Die Boervolk van SA

Go Back   Die Boervolk van SA > Boervolk Sake > Boeremag Saak ( saga )........Bv Forum
Register FAQ Members List Calendar Search Today's Posts Mark Forums Read

» Recent Threads
Rumors of war
Last post by leon peacock
2 Hours Ago 11:45 PM
Genesis 2
Last post by Valkyr
4 Hours Ago 10:29 PM
Boer Liedjies
Last post by Piett
4 Hours Ago 09:57 PM
Die Witboek........
Last post by Piett
1 Day Ago 07:43 PM
Wendag
Last post by Tiaan
1 Day Ago 12:40 PM
Genesis 1
Last post by Valkyr
1 Day Ago 11:54 AM
Die Wiel.....
Last post by Piett
2 Days Ago 05:41 PM
Stefanus Lötter Volksveraaier...
Last post by Piett
2 Days Ago 04:42 PM
Verslag van die...
Last post by Piett
2 Days Ago 01:27 PM
Boervolk en boerevolk
Last post by Piett
4 Days Ago 11:01 PM
Repatriation
Last post by Valkyr
4 Days Ago 11:01 PM
Wat kan ons doen?
Last post by rapportryer
5 Days Ago 03:51 PM
Barend Pienaar
Last post by leon peacock
5 Days Ago 03:30 PM
Elia kom weer?
Last post by Piett
6 Days Ago 12:48 PM
Satanis se Gode van...
Last post by Piett
6 Days Ago 12:27 PM
Skoffel.....Trol
Last post by Piett
1 Week Ago 01:49 PM
Droom gesig oor nou???
Last post by Piett
1 Week Ago 09:28 AM
Die Witboek ja of nee....BV
Last post by Piett
1 Week Ago 08:57 AM
Aansoek om Krygsgevangenskap...
Last post by Kubaan
1 Week Ago 05:11 PM
Gelofte....Verbond van...
Last post by Piett
1 Week Ago 04:24 PM
Xboers se Fotos.
Last post by Piett
1 Week Ago 12:46 PM
PIONIER {Satanis}
Last post by Valkyr
1 Week Ago 07:56 AM
Daai Ou Man (Satanis) sien sy...
Last post by Piett
1 Week Ago 07:20 AM
Brittish Israelism
Last post by Valkyr
1 Week Ago 07:14 AM
Vrymesselary!!!!
Last post by Piett
1 Week Ago 10:40 PM
Reply
 
Thread Tools
Old 01-11-2010   #1
Kubaan
Moderator
 
Kubaan's Avatar
 
Join Date: Jan 2007
Location: Port Elizabeth
Posts: 1,846
Kubaan is on a distinguished road
Arrow Stop Die Boeremag:

Stop die Boeremag.
Lets Pretorius en sy belhammels is nog besig met `n Kriminele Hofsaak vir onder andere Moord en Hoogverraad so hoe kan hul Name deurgegee word aan President Zuma vir kwytskelding.

Hulle moet hulle straf vat vir die onnodige dade wat hulle gepleeg het wat nie Polities van aard was nie.

Dit is `n skryende skande dat hulle Kriminele Name saam met `n geerde man en Naam soos die van Kol. Eugene de Kock op een dokkument verskyn.

Druk op die onderstaande skakel.

DOK

NS: Beswaar word gemaak net teen die Boeremag Name.


You are now called upon to show your support and fairness!
We only need votes and have about 2 months time!
Nothing more!!!!!!!!!


http://www.facebook.com/group.php?gi...d=281599340358
__________________
Ek is banger vir 'n leër van 100 skape gelei deur 'n leeu - as 100 leeus gelei deur 'n skaap


HIER KOM DE LAREY, DE LAREY, EK SAL DIE sogenaamde boere KOM RY ... DE LAREY.......


DEATH:-: Happiness is: A long walk with a putter!!!!
Kubaan is offline   Reply With Quote
Old 01-12-2010   #2
Hannes Lottering
Volks Kryger
 
Hannes Lottering's Avatar
 
Join Date: Mar 2009
Posts: 453
Hannes Lottering is on a distinguished road
Ek vermoed die Boeremag en hulle aanhangers het nou hul doel gedien.
Geen wonder dat geen vordering gemaak is met die sogenaamde volkstaat wat hulle voor 2010 sou kry nie.
Hulle was te besig om gat te kruip by die makatese.
Gaan hulle nou ook voete was?
Hannes Lottering is offline   Reply With Quote
Old 01-12-2010   #3
Kubaan
Moderator
 
Kubaan's Avatar
 
Join Date: Jan 2007
Location: Port Elizabeth
Posts: 1,846
Kubaan is on a distinguished road
STOP THE FAR – RIGHT BOEREMAG

PLEASE SIGHN THE PETITION:


U are hereby requested for your loyalty in this regard.
Time is of the essence and we seriously need your support, with only two months left.

