In die Hebreeuse taal staan een woord vir verskeie betekenisse selfs tot tien. En dan is dit soms heeltemal uiteenlopende betekenisse.
ISH = Man ISHA= Vrou.
ISHRA in Hebreeus beteken oa.; KRYGER of SOLDAAT of PRINS. EL = God. Maw ISHRA EL beteken Kryger-, Soldaat- of "Prins van God".
Daar is natuurlik baie groeperinge wereldwyd wat redeneer dat 'n Israeliet 'n genetiese of historiese koppeling met die verlore tien stamme wat in Ballingskap na Sirie sowel as die twee stamme (Efraim) wat na Babilon weggevoer is. Daar bestaan selfs ingewikkelde stambome wat kan beduie uit watter stam wie kom. Dis interresant om te let dat van almal wat weggevoer is, slegs 42 000 teruggegaan het na Jerusalem, die res is dus of in verstrooing, of het in Sirie en/of Babilon aangebly.
Daar is baie geskrifte debatte en verskille oor hierdie onderwerp en ek wil my verseker nie hierby inlaat nie. Wat ek wel wil getuig is dat ek op grond van die uiteensetting hierbo, myself as Israeliet reken.
Boeregroete van
'n ISRAELIET en 'n ISRABOERIET
Stoffel.
DIE VIERKLEUR SAL WEER WAPPER!
46672
| |  |
Slet's petoors:
Sien hoe lank terug het ek jou al uitgevang.???
Hier herken jy wat jy werklik is, n Istaeliet.!!!
Jy was!! en kan geen Boer wees nie.!!!
Nou kom staan en lieg jy in die HOF!!!
Quote:
|
Tydens die gesprek het ons vir mekaar gesê reg ons weet wie is ons, op daardie stadium het ons reeds gepraat van ons is Boere, ons is lede van die Boerevolk, en ons het onsself gedefinieer en gesê dat ons is ʼn volk wat :
|
http://www.boerevryheid.co.za/forums...7&postcount=42
Jy is n slang jy!!!
Julle klomp boere-Jode wil die Boer se erfenis kom steel, julle sal julle gat sien.!!
__________________
Quote:
|
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
|
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
Last edited by Piett : 09-18-2009 at 04:28 PM.
|
|
|
09-23-2009
|
#58
|
|
Super Moderator
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
|
21st September 2009, 21:31 | #46 | Debora
Kennis
Kampkommandant
http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1128184144
Join Date: Oct 2005
Posts: 85

| Ant: Boermagverhoor No 13 getuig.............
So daar het ʼn wet gekom wat gesê het elke mynwerker moet by indiensneming en by ontslag so ʼn ondersoek kry, maar daar is ook interim verslae as nommer 19 kom getuig, moet hy miskien die detail daarvan vertel, as dit nodig is, ek kan dit nie presies onthou nie, maar hy het dit hanteer, en toe het ons vir ons ʼn vragmotor ingerig, ʼn drie ton Mercedes vragmotor wat u die foto van gesien het. Binne-in was ʼn ingeboude X-straal masjien wat net borskasfoto’s geneem het wat onmiddellik ontwikkel kon word. Verder was daar ʼn gehoorapparaat en wat presies die verskil tussen regs en links in geval van gehoordoofheid op ʼn kaart kan neerskryf. Daar is ʼn – jy kom die oë toets en die verskillende ander goed, bloeddruk ensovoorts, urine, gewone ondersoeke is ook gedoen. Nou ons het die vragmotor so ingerig en dan het ons na die myne toe gery en dan maak hulle ʼn hele groep mense daar bymekaar en hy kan weer eens kom verduidelik hoe hy dit georganiseer het, dat dit ʼn sinvolle manier was en ons is dan per ondersoek betaal. Dit was geweldig voordelig vir die myne, want hulle hoef nie ʼn Kombi met tien mense te laai wat heel dag in die dorp gaan rondhang en dan weer terugkom myn toe nie. Ons het soontoe gegaan en 60, 70 of soveel as wat hulle kon doen afhandel. Ons het ook gebruik gemaak van gekwalifiseerde militêre mediese ordonnanse wat sertifikaat gehad het.
word vervolg>>>>>>>>>>
__________________
Aan die voet van Kerkenberg
| |  |
Slet's petoors, is die binne in die vragmotor waarvan jy hier praat???
21st September 2009, 21:32 | #48 | Debora
Kennis
Kampkommandant
http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1128184144
Join Date: Oct 2005
Posts: 85

| Ant: Boermagverhoor No 13 getuig.............
Ek wil net stilstaan by die Lenong vragmotor wat nou prominensie in hierdie saak geniet het. Ek herinner my getuienis dat die – of u hulle sou voorgegee het dat die trok of vragmotor geskik sou wees om operasies te kon uitvoer en dies meer. Is dit so? Was die voertuig toegerus om noodoperasies te kon uitvoer daar en dan in die veld of by ʼn myn of waar ook al? --- U Edele, ek dink dit is verkeerdelik in hierdie hof so getuig, as ek dit nie mis het nie, maar die feit is dat dit was ʼn enkel ondersoekbedjie waarop iemand kan gaan lê en sy bloeddruk geneem word en sy hart, longe en buik ondersoek kan word, en die bedjie was vasgesit, jy kon nie weerskante staan en opereer nie. En die ander deel was die ondersoekgedeelte van die oë en die ore en die X-strale en longfunksies is die een wat ek uitgelaat het, longfunksies, [tussenbei]
HOF: U het dit genoem. --- So dit is glad nie ʼn operasie teater nie, dit is uiters ʼn plek waar jy in ʼn noodsituasie X-strale kan neem as iemand dalk ʼn arm gebreek het of ʼn been gebreek het kan jy dit dalk doen.
MNR PISTORIUS: Was hy toegerus ook met ʼn X-straal masjien? --- Hy het ʼn X-straal masjien ingehad, maar die X-straal masjien was van so ʼn aard gewees dat dit eintlik ook nie maklik sou wees nie, want die ding was vas teen die muur met ʼn spesifieke afstand waar iemand moes gaan staan en dan word die plaat geneem en dan loop hy, en net die longe is afgeneem eintlik.
So die omskakeling van die voertuig was uit en uit gemik op die industriële praktyk en het ook behoort aan Lenong wat die maatskappy is wat die industriële geneeskundige komponent hanteer het? --- Dit is korrek u Edele.
word vervolg>>>>>>>>>>>>>
__________________
Aan die voet van Kerkenberg
| |  |
En is die, die Lenong vragmotor.?