You are now called upon to show your support and fairness! We only need votes:

WE CANNOT ALLOW THESE PEOPLE BACK INTO SOCIETY BEFORE THE 2010 WORLDCUP.

On the 12 January 2010 there is a list of names that is being submitted to the Office of President Zuma.

On this list are the names of right-wing & far right wing individuals that immunity is being asked for.

Amongst the names on the list are no fewer than 21 names of members from the far-right “Boeremag” group, who are still being held for charges of murder & high treason.

One of the Leaders of this Group is Dr. Lets Pretorius No: 18 who is currently out on bail of R 500,000.00. Yes, bail of half-a-million Rand and he can do as he pleases, without a finger being lifted to stop this man with his Hate-speech website and where violence is being propagated.

We must fight this far-right group at all costs, and against their satanic beliefs and offers to false gods.

It is an ABSOLUTE SHAME that this criminal’s name appears on one DOCUMENT with Col. Eugene de Kock No: 49

Col. De Kock reputation and name is worth more than to be associated with this CRIMINAL’S name.

They are NOT POLITICAL PRISSONERS, they are criminals that were stupid, took unnecessary chances and committed MURDER.

I will forward THE PETITION direct to the Office of the President.

It is laughable that Mr. Dr Lets Pretorius is spreading this document and completing it himself, to safe his own behind for criminal activities that were committed outside the Political system



PETITION:

http://www.thepetitionsite.com/1/stop-the-boeremag


FACEBOOK GROUP:
http://www.facebook.com/groups.php#/...d=281599340358
__________________
Ek is banger vir 'n leër van 100 skape gelei deur 'n leeu - as 100 leeus gelei deur 'n skaap


HIER KOM DE LAREY, DE LAREY, EK SAL DIE sogenaamde boere KOM RY ... DE LAREY.......


DEATH:-: Happiness is: A long walk with a putter!!!!
Kubaan is offline   Reply With Quote
Old 01-13-2010   #4
Hannes Lottering
Volks Kryger
 
Hannes Lottering's Avatar
 
Join Date: Mar 2009
Posts: 453
Hannes Lottering is on a distinguished road
Wat maak dit saak as die Boeremag amnestie kry?

Ek sou se dat hulle gestraf moet word (en hulle straf soos manne vat) eerder as om die makatese se voete te was en gat te kruip by hulle.

Mandela het sy pak vir dieselfde ding gevat. En hy is n Booi.

Hierdie ouens is wit.

Eerder n paar jaar in die tronk as om aalmoese by die makatese te bedel.
Hannes Lottering is offline   Reply With Quote
Old 01-14-2010   #5
Paul Bennett
Boervolk Trust Direkteur
 
Paul Bennett's Avatar
 
Join Date: May 2007
Posts: 220
Paul Bennett is on a distinguished road
Ou Frik, ek praat onder koreksie maar was jy nou ook eens op n tyd betrokke by n regse groep nie, so was baie mense. Die manne wat nou in die tronk sit is nie net Boeremag lede nie maar ook oud AWB lede en ook ander persone, net soos swart verkragters en moordenaars amnestie kry in hierdie land waarom n blanke dit probeer ontneem, baie van hierdie regses is in die steek gelaat deur hul sogenaamde leiers, en het al baie jare betaal vir hul foute waarom sou hulle dan nie geregtig wees op amnestie nie.
__________________
Don't go through life so fast that someone has to throw a brick at you to get your attention!" God whispers in our souls and speaks to our hearts. Sometimes when we don't have time to listen, He has to throw a brick at us. It's our choice to listen or not.

Boerevolk Trust gestig vir die Volk, deur die Volk - om mekaar te help
Paul Bennett is offline   Reply With Quote
Old 01-14-2010   #6
Hannes Lottering
Volks Kryger
 
Hannes Lottering's Avatar
 
Join Date: Mar 2009
Posts: 453
Hannes Lottering is on a distinguished road
Quote:
Originally Posted by Paul Bennett View Post
Ou Frik, ek praat onder koreksie maar was jy nou ook eens op n tyd betrokke by n regse groep nie, so was baie mense. Die manne wat nou in die tronk sit is nie net Boeremag lede nie maar ook oud AWB lede en ook ander persone, net soos swart verkragters en moordenaars amnestie kry in hierdie land waarom n blanke dit probeer ontneem, baie van hierdie regses is in die steek gelaat deur hul sogenaamde leiers, en het al baie jare betaal vir hul foute waarom sou hulle dan nie geregtig wees op amnestie nie.
Ek stem nogal met jou saam hier.
Hannes Lottering is offline   Reply With Quote
Old 02-07-2010   #7
Piett
Super Moderator
 
Piett's Avatar
 
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
Piett is on a distinguished road
Ek staan die aansoek vir amnestie vir die mense in die tronke nie tee nie.

Frik jy weet net so goed as ek, dat daar baie mense is wat hulself nou in haaglike posies bevind in tronke, deur die Verleiers van die volk.

Gun hulle ook die kans om die juik van die verleiers te kan afskud.

Ongelukig sal die Skuldige asook die Onskuldige amnestie verwerf, daaraan kan daar later gewerk word.
__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
Piett is online now   Reply With Quote
Old 02-09-2010   #8
Hannes Lottering
Volks Kryger
 
Hannes Lottering's Avatar
 
Join Date: Mar 2009
Posts: 453
Hannes Lottering is on a distinguished road
Ek sekondeer jou hier Piett.
Mense het dinge gedoen uit die oortuiging van hulle hart.
Meeste was onbewus van die verleiding en verraad van die leiers.
Ek sou nie amnestie vir hulle teestaan nie.
Die skuldiges loop los buite rond en het deesdae baie te se in die media.
Hannes Lottering is offline   Reply With Quote
Old 02-10-2010   #9
Kubaan
Moderator
 
Kubaan's Avatar
 
Join Date: Jan 2007
Location: Port Elizabeth
Posts: 1,846
Kubaan is on a distinguished road
Ek sluit vandag alle Groepe op Facebook aangesien die regse smaak diep in die mond le.
Ek kan my net eenvoudig nie meer met die regse gemors vereenselwig nie.

Indien julle wil voortgaan met gesprekke is daar 1n Forum daarvoor geskep.


http://www.samagte.co.za/phpbbs/


Mooi bly en veilig wees.

Groetnis
Frikkie Kubaan
__________________
Ek is banger vir 'n leër van 100 skape gelei deur 'n leeu - as 100 leeus gelei deur 'n skaap


HIER KOM DE LAREY, DE LAREY, EK SAL DIE sogenaamde boere KOM RY ... DE LAREY.......


DEATH:-: Happiness is: A long walk with a putter!!!!
Kubaan is offline   Reply With Quote
Old 03-02-2010   #10
Piett
Super Moderator
 
Piett's Avatar
 
Join Date: Jan 2007
Posts: 9,477
Piett is on a distinguished road
2nd March 2010, 07:02 #7
Lets Pretorius
Burger
Volksregister
BVR
Boerevryheid Bestuur
Hoofkommandant

http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1191422580

Join Date: Oct 2007
Posts: 581



Re: Voorstel aan Boere Krygsgevangenes Komitee

Ek wil graag herinner dat daar vanaand (2 Maart 2010) 19h00 by ons aan huis n BKK vergadering gehou sal word, spesifiek met die doel om voor te berei vir die manne as hulle uitkom. Almal wat dit kan bywoon is welkom.
Skakel asb vandag met Minnie by die BKBS Tel: 0861 777 373.
Besef julle dat daar mense sit wat Geen besoeke meer ontvang nie? Hulle familie het hulle weggegooi, hulle vrouens het hulle verlaat en daar bestaan nie meer n Huis of n motor wat op hulle wag as daar wel kwytskelding gegee sal word nie.
Kom bied jou hulp aan asseblief.
Indien jy nie die vergadering kan bywoon nie maar nogtans bereid is om in die toekoms te help, laat van jou hoor asseblief.

Boeregroete,
Lets Pretorius
__________________
http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1228860074

Slet'sie me boy, en wie se skuld is dit dat die manne se vroues hulle verlaat het, en nou het hulle ook nie n kar nie:

Quote:
Hulle familie het hulle weggegooi, hulle vrouens het hulle verlaat en daar bestaan nie meer n Huis of n motor wat op hulle wag
Niemand anders se skuld as julle klop satan aanbidders nie, en verraaiers.!!!
__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
Piett is online now   Reply With Quote
Reply


Currently Active Users Viewing This Thread: 1 (0 members and 1 guests)
 
Thread Tools

Posting Rules
You may not post new threads
You may not post replies
You may not post attachments
You may not edit your posts

vB code is On
Smilies are On
[IMG] code is On
HTML code is On
Forum Jump

» September 2010
S M T W T F S
293031 1 2 3 4
5 6 7 8 9 10 11
12 13 14 15 16 17 18
19 20 21 22 23 24 25
26 27 28 29 30 12
» Site Navigation
 > FAQ
Powered by vBadvanced CMPS v3.0.1

All times are GMT +3. The time now is 02:43 AM.


Powered by vBulletin® Version 3.6.4
Copyright ©2000 - 2010, Jelsoft Enterprises Ltd.