__________________
Quote:
|
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
|
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
|
|
|
09-28-2009
|
#59
|
|
Super Moderator
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
|
Quote:
- Staatmaker
- Groentjie
   Op kantoor- Poste: 18
- Bravolander
Re: Kennisgewing Van VOLKSVERGADERING
« Antwoord #33 aan: Vandag om 09:49:24 AM »More more!
Ja dit was 'n lekker naweek, my oupa het twee mans in die badkamer hoor praat, die gesprek het as volg gegaan: Hulle dink dit is 'n suksesvolle vergadering, want nie eens die Israeliete het baklei nie. Nou ja...
Wel ek en Henry Pinkham was amper in mekaar se hare omdat hy my en my ma iets toegesnou het oor die boer/Afrikaner-besigheid. Ons het so drie rye agter hom gesit en toe hy iets mompel oor sy wysheid, toe sê ek maar net so bietjie te hard "bulstink". Toe kyk hy darem weer voor hom. Want in daai stadium was ek so kwaad ek sou oor die stoele gehardloop het en hom en sy ver"leier" met 'n stoel geslaan het oor hul belaglike argumente.
Ja die verootmoedigingbesigheid was ook bietjie emosioneel van 'n paar van die "groot Christene" se kant af. Maar gelukkig was ds. Gideon Grobler daar om bietjie sin in die vergadering se kop te praat. Die mense wil verootmoediging goedkoop maak.
Lets het in sy debat oor die mikrofoon gesê daar is beslis twee ouens van NI (dit was voordat Nommers en Pietttt daar aangekom het) en hy het ook gesê, moenie geflous word nie, al praat die ouens van Yahweh, hulle is geleer om dit te sê. En albei ouens het die Vrydag glo oor die mikrofoon gepraat. Nou wil ek net weet, as hy weet wie die mense is, hoekom ontbloot hy hulle nie...?? (Ek was nie by die mikrofoon nie, so dit kan darem nie na my wees wat hy verwys nie.) 
Ag verder was als rustig, my ma-hulle het op die ou end darem ook gesien hoekom ek nie van die Boerevryheid-mense hou nie... Ja Barend, veral nie van JOU nie! Maar my ma wou ook later vir Lets met 'n stoel gooi oor sy kommin redenasies en oor hy heeltyd op sy mishoop wil kraai en net verdeling saai. Henry Pinkham het ook sy kant gebring om ongewild te raak onder volksgenote.
|
Ek wou die saak nog uit geklaar het, maar nou doen Karin dit sommer:
Quote:
|
Lets het in sy debat oor die mikrofoon gesê daar is beslis twee ouens van NI (dit was voordat Nommers en Pietttt daar aangekom het)
|
Nou wonder ek ook maar hoekom hy nie die NI agente ontbloot het nie:
Quote:
|
Nou wil ek net weet, as hy weet wie die mense is, hoekom ontbloot hy hulle nie...??
|
Ek meen ou Slet's petoors het hulle dan af geluister die vrydag aand, so het hy beweer.
Quote:
|
En albei ouens het die Vrydag glo oor die mikrofoon gepraat.
|
Hannes en ek was ook nie naby die mikrofoon nie, so ou Slet's petoors kom ook nie na ons verwys het nie.
Ons was ook nie daar die Vrydag aand nie.
Blykbaar het n ou met n kaalkop en n wapen vir ou Barend spooke opgejaag:
http://boervolk.com/forums/showthread.php?t=1750
__________________
Quote:
|
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
|
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
|
|
|
09-28-2009
|
#60
|
|
Super Moderator
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
|
28th September 2009, 21:29 | #53 | Stoffel
Staatmaker
BVR
Boerevryheid Bestuur
Generaal
http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1127244566
Join Date: Sep 2005
Location: Pretoria
Posts: 1,556

| Ant: Kompetisie 2 vir September
Jammer, ek was by Vegkop en die opvangs was uiters treurig.
|
Slet's petoors, ons weet jy was by vegkop.
Jy het dan nagtelike gespeke met die NI gehad, so sleg was die sel opvangs.
__________________
Quote:
|
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
|
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
|
|
|
 |
|
|
Currently Active Users Viewing This Thread: 1 (0 members and 1 guests)
|
|
|
Posting Rules
|
You may not post new threads
You may not post replies
You may not post attachments
You may not edit your posts
HTML code is On
|
|
|
|
» September 2010 |
| S |
M |
T |
W |
T |
F |
S |
| 29 | 30 | 31 |
1
|
2
|
3
|
4
|
|
5
|
6
|
7
|
8
|
9
|
10
|
11
|
|
12
|
13
|
14
|
15
|
16
|
17
|
18
|
|
19
|
20
|
21
|
22
|
23
|
24
|
25
|
|
26
|
27
|
28
|
29
|
30
| 1 | 2 |
» Site Navigation |
|
|
|